Marc ek so bly jy soek daai "Begskaap" want ek soek rerig daai Bergskaap...Marc wrote:Julle soek vir my vandag, ek is reeds op n mes punt oor daai Begskaap man
Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Jy sien, ek se mos ek wen nooit iets nie, klaar gejinxWitpietskiet wrote:Marc ek so bly jy soek daai "Begskaap" want ek soek rerig daai Bergskaap...Marc wrote:Julle soek vir my vandag, ek is reeds op n mes punt oor daai Begskaap man
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Julle manne gaan moet begin nice wees, ek het amper als gewen wat jag aanbetref en ek het nie eers 'n daisy nie.....
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Manne, ek weet julle raak ongeduldig en is vrek nuuskierig!
Hou maar net ingedagte dat Jaco 900km moes aflê vir die trekking en dat ons nie graag 'n fout wil maak deur 'n gejaagde plasing van die wenners nie. Die wenners sal vandag nog geplaas word, moenie bekommered wees nie!
Die hele trekking is ook op video opgeneem, so wees rustig manne, niemand sal benadeel word deur 'n uur of wat te wag nie....
Wat ek wel nou kan bekend maak, is dat nie ek, Jaco of Jean, enige pryse gewen het nie!

Aim small, miss small
-
Schalk.vdB
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Thu Mar 21, 2013 6:31 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Sorry my maat.
Jippie nou het ons 'n kans.
Jippie nou het ons 'n kans.
SR = M
Solid rest is equal to meat
Solid rest is equal to meat
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Yes! Ekt die bergskaap geskep!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Eugene
Moet nie worry nie ek het ook niks gewen nie. Maar ek het die een wenner se naam vergeet so wag maar
Beretta
Moet nie worry nie ek het ook niks gewen nie. Maar ek het die een wenner se naam vergeet so wag maar
Beretta
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Net jokes manne...
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Hugo
Jy laat die manne sweet

Jy laat die manne sweet
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Dit was die plan...
Hhahahahahahaha
Hhahahahahahaha
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Ha ha ha haEugene wrote:Manne, ek weet julle raak ongeduldig en is vrek nuuskierig!
Hou maar net ingedagte dat Jaco 900km moes aflê vir die trekking en dat ons nie graag 'n fout wil maak deur 'n gejaagde plasing van die wenners nie. Die wenners sal vandag nog geplaas word, moenie bekommered wees nie!
Die hele trekking is ook op video opgeneem, so wees rustig manne, niemand sal benadeel word deur 'n uur of wat te wag nie....
Wat ek wel nou kan bekend maak, is dat nie ek, Jaco of Jean, enige pryse gewen het nie!
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Naand
Dankie vir julle geduld, Jagprysnommers in volgorde soos hulle getrek is en in daardie volgorde kry elkeen 'n kans om sy prys te kies. Onthou as prys reeds gekies is kan jy nie weer kies nie.
1) G198 - Pappabeer
2) G325 - Tucky Terry 270
3) G339 - Rampawena
4) G360 - Hugo v
5) G19 - FHM
6) G369 - Dawid
7) G310 - Frikkidbr
Geluk aan elkeen van julle.
Dankie vir julle geduld, Jagprysnommers in volgorde soos hulle getrek is en in daardie volgorde kry elkeen 'n kans om sy prys te kies. Onthou as prys reeds gekies is kan jy nie weer kies nie.
1) G198 - Pappabeer
2) G325 - Tucky Terry 270
3) G339 - Rampawena
4) G360 - Hugo v
5) G19 - FHM
6) G369 - Dawid
7) G310 - Frikkidbr
Geluk aan elkeen van julle.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Dammit!!!!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Het daai v in geglip by Hugo v? Of is dit ekke?
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Moet nie dat Eugene julle om die bos lei nie, hy en Jean het wel elkeen 'n prys gewen Jean het 'n outoman gewen van Imvusa Trading in Bloemfontein en Eugene is die gelukkige wenner van 'n Naweek se verblyf vir 4 persone by Buyskop Lodge in Bela Bela met die komplimente van Jan en Theresa NelEugene wrote: Wat ek wel nou kan bekend maak, is dat nie ek, Jaco of Jean, enige pryse gewen het nie!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Jammer Hugo maar dit is Hugo v en nie jy nie.Hugo wrote:Het daai v in geglip by Hugo v? Of is dit ekke?
Groete
Jaco
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Hierdie klink vir my soos 'n inside jobMoet nie dat Eugene julle om die bos lei nie, hy en Jean het wel elkeen 'n prys gewen Jean het 'n outoman gewen van Imvusa Trading in Bloemfontein en Eugene is die gelukkige wenner van 'n Naweek se verblyf vir 4 persone by Buyskop Lodge in Bela Bela met die komplimente van Jan en Theresa Nel
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Baie geluk manne
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Manne
Daarsy nou onthou ek weer die name laat ons hoor hoe die manne kies
Beretta
Daarsy nou onthou ek weer die name laat ons hoor hoe die manne kies
Beretta
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Troosprystrekking, Nommers word weer in trek volgorde gegee en wenners kies asb in daardie volgorde.
1) 1066 - Sako75
2) 1053 - Jan Thuynsma
3) 812 - Pappabeer
4) 946 - African
5) 1490 - Hugov
6) 1294 - Andre
7) 1249 - Carl
689 - Jaco Strydom
9) 137 - Madako
10) 1349 - Ferdi
11) 1172 - Pierre (Brno)
12) 1532 - Dawid
13) 586 - G Force
14) 1059 - Taffie
15) 921 - vdWalt
16) 1168 - Wielie Waps
17) 57 - FHM
18) 1630 - Predator
Alle pryse moet hier gekies word en kan nie direk by borg opgeis word nie.
weereens geluk manne en aan die wat nie so gelukkig was om te wen nie "better luck next time"

