Page 3 of 3

Re: Mooi kat

Posted: Sat Jul 10, 2010 9:00 pm
by Niel Viljoen
Freddie

Lief is n relatiewe begrip ne.??

Dit is eintlik maar my ou paar Merino lammertjies in sy pens wat ek maar so vir oulaas druk!! ;D

Groete
Niel

Re: Mooi kat

Posted: Sat Jul 10, 2010 10:44 pm
by Francois Marais
Niel

Daai is sommer n YSTER kat, swaarste wat ek nog gesien het was so 18.5kg, my pa een aand by die buurman geskiet tydens n springbok oes.

Mooi loop
Francois

Re: Mooi kat

Posted: Sun Jul 11, 2010 12:24 pm
by MEERKAT
[img]http://[/img]Image

Die 2 was groot kwaaddoeners

MEERKAT