Page 3 of 3
Re: ScareCrow: Crow Hunting Sounds / Kraai Jag Klanke
Posted: Mon Apr 16, 2018 6:32 am
by Jacques Kotze
Maar jy is mos in perfekte kraai wereld... Williston is mos net hier anderkant my
Re: ScareCrow: Crow Hunting Sounds / Kraai Jag Klanke
Posted: Mon Apr 16, 2018 12:12 pm
by Jacques Kotze
Ek het besluit om vir julle 2 kort clips aan te heg om te wys hoe goed my klanke werk.
https://youtu.be/YfzVhtY0inU.
https://youtu.be/wznh3Jpo4Dk.
Dieerste clip is nog heel aan begin toe ek nog my cd begin opneem en toets het. Die tweede clip het ek sommer vandag opgeneem. Ai hoe lus het ek nou vir veld toe gaan.
Re: ScareCrow: Crow Hunting Sounds / Kraai Jag Klanke
Posted: Fri May 04, 2018 3:11 pm
by Jacques Kotze
My website vir die wat na ons produkte wil gaan kyk en bestel.
www.scarecrowhunting.co.za
Groete
Re: ScareCrow: Crow Hunting Sounds / Kraai Jag Klanke
Posted: Sat May 05, 2018 5:11 am
by Dweetster
Dankie Jacques ek het my bestelling gekry. Ek kan nie wag om die dinge te gaan toets nie.
Re: ScareCrow: Crow Hunting Sounds / Kraai Jag Klanke
Posted: Sat May 05, 2018 7:38 am
by Jacques Kotze
Jis Duart. Bel asb vir enige raad. Geniet dit en stuur fotos.
Re: ScareCrow: Crow Hunting Sounds / Kraai Jag Klanke
Posted: Sat May 05, 2018 1:21 pm
by DWB
Dweetster wrote:Dankie Jacques ek het my bestelling gekry. Ek kan nie wag om die dinge te gaan toets nie.
D'uard, ek wou ook nog altyd 'n Witborskraai klop!

Re: ScareCrow: Crow Hunting Sounds / Kraai Jag Klanke
Posted: Sun May 06, 2018 8:13 am
by Dweetster

Deon ons kan so plan maak. Sal net vir jou iets kleiners moet kry om mee te skiet, sonie gaan ons al die kraaie vrek skiet maar niks kry om op te tel nie. (lmga) ++>

Re: ScareCrow: Crow Hunting Sounds / Kraai Jag Klanke
Posted: Sun May 06, 2018 8:16 am
by DWB
Hahahahaha sal die kids se .22 vat!
Re: ScareCrow: Crow Hunting Sounds / Kraai Jag Klanke
Posted: Mon Dec 10, 2018 1:32 pm
by Jacques Kotze
Hi julle. Ek het in die laaste tyd bitter baie navraag gekry of ek nie die kraai en kolgans cd's vir die ouens makliker kan maak om op hulle foxpro's te kan laai nie. Kan nou bestel word op 'n 8gb Flash drive. Hoop dit is meer aanvaarbaar vir julle wat belangstel.