Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

User avatar
likweD
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Mon Apr 13, 2015 9:32 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by likweD »

likweD wrote:
likweD wrote:
likweD wrote:Naand julle,

Ek het op 11 Junie aansoek ingedien, sec 16 22LR. (my eerste sec 16 aansoek)

Raai wat dis steeds by die stasie vir voorbereiding voor Provinsiaal, wat nog te praat van Pretoria...
Opdatering: geen verdere sms'e ontvang nie, bel vandag Pta nommer een hulle bevestig dit het gister darem in Pta aangekom...

Hopelik is als gedek, selfde wapen is geweier omdat ek nie in motivering aangedui het WAAR ek die wapen van gebruik nie.. Ek het maar sec 16 aansoek roete geneem na toegewyde status toegeken is.. So die horlosie loop, ons kyk hoe Pta se effektiwiteit teen Retardsbaai opweeg..


Sent from my SM-P605 using Tapatalk
opdatering: aansoek is toe uiteindelik 14 Augustus in Pretoria ontvang, 21 September Vir oorweging aangeteken, ek stuur toe maar epos na Cfrenquiry@saps.gov.za op 5 November. Ek het binne 'n uur 'n antwoord van ene Kaptein Mangadi ontvang wat na 'n heel standaard antwoord gelyk het wat net epos ontvangs bevestig en dat hul sal antwoord as aansoek oorweeg is, maar dit was ten minste met 'n naam en telefoon nommer onderteken.

Ek bel toe na 10 dae terug, sy loer gou in haar epos en se ja sy het inderdaad alreeds terugvoer verwag, vra toe of dit 'n semi is, ek sê nee normale slot aksie en sy is verbaas dat dit vassteek en sou opvolg. Sy het nooit iets terug laat weet nie. Helaas toe ek gister oggend weer 0123536111 bel se hulle "Voorlopig Goedgekeur" van Woensdag af...

Het iemand 'n idee hoe lank dit pad is wat nou nog voorlê?

Groete,

Halvar

Sent from my SM-P605 using Tapatalk
26/11 sms ontvang lisensie is goedgekeur. Nou is die vraag hoe lank nog voor die kaartjie....

Sent from my SM-P605 using Tapatalk
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by JJV »

Ek sien hulle praat van 8 weke minimum wag vir jou kaartjie, nou met 16Des, Kersfees en nuwejaar maak ek my maar reg vir kaartjie kry in February as ek gelukkig is. JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Victor_
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Victor_ »

IMG_1913.jpg
17 weke op die dag wat ek ingehandig het.
Was twee jaar terug net 6 weke.



Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Malan123 »

Hulle vat glo langer om lisensies vir 30-06 en 270s te print >:D
User avatar
Victor_
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Victor_ »

Twee jaar terug se 6 weke was ook 30-06 >:D


Sent from my iPhone using Tapatalk
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Malan123 »

:laugh: :laugh: :laugh:
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Philip_R »

Ek bel nou die CFR en kry nogal antwoord oor my lisensie wat nou al vir meer as 'n maand vir oorweging is. Die antwoord wat ek gekry het het my nie verbaas nie maar wys mens maar net die mentalityd met die proses in die CFR.

Die antwoord wat ek gekry het is

"We NEED :o 90 working days to approve an application, we are now at 72 working days so we still have 23 working days left"

Ek het nou maar besluit ek gaan nie my hele dag spoil deur vir die man 'n wiskunde les te probeer gee nie, maar hulle glo duidelik dat hulle nie regtig vinniger mag werk as 90 werksdae nie.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by JJV »

Vriend van my se AR goedgekeur na 84 dae. So jy kan dalk gelukkig wees.


Sent from my iPhone using Tapatalk
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 959
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by OosKaapJagter »

Daar is geen waarborge nie. Ek dink soms land die haastige ou se aansoek eerste op die lessenaar, net om toegepak te word met nuwer aansoeke. Die laatkommer se aansoek beland bo-op die hoop en word dalk eerste verwerk. My .22 slotaksie se lisensie is goedgekeur na 157 dae, terwyl enigiets oor 90 dae as laat beskou word.

Nou hoop ek die opdrag om my kaartjie te druk beland bo-op die ander ou aansoeke…….
Post Reply