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Lekker Manne baie geluk aan julle almal wat pryse gewen het julle moet dit geniet sal nou nie nie jok nie en maar net se ek is sleg jaloers.
Mooiloop
JP
Mooiloop
JP
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Aansporingsprys wenners
nommer
125 - Silent Hunt
250 - Spanner
375 - Carl
500 - Jan Thuynsma
700 - 303
800 - Pappabeer
900 - Rooies
1000 - Pappabeer
1200 - Brno (Pierre)
1500 - HugoV
1689 - Laaste nommer - Silent Hunt
Meeste kaartjies gekoop - Wenner wil anoniem bly.
nommer
125 - Silent Hunt
250 - Spanner
375 - Carl
500 - Jan Thuynsma
700 - 303
800 - Pappabeer
900 - Rooies
1000 - Pappabeer
1200 - Brno (Pierre)
1500 - HugoV
1689 - Laaste nommer - Silent Hunt
Meeste kaartjies gekoop - Wenner wil anoniem bly.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Hehehehe smaak my sekere manne het meer luck as ander 
Dewald moet dalk lotto speel
Dewald moet dalk lotto speel
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Baie geluk manne !!!! Julle weet julle gaan ons elkeen n storie skuld !
Frikkie, aansoeke loop mooi deesdae, as jy gou speel kan jy nog met jou eie roer skiet
Jaco julle het eintlik die grootste prys gewen, die oomblik toe daai Tjek oor handig word was Goud werd en as die kinders onder hulle boom sien die jaar wen ons almal
Frikkie, aansoeke loop mooi deesdae, as jy gou speel kan jy nog met jou eie roer skiet
Jaco julle het eintlik die grootste prys gewen, die oomblik toe daai Tjek oor handig word was Goud werd en as die kinders onder hulle boom sien die jaar wen ons almal
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Aai, groen is nie my kleur nie...
Baie geluk ouens!
Baie geluk ouens!