Page 21 of 21

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Jun 11, 2024 4:40 pm
by snakker
6.5/284Norma wrote:6 Creednoor met Berger 105 gr Hybrid.

1025 m

Die middel van die twee verste skootmerke is 70mm van mekaar.
6Creedmoorgroep.jpg
Well done, ongelooflike groep daai (onder kwart MOA)

Sent from my 22101316G using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Jul 06, 2024 5:55 pm
by 6.5/284Norma
snakker wrote: Tue Jun 11, 2024 4:40 pm
6.5/284Norma wrote:6 Creednoor met Berger 105 gr Hybrid.

1025 m

Die middel van die twee verste skootmerke is 70mm van mekaar.
6Creedmoorgroep.jpg
Well done, ongelooflike groep daai (onder kwart MOA)

Sent from my 22101316G using Tapatalk
Ja, ek is versot op die 6 Creedmoor!

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Aug 12, 2024 11:15 am
by Drenalinjunkie
2C194CA7-0521-4D13-B191-F23A5BA4F0DF.jpeg
Twee groepe direk na mekaar geskiet met my 7SAUM. Het tussen elke groep die gong gaan skoon spuit.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Aug 12, 2024 11:21 am
by Pinkes
Drenalinjunkie wrote: Mon Aug 12, 2024 11:15 am 2C194CA7-0521-4D13-B191-F23A5BA4F0DF.jpeg

Twee groepe direk na mekaar geskiet met my 7SAUM. Het tussen elke groep die gong gaan skoon spuit.
Baie mooi.

Glo/hoop jy skiet fklas met daai geweer...Dis waar daai groepe hoort. O0

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Aug 12, 2024 11:23 am
by Riaan Kriel
Drenalinjunkie wrote: Mon Aug 12, 2024 11:15 am 2C194CA7-0521-4D13-B191-F23A5BA4F0DF.jpeg

Twee groepe direk na mekaar geskiet met my 7SAUM. Het tussen elke groep die gong gaan skoon spuit.
:o :o Dit is indrukwekkend... WELL DONE !!!!

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Aug 12, 2024 11:24 am
by Drenalinjunkie
Pinkes wrote: Mon Aug 12, 2024 11:21 am
Drenalinjunkie wrote: Mon Aug 12, 2024 11:15 am 2C194CA7-0521-4D13-B191-F23A5BA4F0DF.jpeg

Twee groepe direk na mekaar geskiet met my 7SAUM. Het tussen elke groep die gong gaan skoon spuit.
Baie mooi.

Glo/hoop jy skiet fklas met daai geweer...Dis waar daai groepe hoort. O0
Dankie, skiet nie f-klas nie. Maar nog een van my gong skiet gewere.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Aug 12, 2024 11:28 am
by Toyrsi
Hel maar daai geweer maak mooi. Baie geluk.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Aug 12, 2024 11:29 am
by Pinkes
Drenalinjunkie wrote: Mon Aug 12, 2024 11:24 am
Pinkes wrote: Mon Aug 12, 2024 11:21 am
Drenalinjunkie wrote: Mon Aug 12, 2024 11:15 am 2C194CA7-0521-4D13-B191-F23A5BA4F0DF.jpeg

Twee groepe direk na mekaar geskiet met my 7SAUM. Het tussen elke groep die gong gaan skoon spuit.
Baie mooi.

Glo/hoop jy skiet fklas met daai geweer...Dis waar daai groepe hoort. O0
Dankie, skiet nie f-klas nie. Maar nog een van my gong skiet gewere.
Dis 'n jammerte. Daai sal baie kompeterende geweer wees.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Aug 12, 2024 11:29 am
by Drenalinjunkie
Riaan Kriel wrote: Mon Aug 12, 2024 11:23 am
Drenalinjunkie wrote: Mon Aug 12, 2024 11:15 am 2C194CA7-0521-4D13-B191-F23A5BA4F0DF.jpeg

Twee groepe direk na mekaar geskiet met my 7SAUM. Het tussen elke groep die gong gaan skoon spuit.
:o :o Dit is indrukwekkend... WELL DONE !!!!
Dankie Riaan

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Aug 12, 2024 11:30 am
by Drenalinjunkie
Toyrsi wrote: Mon Aug 12, 2024 11:28 am Hel maar daai geweer maak mooi. Baie geluk.
Dankie Jacques.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Aug 12, 2024 11:31 am
by Drenalinjunkie
Pinkes wrote: Mon Aug 12, 2024 11:29 am
Drenalinjunkie wrote: Mon Aug 12, 2024 11:24 am
Pinkes wrote: Mon Aug 12, 2024 11:21 am

Baie mooi.

