Page 3 of 31
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sun Nov 20, 2022 3:51 pm
by DWB
Hi Manne, ek was bevoorreg om 3 buffel koeie op die voet te kon jag met die 404 en die 400gr Safari Bullet Company koeels as deel van ñ uitdun sessie.
Ek was bitter beïndruk. Nie een van die 3 koeie het meer as 20 tree gegaan nie met hoë long skote. Die een het ñ quartering toward skoot op die punt van die skouer gevat en nie 5 tree gegaan nie! Daai is seker een van die hardste houe wat ñ koeel kan vat, en volgens my het hy puik gedoen! Ek het ander wel bekende fabrikate van soortgelyke skote op bokke om mee te vergelyk, en hierdie een het beter gevaar!
Welgedaan Rudi met ñ puik produk!
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Mon Nov 21, 2022 7:28 pm
by Rudi Fischer
Klieent van my het laas naweek gou sy laading op sy 9.3x62 gaan toets met SBC 285gr
Sal meer inligting kry oor sy laading.

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Mon Nov 21, 2022 7:39 pm
by Lategan1
Ek aanvaar op 100m, absoluut briljant. Is dit gewone tradisionele ligte jaggeweer?
Die ander manne se terugvoer dodelik - hou so aan, Rudi.
Beste.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Mon Nov 21, 2022 7:41 pm
by Rudi Fischer
Lategan1 wrote:Ek aanvaar op 100m, absoluut briljant. Is dit gewone tradisionele ligte jaggeweer?
Die ander manne se terugvoer dodelik - hou so aan, Rudi.
Beste.
Naand Lategan
Ja, 100m
Baie dankie
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Tue Nov 22, 2022 7:33 am
by Capt. Yoda
Ek kan nie wag vir daai 308 koele nie
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Tue Nov 22, 2022 8:31 am
by tripodmvr
Rudi, bemark en verkoop jy nog slegs plaaslik?
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Tue Nov 22, 2022 8:54 am
by Lategan1
Capt. Oblivious wrote: Tue Nov 22, 2022 7:33 am
Ek kan nie wag vir daai 308 koele nie
Grein?
Beste.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Tue Nov 22, 2022 9:02 am
by Rudi Fischer
tripodmvr wrote:Rudi, bemark en verkoop jy nog slegs plaaslik?
Dagse Oom Marius.
Ja, Ek verkoop net plaaslik.
Ek is op Instagram en n ander forum wat baie oorsee se manne op het, maar verkoop glad nie daar nie.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Tue Nov 22, 2022 9:05 am
by Rudi Fischer
Lategan1 wrote:Capt. Oblivious wrote: Tue Nov 22, 2022 7:33 am
Ek kan nie wag vir daai 308 koele nie
Grein?
Beste.
Huidiglik is die idee n 180gr maar nog niks is konkreet nie.
Wil net eers die groot kalibers vestig en die Solids vir die groot kalibers in die mark kry.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Tue Nov 22, 2022 12:36 pm
by Petrie303
Baie netjies!
Waar verkoop jy jou punte of waar bestel mens? het jy n webwerf? Het paar vriende wat belangstel vir hulle 375H&H.
Groete,
Petrie
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Tue Nov 22, 2022 12:46 pm
by Rudi Fischer
Petrie303 wrote:Baie netjies!
Waar verkoop jy jou punte of waar bestel mens? het jy n webwerf? Het paar vriende wat belangstel vir hulle 375H&H.
Groete,
Petrie
Dagse Petrie
Jy kan my direk kontak op nul82 Nege78 Vier707
Of epos op
safaribulletcompany@gmail.com
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Tue Nov 22, 2022 12:53 pm
by Koos Barnard
Dagsê
Ek het so 'n paar weke gelede 10 koeëls van Rudi ontvang en hulle net vir akkuraatheid uit my geweer getoets. My eerste lading (62.5gr S335/2247vps) was nie so akkuraat as wat ek dit wou gehad het nie. Met die die tweede probeerslag het ek 60gr S335 gelaai (2195vps vir die drie skote) en op 50m geskiet (eintlik 51m om presies te wees). My geweer is toegerus met 'n Aimpoint Red-dot sight en ek dink die groepering spreek boekdele - Rudi se koeëls is akkuraat!!
Ook vir die van julle wat gewonder het hoe lyk die koeëls van binne, sien foto 2. Dis 'n Safari wat ek deurgesaag het.
Ek is beïndruk met die koeëls! Hoop net ek kan iewers in die toekoms 'n koedoe in die bos daarmee jag.
Mooi loop
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri Nov 25, 2022 12:35 pm
by DWB
It's official... Ek het al my A-frames verkoop en met Safari Bullet Co koeels vervang

