Page 3 of 8
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Sun Jul 01, 2018 6:31 pm
by JVT172
So paar blesbokke gister geskiet.
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Sun Jul 01, 2018 6:53 pm
by Philip J
Dankie Mellies
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Sun Jul 01, 2018 7:21 pm
by Geno
Philip,
Was jy saam met Zylie?
Groete
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Sun Jul 01, 2018 7:22 pm
by Geno
JVT172 wrote:So paar blesbokke gister geskiet.
Nice! Is dit die see daar agter?
Groot droom van my om iets teen die kus te jag!
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Sun Jul 01, 2018 7:31 pm
by JVT172
Geno wrote:JVT172 wrote:So paar blesbokke gister geskiet.
Nice! Is dit die see daar agter?
Groot droom van my om iets teen die kus te jag!
Hi Geno.
Jip dit is.
Jy hoor die branders die heeltyd breek.
Stukkie paradys!
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Sun Jul 01, 2018 7:32 pm
by Geno
Baie nice! Julle is geseënd om dit te kan ervaar!
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Sun Jul 01, 2018 7:37 pm
by JVT172
Geno wrote:Baie nice! Julle is geseënd om dit te kan ervaar!
Dis op ons agterstoep.
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Mon Jul 02, 2018 1:40 pm
by Frederik
My eerste gemsbok, Douglas area die naweek.
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Mon Jul 02, 2018 2:36 pm
by Wes261
My pa (OomMatt) se droom Bosbok jag het toe plaas gevind. Baie geluk my pa op 'n uitsonderse bosbok
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Mon Jul 02, 2018 2:52 pm
by OomMatt
Dankie seun
Nou ja , so gebeur dit maar ………. het gese ek soek iets spesiaal , en daar kry ek hom.
Het by Safari kamp gekom , uit gepak , gewere geskiet om seker te maak , en PH vra of ons maar kan gaan kyk wat gee die veld.
Het die bok Donderdag oggend met intrap gesien , maar kon net nie skoot kry nie , Danie se toe vir my die is n besondere bok , waarna daar en dan besluit was om hom voluit te jag.
Die bok gesien weer die middag , Vrydag oggend en middag , Saterdag oggend nie , maar wel die miggad , laaste dag , laaste uur , en alles was toe net reg.
Verseker geseend , met geluk aan my kant
Meet 16.5"
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Mon Jul 02, 2018 2:58 pm
by Supacow
Baie geluk almal.
Bosbok is soos n 270...
baie spesiaal!
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Mon Jul 02, 2018 10:11 pm
by Fanta300
BWB Stonhaven.jpg
99 Kg uitgeslag.
375 H&H
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Tue Jul 03, 2018 5:54 am
by 6.5/284Norma
Dit was my groot voorreg om die jaar een van my droombokke te kon gaan jag. Nog van kleins af droom ek oor die Lechwe en toe gaan kuier ek by 'n vriend en daar hang een in sy trofeekamer. Daar en dan maak hy plan en bespreek vir my een.
Die dag kon nie gou genoeg aanbreek nie en na 'n paar uur se kyk en uitsoek besluit ons op die een. Nekskoot met 6.5 Creedmoor en hy was myne!
Baie dankie Giepie!
Lechwe.jpg
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Tue Jul 03, 2018 7:45 am
by Springkudu
Baie geluk, prag dier.
Op watter afstand het jy hom gelooi?
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Tue Jul 03, 2018 7:46 am
by william007
Goeie dag manne.
ek weer so paar manne gehad wat lekker kom jag het, paar mooi trofees geskiet het.
gewere was 308, 6.5 creedmore,6.5x55.
skote was tussen 150 tot 300 meter.
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Tue Jul 03, 2018 7:48 am
by Springkudu
Sjoe William, dit is 'n paar mooi diere!!! En sommer hier in Vredendal??
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Tue Jul 03, 2018 7:49 am
by william007
Hier is nog so paar een klient was so lus vir koedoe skiet op een jag 2 bulle.
Ons was gelukig en die jagters my guns gedoen om n jakkals ook plat te trek.
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Tue Jul 03, 2018 7:50 am
by william007
Hello springkudu sorry nee dis hier in Kimberley se wereld ek moet nog my goed verander.
waterval safaris ons is so 55km buite Kimberley.
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Tue Jul 03, 2018 8:07 am
by william007
Nog so paar. Was ook lekker vrek koud gewees.
Ons het ook n jong nuwe jagter wat sy eerste bokke geskiet het en het super goed gedoen.
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Tue Jul 03, 2018 8:50 am
by Springkudu
william007 wrote:Hello springkudu sorry nee dis hier in Kimberley se wereld ek moet nog my goed verander.
waterval safaris ons is so 55km buite Kimberley.
Ek wou darem sê......
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Tue Jul 03, 2018 9:00 am
by william007
hoe verander ek my info daar.
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Tue Jul 03, 2018 9:38 am
by 6.5/284Norma
Springkudu wrote:Baie geluk, prag dier.
Op watter afstand het jy hom gelooi?
Bekruip tot so 80m
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Tue Jul 03, 2018 9:50 am
by Springkudu
william007 wrote:hoe verander ek my info daar.
Heel regs bo op die blad click op
USER CONTROL PANEL
Click dan aan
linkerkant van blad op
PROFILE
Click dan op
EDIT SIGNATURE
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Tue Jul 03, 2018 8:01 pm
by Dolf014
Een van 2 gemmies afgelope naweek.
Re: 2018 Jag fotos
Posted: Wed Jul 04, 2018 10:56 am
by william007
Baie dankie springkudu . dankie vir die hulp.