Riglyne vir tariewe
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Riglyne vir tariewe
Hunter
Ek is nog maar 'n laaitie en swot nog, maar wil ook graag as ek eendag plaas toe gaan probleemdier jag. Vir hierdie rede jag ek alreeds van 16 af saam met ons Buurman. Hy is die probleemdier beheerder in ons distrik en het al paar keer saam Oom Taffie gejag. Ek is sy drywer en sit die roeper uit waar okal hy dit wil he. Op hierdie manier leer ek al die truuks en dinge van jakkalsjag. Op elke roepplek wat ons kom klim ek agter op die bakkie en so veduidelik hy aan my hoekom hy watter roep op watter tyd gebruik.
Wat die tariewe betref... Omdat alles sy toerusting is en dit SY inkomste is gee hy aan my R100 vir elke jakkals of kat wat ons skiet. Vir my is dit 'n uitstekende manier om te leer en beter te word al trek ek nie 'n skoot af nie. Ek kan nie blapse maak en jakkalse sklem maak nie, maar my kennis word met elke aand wat ons uitgaan verbreed.
Verder stap ek ook soms saam "Jannie" die Boy wat met die ysters werk en leer van jakkalse se loop gewoontes, waar hulle merk en waar hulle deur 'n draad gaan. Al hierdie dinge dink ek sal van my net 'n beter jagter eendag maak.
Hoop ek kon Oom help.
Groete

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Riglyne vir tariewe
PONKIE
1000% my maat, wens da was soma nog n miljoen mannetjies in jou klas. Dis wa ek ook beginne het, saam met n half boesman baie dae in die veld gestap, party aande sommer da geslaap ook. Jy leer sien dinge met n ander OOG.
Vandag is BAIE jare later, en het ons in die tussentyd klomp ander werke gehad waar ons nie sooo baie in die veld kon kom soos ons wou nie, maar tot vandag steek van hierdie goete gelukkig nog vas.
Hou net aan, jy gaan gou so ver voor wees, die ander manne sal dink jy is agter.
Mooi loop
Francois

Hunter xxx
Re: Riglyne vir tariewe
Ponkie
Nou voel ek oud ek is nie so oud nie maar dankie 35 jaar.
Ek ken nie vir oom Taffie nie maar lees wat hy se ek dink jy het n goeie leer meester.
As die geld reg is verruil ek my werk vandag om in die veld te wees.
Ek weet daar nog baie manne op die forum wat verniet skiet se julle se.
Ek dink daar is n verskil met die ou wat dit doen met n doel, en daar is die ou wat dit doen vir n party!!!! met sy vriende.
Iemand het dit op gebring om met sy cell phone te jag dit is nie reg nie.
Francois ek stem saam met jou.

Last edited by Hunter xxx on Thu May 27, 2010 5:00 pm, edited 1 time in total.
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Riglyne vir tariewe
Ek sal graag wil weet wat dink die forum mense hiervan.Ek jag hier in Namaqaland area jakkalse en die ek vra gewoonlik net my brandstof geld en R250 per jakkals wat ek skiet.Die boere hier wil dit nie eens betaal nie en se mens betaal nie mense om jakkies te skiet nie.Dit moet gratis gedoen word.Hulle verstaan nie die feit dat jou toerusting en uitgawes gedek moet word nie.
Hoor graag.
Groete
Blackie
Hoor graag.
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e

- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Riglyne vir tariewe
Blackie,
Los hulle dan maar sodat die rooibrakke hulle skapies opvreet....
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Riglyne vir tariewe
Blackie
Daar is mense wat nie lekker somme kan maak nie, sien die slaglam prys is nou R50.00/kg, is jakkals pryse gekoppel aan lammer pryse of hoe bepaal die manne swart strepe se pryse?
Mooi loop
MEERKAT