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri Nov 25, 2022 12:45 pm
by Rudi Fischer
DWB wrote:It's official... Ek het al my A-frames verkoop en met Safari Bullet Co koeels vervang

Dankie Mr
Wardeer die ondersteuning baie.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri Nov 25, 2022 1:27 pm
by Frederik
Selfde die kant Woodleighs geswaai vir SBC
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sat Nov 26, 2022 11:07 am
by VictorG
Tong in die kies Rudi , met verwysing na Bell wat 800 olifante met 7x57 geskiet het
( Wil net eers die groot kalibers vestig en die Solids vir die groot kalibers in die mark kry. )
Ek kan nie wag vir punte vir my Brno en ook my 8x57JS
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sat Nov 26, 2022 11:28 am
by jdpretorius
Rudie het jy dalk al iets vir .338 cal ? ....iets in 250 gr klas, kan moontlik die 338wm lekker baat.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sat Nov 26, 2022 11:38 am
by Rudi Fischer
jdpretorius wrote:Rudie het jy dalk al iets vir .338 cal ? ....iets in 250 gr klas, kan moontlik die 338wm lekker baat.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Ek het n 338 in gedagte maar sal dalk in die 225-230gr se klas wees.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sat Nov 26, 2022 11:55 am
by Rudi Fischer
Het “gou” vanoggend gaan koeels toets in wetpacks want … dis lekker.
458 Express 500gr koeel teen 2250fps
L-R 50m, 25m, 10m

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sat Nov 26, 2022 12:33 pm
by afrikanerbloed
Rudi
As ek n voorstel kan maak oor .308 kal punte se gewigte.
200grn vir my plus 180grn vir die 30-06 manne.
Sterkte met jou besigheid
Johan
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sat Nov 26, 2022 12:50 pm
by Dash431
afrikanerbloed wrote: Sat Nov 26, 2022 12:33 pm
Rudi
As ek n voorstel kan maak oor .308 kal punte se gewigte.
200grn vir my plus 180grn vir die 30-06 manne.
Sterkte met jou besigheid
Johan
Ek sekondeer! Ek is lankal opsoek na n 200gr koeel vir my 300WM, wat soortgelyk aan die Swift A-Frame/Northfork is.
En dan is dit nog trots Suid Afrikaans ook!
Asseblief Rudie, ons vra mooi!

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sat Nov 26, 2022 12:50 pm
by ruaanb
afrikanerbloed wrote:Rudi
As ek n voorstel kan maak oor .308 kal punte se gewigte.
200grn vir my plus 180grn vir die 30-06 manne.
Sterkte met jou besigheid
Johan
Stem
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sat Nov 26, 2022 4:34 pm
by jdpretorius
Rudi Fischer wrote:jdpretorius wrote:Rudie het jy dalk al iets vir .338 cal ? ....iets in 250 gr klas, kan moontlik die 338wm lekker baat.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Ek het n 338 in gedagte maar sal dalk in die 225-230gr se klas wees.
Daai gan lekker werk.
Ek ondersteun jou graag sodra jy van hulle beskikbaar het.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sat Nov 26, 2022 9:58 pm
by Ding
Rudi, ek glo baie manne sal my sekondeer hier dat jou volgende produk ‘n 143gr 6.5 projektiel met ‘n boat tail en hoë BC moet wees. Lekker plastiek punt voor om seker te maak dié in die magasyn vervorm nie onder die verskriklike recoil nie. Moet hom asseblief net nie te hard maak nie sodat mens seker kan wees hy maak genoegsaam oop op 500m.
Byvoorbaat dank
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sun Nov 27, 2022 6:43 am
by DWB