Page 3 of 5
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Wed Jun 17, 2015 2:21 pm
by Nico Prinsloo
Steenbokpan. Plaas, Haakdoringhoek en Doppersfontein
Koedoe bul 154kg
Koedoe bul 150kg
Rooibok ramme 44 en 42kg
Gemsbok koei 104kg
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Wed Jun 17, 2015 2:26 pm
by Nico Prinsloo
Eland koei 254kg
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Mon Jun 22, 2015 8:05 am
by Brno308 jagter
Mariental - Namibia
Gemsbok Bul - 106kg
Swartwildebees Bul - 65kg
Springbok Ram - 26kg
Groete,
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Sun Jun 28, 2015 4:53 pm
by Wayne
On our own farm, Eastern Cape
Kudu Bulls: 194.7 kg
156.7 kg
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Fri Jul 17, 2015 9:12 am
by Smitstertjies
Vrede in Vrystaat
Blesbok ramme : gem 36 kg
Rooihartebees bulle : gem 60 kg
SWB bulle : gem 71 kg
SWB koeie : gem 56 kg
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Fri Jul 17, 2015 10:00 am
by Gian_dP
Suide van Namibia, naby Grunua
Hulle het bitter min reen gehad, bokke se kondisie op die oog af nie te sleg nie, maar heelwat ligter as vorige jare.
2 koedoe bulle, karkasgewigte 75 en 115kg. Saam met ander manne sn, gemiddeld 90kg.
5 springbokke, wissel tussen 13 en 20kg, gemiddeld 17kg.
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Fri Jul 17, 2015 12:30 pm
by Giepie
Vlakpan tussen Marble Hall en Roedtan:
Blouwildebees bul - 141kg
Vlakvark sog - 29kg
Sasolburg:
Waterbokbul - 116kg
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Fri Jul 17, 2015 8:58 pm
by Steppenwolf
Steppenwolf wrote:Steppenwolf wrote:Magallies:
Rooibok ram 22Kg
Blesbok ooi 38Kg
Swartruggens area:
BWB Koei - 89Kg
BWB bulletjie - 70 kg
'Shallow pig' beer

- 45kg
Fochville
Blesbok ooi 36Kg
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Sun Jul 19, 2015 5:24 pm
by Eduard Venter
Dwaalboom:
Rooihartbees bul 65kg
Rooibok ram 36,4kg
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Wed Jul 22, 2015 7:29 pm
by Langeraat
Thabazimbi area.
BWB Bul: 164.5 kg
Pumba (beer): 26.5 kg
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Wed Jul 22, 2015 8:19 pm
by JuanPaul
Hier is my Gemsbok en varke wat ek die jaar by Heinrich geskiet het. Die gemsbok was 154kg karkas met vel aan en die vlakvark beer was 59kg
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Wed Jul 22, 2015 10:01 pm
by Suikermuis
Rooihartbees 73kg (pote, kop en vel af, pens en hart/longe uit)
Olifantshoek Noord Kaap
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Wed Jul 22, 2015 11:55 pm
by Kalahari
Laas week en Donderdag klompie gemsbokke moes uitdun.
19 koeie @ 91kg ( oor die hele ouderdom spektrum)
15 bulle @ 105kg (oor die hele ouderdom spektrum)
21 springbokke 18kg ( oor die hele ouderdom spektrum)
Swaarste gemsbok vel aan 132kg. (nie seker oor die geslag nie).
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Thu Jul 23, 2015 8:26 am
by sPRINGHAAS
Langeraat wrote:Thabazimbi area.
BWB Bul: 164.5 kg
Pumba (beer): 26.5 kg
Sjo!! Kan jy n foto oplaai van daai BWB? Sal graag wil sien!
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Thu Jul 23, 2015 10:54 am
by Langeraat
sPRINGHAAS wrote:Sjo!! Kan jy n foto oplaai van daai BWB? Sal graag wil sien!
Nie 'n baie goeie foto nie maar hier is hy. Was maar blote geluk dat dit die een was wat stil gestaan het op die dag.
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Thu Jul 23, 2015 11:00 am
by sPRINGHAAS
Langeraat wrote:Nie 'n baie goeie foto nie maar hier is hy. Was maar blote geluk dat dit die een was wat stil gestaan het op die dag.
Ja dis moeilik om te sien hoe groot hy rerig is as hy alleen le. Maar dis baie swaar! Geluk!!
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Sun Jul 26, 2015 9:07 pm
by Steppenwolf
Steppenwolf wrote:Steppenwolf wrote:Steppenwolf wrote:Magallies:
Rooibok ram 22Kg
Blesbok ooi 38Kg
Swartruggens area:
BWB Koei - 89Kg
BWB bulletjie - 70 kg
'Shallow pig' beer

- 45kg
Fochville
Blesbok ooi 36Kg
25 July 2015 Heidelberg:
SWB 66 kg
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Sun Jul 26, 2015 9:16 pm
by Tiny Hunter
Kudu Bul 187kg (uitgeslag en sonder vel, derde grootste nog ooit op die plaas)
Kudu koei 80kg
Kudu koei 75kg
Springbok ram 27kg
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Sun Jul 26, 2015 9:24 pm
by Tal
Vlakvark beer
48kg
ImageUploadedByTapatalk1437938660.868510.jpg
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Sun Jul 26, 2015 9:44 pm
by PWV
Wayne wrote:On our own farm, Eastern Cape
Kudu Bulls: 194.7 kg
156.7 kg
Wayne, staan daai koedoes in die voerkraal?

Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Sun Sep 06, 2015 5:55 pm
by Eduard Venter
Rooihartbees koei 60kg (spekvet). Dwaalboom
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Sun Sep 06, 2015 7:06 pm
by tripodmvr
Waterpoort noordoos van Vivo
BWB koei - karkas 97kg
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Wed Nov 11, 2015 9:19 am
by Buckmaster
2 Blesbok Ramme, karkas gewig: 45.3 en 44kg elk
Geskiet tussen Vrede en Memel
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Sun Apr 24, 2016 2:10 pm
by Eduard Venter
Is daar al iewers n draad vir 2016 uitslag gewigte of gaan ons sommer hier aan?
Groete
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Posted: Sun Apr 24, 2016 5:30 pm
by Toyrsi
Kudu bul. Eers geboud en blad 151kg.