222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Riglyne vir tariewe
Blackie
Jy gaan die manne wat jy van praat in elke gebied kry. Hier is ouens wat my al gevra het om: ASSEBLIEF KOM HELP MY. Ek laat hulle verstaan dat ek dit NIE doen vir 'n lewe nie en dat ek net om my grond en pelle se grond skiet. Hulle smeek en laat jou naderhand so sleg voel dat jy maar gaan. Kom dit by die betaalslag is hulle vol oe en aa.
Ek stuur hulle nou in hulle
in. Dit is ook dieselfde manne wat jou sal vertel dat hulle nog nooit geroep het nie, maar dan vind jy later uit dit is nie so nie. Nou moet hy neersit en ek sal gaan as dit my pas.
Aan die anderkant kry mens die manne wat jou nie vinnig genoeg kan vergoed nie, een ou weier dat ek self ry, hy kom laai my en al my toerusting op gaan saam uit gee koffie beskuit toebies ens ens. Nou kan ek vra: Wat vra mens so ou?
Gerrie
Jy gaan die manne wat jy van praat in elke gebied kry. Hier is ouens wat my al gevra het om: ASSEBLIEF KOM HELP MY. Ek laat hulle verstaan dat ek dit NIE doen vir 'n lewe nie en dat ek net om my grond en pelle se grond skiet. Hulle smeek en laat jou naderhand so sleg voel dat jy maar gaan. Kom dit by die betaalslag is hulle vol oe en aa.
Ek stuur hulle nou in hulle
Aan die anderkant kry mens die manne wat jou nie vinnig genoeg kan vergoed nie, een ou weier dat ek self ry, hy kom laai my en al my toerusting op gaan saam uit gee koffie beskuit toebies ens ens. Nou kan ek vra: Wat vra mens so ou?
Gerrie
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Riglyne vir tariewe
Ja-nee wat my voorstel aan al die mense was dat die jakkies ma lekker hul skapies kan vang.Ek boer glad nie ma help graag die boere, want ek het op n boere gemeenskap groot geword waar n mens mekaar moet help.Ongelukkig in vandag se lewe kan mens eenvoudig net nie meer nie.Ek wens net dat die boere hier in my streek soos Suid-Wes Afrika/Namibie so goedhartig teenoor jakkals jagters is.Soos wat jul weet hulle ,besef hulle wat n groot ding mens van hul skouers af vat.Die boere het eenvoudig nie die tyd om nog in die aande nog jakkalse ook te jag na n dag se werk.Hulle skroom nie om te betaal nie en behandel mens soos konings.Dan kan mens ook die wardering sien by hulle as die rooi jassies val.
Sterkte daar
Blackie
Sterkte daar
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
-
herley
Re: Riglyne vir tariewe
Blackie
Ek het so n'paar weke terug by n'kennis gaan uithelp, eintlik my vriend se neef se plaas. Ek wou eintlik nie gaan nie want ekt al voorheen n'stel met die man afgetrap.
Lang storie kort te maak ekt die aand 3 jak by hom geskiet en niks betaling gekry nie en met die terug ry slag van die plaas af val my stoel van die vriend se bakkie af binne in sy mo?r in nou sit ek met die gebakte peere.
Het daar besluit ek sal my stoel reg maak op my onkoste maar dit was die laaste wat ek sonder betaling jak gaan jag.
Ek het so n'paar weke terug by n'kennis gaan uithelp, eintlik my vriend se neef se plaas. Ek wou eintlik nie gaan nie want ekt al voorheen n'stel met die man afgetrap.
Lang storie kort te maak ekt die aand 3 jak by hom geskiet en niks betaling gekry nie en met die terug ry slag van die plaas af val my stoel van die vriend se bakkie af binne in sy mo?r in nou sit ek met die gebakte peere.
Het daar besluit ek sal my stoel reg maak op my onkoste maar dit was die laaste wat ek sonder betaling jak gaan jag.
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Riglyne vir tariewe
Yes Bradley
Jammer om te hoor van jou stoel.Ek hoop by die tyd is hy al reg.Ja-nee mens stamp net een keer jou kop.Ek het self al n paar lelikke stelle afgetrap.Die slegste een was by n vriend van my wat die jakkies by hom wou laat klits.Omdat hy baie naby aanmy gelee is het ek hom gese dat hy my net n slagding kon gee as ek die jakkies klits.Daardie selfde aand skiet ek naby sy vee 4 tewe en 3 reuns jakkalse.Hy was natuurlik baie bly maar tot vandag nog nie my vleis gekry nie.Hy het my nou al verskeie kere gesmeek om weer te kom skiet en hom gese dat ek my tariewe se geld vooruit soek of sonie los ons dit.Hy is natuurlik smoor kwaad vir my omrede hy in n kort tydtjie omtrent 110 lammers verloor het.Ons is ongelukkig vandag ook nie meer op speaking terms nie.