Glo/hoop jy skiet fklas met daai geweer...Dis waar daai groepe hoort. O0
Dankie, skiet nie f-klas nie. Maar nog een van my gong skiet gewere.
Dis 'n jammerte. Daai sal baie kompeterende geweer wees.
Tyd bly maar die grootste probleem. Tussen ALRHA, NGS, ander gong shoots en familie is tyd maar min. Miskien eendag wanner ek groot is.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Aug 12, 2024 5:53 pm
by Andre308
Drenalinjunkie wrote: Mon Aug 12, 2024 11:15 am 2C194CA7-0521-4D13-B191-F23A5BA4F0DF.jpeg

Twee groepe direk na mekaar geskiet met my 7SAUM. Het tussen elke groep die gong gaan skoon spuit.
Ek is impressed met daai spoed wat jy die 190gr gegooi kry.

Baie mooi geweer.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Aug 12, 2024 6:55 pm
by Lategan1
Drenalinjunkie wrote: Mon Aug 12, 2024 11:24 am
Pinkes wrote: Mon Aug 12, 2024 11:21 am
Drenalinjunkie wrote: Mon Aug 12, 2024 11:15 am 2C194CA7-0521-4D13-B191-F23A5BA4F0DF.jpeg

Twee groepe direk na mekaar geskiet met my 7SAUM. Het tussen elke groep die gong gaan skoon spuit.
Baie mooi.

Glo/hoop jy skiet fklas met daai geweer...Dis waar daai groepe hoort. O0
Dankie, skiet nie f-klas nie. Maar nog een van my gong skiet gewere.
Geluk, baie baie netjies. Mooiste geweer.

Beste.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Aug 13, 2024 4:14 pm
by Drenalinjunkie
Dankie manne.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Aug 13, 2024 4:59 pm
by Capt. Yoda
Simon, wat dink jy van daai aksie vs n Bat?
Daai kolf is diep mooi!

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Aug 13, 2024 7:33 pm
by Drenalinjunkie
Siebert,

Ek dink die Bat bly n beter aksie. Nesika was een van die eerste custom aksies. Die man wat Nesika begin het het ook Defiance begin / besit nog. Dit bly wel nog n baie lekker aksie.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sun Aug 18, 2024 3:37 pm
by Bosveld101
Drenalinjunkie wrote:
2C194CA7-0521-4D13-B191-F23A5BA4F0DF.jpeg
Twee groepe direk na mekaar geskiet met my 7SAUM. Het tussen elke groep die gong gaan skoon spuit.
Daai geweer is n hammer baie geluk!

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Aug 12, 2025 7:56 am
by 6.5/284Norma
Hierdie is nie langafstand nie maar dis die beste groep wat ek ooit met my 6 Creedmoor geskiet het.
100m , 3 skote.
6Creedmoorgroep.jpg

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Aug 12, 2025 1:05 pm
by sako 30-06
6.5/284Norma wrote: Tue Aug 12, 2025 7:56 am Hierdie is nie langafstand nie maar dis die beste groep wat ek ooit met my 6 Creedmoor geskiet het.
100m , 3 skote.
6Creedmoorgroep.jpg
Ja kyk, daai is perfeksie.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Aug 12, 2025 8:40 pm
by swc-tr
6.5/284Norma wrote:Hierdie is nie langafstand nie maar dis die beste groep wat ek ooit met my 6 Creedmoor geskiet het.
100m , 3 skote.
6Creedmoorgroep.jpg
Geluk, baie mooi.
6mm/.243" koeƫls meet 6.17mm in deursnee.

Sent from my SM-A125F using Tapatalk