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Riglyne vir tariewe
Blackie ou maat,
As hulle jou bel, gee jy jou tariewe, as hulle nie instem om dit te betaal nie, bly jy maar by die huis. Glo my die manne sal wel later instem.
Hier by ons gaan dit maar netso. Ek het na laasjaar se trip Myl 108 besluit na Taffie en Oom Hein met my oor presies dieselfde ding gesels het. Sit dan liewer by die huis as om my geld te gebruik om ander man se probleme uit te sorteer.
Daai manne wat jou so treat het ek 'n ander tarief. Ek gee glad nie om om hulle te gaan help nie.
Maak mooi!
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Riglyne vir tariewe
Sal graag wil hoor hoeveel vra die manne nou per jakkals en hoeveel vir n nag fooi of km?
Boertjie
Boertjie
Last edited by Boertjie on Wed Jan 18, 2012 12:25 pm, edited 1 time in total.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Riglyne vir tariewe
Boera,
Ek jag nog nie lank teen vergoeding nie.
Ek as deeltydse jagter vra die volgende:
Opsie 1 (Waar daar baie baie jakkalse is soos op reservate en melkplase): R1000 nagfooi wat eerste 4 jakkalse insluit, daarna R500 per jakkals, R750 per rooikat.
Opsie 2 (Algemene tarief): R3.50 per km, R500 per jakkals, R750 per jakkals.
Opsie 3: Ek jag by die boer, en hy maak my bakkie vol diesel as ek vertrek. R500 per jakkals, R750 per rooikat.
Al die plase waar ek jag is binne 300km van my af.
Mpumalanga, Limpopo, Noord-Wes, en Gauteng.
Groete,
Eugene
En as die oom 'n mooi dogter het is ek die volgende beskikbare oomblik op hande weer daar.. en die jakkalse en rooikate is verniet as sy mag saamry...

Last edited by Geno on Thu Jan 19, 2012 3:11 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Riglyne vir tariewe
Ja Geno..Geno wrote: Boera,
Ek jag nog nie lank teen vergoeding nie.
Ek as deeltydse jagter vra die volgende:
Opsie 1 (Waar daar baie baie jakkalse is soos op reservate en melkplase): R1000 nagfooi wat eerste 4 jakkalse insluit, daarna R500 per jakkals, R750 per rooikat.
Opsie 2 (Algemene tarief): R3.50 per km, R500 per jakkals, R750 per jakkals.
Opsie 3: Ek jag by die boer, en hy maak my bakkie vol diesel as ek vertrek. R500 per jakkals, R750 per rooikat.
Al die plase waar ek jag is binne 300km van my af.
Mpumalanga, Limpopo, Noord-Wes, en Gauteng.
Groete,
Eugene
En as die oom 'n mooi dogter het is jy die volgende beskikbare oomblik op hande weer daar.. en die jakkalse en rooikate is verniet as sy mag saamry...
Ken jou tipe...
Jeagemeister
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Riglyne vir tariewe
Big Joe,
Dit staan reeds in die fyn skrif onder aan! Jy kan maar gaan kyk daar bo.
Dit staan reeds in die fyn skrif onder aan! Jy kan maar gaan kyk daar bo.
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Riglyne vir tariewe
"I love animals, they're delicious!"
Dit nou seker dan die dierkies waarvan jy praat

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm