Page 22 of 30

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 4:32 pm
by Witpietskiet
Marc wrote:Julle soek vir my vandag, ek is reeds op n mes punt oor daai Begskaap man >:D
Marc ek so bly jy soek daai "Begskaap" want ek soek rerig daai Bergskaap... :laugh:

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 4:41 pm
by Marc
Witpietskiet wrote:
Marc wrote:Julle soek vir my vandag, ek is reeds op n mes punt oor daai Begskaap man >:D
Marc ek so bly jy soek daai "Begskaap" want ek soek rerig daai Bergskaap... :laugh:
Jy sien, ek se mos ek wen nooit iets nie, klaar gejinx ;D

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 4:56 pm
by Lourens Potgieter
Julle manne gaan moet begin nice wees, ek het amper als gewen wat jag aanbetref en ek het nie eers 'n daisy nie.....

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 4:59 pm
by Eugene
Manne, ek weet julle raak ongeduldig en is vrek nuuskierig!

Hou maar net ingedagte dat Jaco 900km moes aflĂȘ vir die trekking en dat ons nie graag 'n fout wil maak deur 'n gejaagde plasing van die wenners nie. Die wenners sal vandag nog geplaas word, moenie bekommered wees nie!

Die hele trekking is ook op video opgeneem, so wees rustig manne, niemand sal benadeel word deur 'n uur of wat te wag nie....

Wat ek wel nou kan bekend maak, is dat nie ek, Jaco of Jean, enige pryse gewen het nie! ;)

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 5:26 pm
by Schalk.vdB
Sorry my maat.
Jippie nou het ons 'n kans.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 5:27 pm
by Hugo
Yes! Ekt die bergskaap geskep!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 5:31 pm
by Beretta
Eugene
Moet nie worry nie ek het ook niks gewen nie. Maar ek het die een wenner se naam vergeet so wag maar ;D ;D ;D
Beretta

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 5:33 pm
by Hugo
Net jokes manne...

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 5:35 pm
by Beretta
Hugo
Jy laat die manne sweet ;D ;D ;D ;D ;D

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 5:39 pm
by Hugo
Dit was die plan...

Hhahahahahahaha

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 5:47 pm
by Silent Hunting
Eugene wrote:Manne, ek weet julle raak ongeduldig en is vrek nuuskierig!

Hou maar net ingedagte dat Jaco 900km moes aflĂȘ vir die trekking en dat ons nie graag 'n fout wil maak deur 'n gejaagde plasing van die wenners nie. Die wenners sal vandag nog geplaas word, moenie bekommered wees nie!

Die hele trekking is ook op video opgeneem, so wees rustig manne, niemand sal benadeel word deur 'n uur of wat te wag nie....

Wat ek wel nou kan bekend maak, is dat nie ek, Jaco of Jean, enige pryse gewen het nie! ;)
Ha ha ha ha

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 5:58 pm
by Jakkalsgat
Naand


Dankie vir julle geduld, Jagprysnommers in volgorde soos hulle getrek is en in daardie volgorde kry elkeen 'n kans om sy prys te kies. Onthou as prys reeds gekies is kan jy nie weer kies nie.

1) G198 - Pappabeer
2) G325 - Tucky Terry 270
3) G339 - Rampawena
4) G360 - Hugo v
5) G19 - FHM
6) G369 - Dawid
7) G310 - Frikkidbr

Geluk aan elkeen van julle.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 6:00 pm
by Hugo
Dammit!!!!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 6:01 pm
by Hugo
Het daai v in geglip by Hugo v? Of is dit ekke?

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 6:12 pm
by Jakkalsgat
Eugene wrote: Wat ek wel nou kan bekend maak, is dat nie ek, Jaco of Jean, enige pryse gewen het nie! ;)
Moet nie dat Eugene julle om die bos lei nie, hy en Jean het wel elkeen 'n prys gewen Jean het 'n outoman gewen van Imvusa Trading in Bloemfontein en Eugene is die gelukkige wenner van 'n Naweek se verblyf vir 4 persone by Buyskop Lodge in Bela Bela met die komplimente van Jan en Theresa Nel

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 6:14 pm
by Jakkalsgat
Hugo wrote:Het daai v in geglip by Hugo v? Of is dit ekke?
Jammer Hugo maar dit is Hugo v en nie jy nie.

Groete
Jaco

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 6:17 pm
by Pvdw
Moet nie dat Eugene julle om die bos lei nie, hy en Jean het wel elkeen 'n prys gewen Jean het 'n outoman gewen van Imvusa Trading in Bloemfontein en Eugene is die gelukkige wenner van 'n Naweek se verblyf vir 4 persone by Buyskop Lodge in Bela Bela met die komplimente van Jan en Theresa Nel
Hierdie klink vir my soos 'n inside job :): :):

;D Welgedaan manne, geniet dit 8)

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 6:20 pm
by DWB
Baie geluk manne

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 6:25 pm
by Beretta
Manne
Daarsy nou onthou ek weer die name laat ons hoor hoe die manne kies
Beretta

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 6:25 pm
by Jakkalsgat
Troosprystrekking, Nommers word weer in trek volgorde gegee en wenners kies asb in daardie volgorde.

1) 1066 - Sako75
2) 1053 - Jan Thuynsma
3) 812 - Pappabeer
4) 946 - African
5) 1490 - Hugov
6) 1294 - Andre
7) 1249 - Carl
8) 689 - Jaco Strydom
9) 137 - Madako
10) 1349 - Ferdi
11) 1172 - Pierre (Brno)
12) 1532 - Dawid
13) 586 - G Force
14) 1059 - Taffie
15) 921 - vdWalt
16) 1168 - Wielie Waps
17) 57 - FHM
18) 1630 - Predator

Alle pryse moet hier gekies word en kan nie direk by borg opgeis word nie.
weereens geluk manne en aan die wat nie so gelukkig was om te wen nie "better luck next time"

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 6:29 pm
by JPS
Lekker Manne baie geluk aan julle almal wat pryse gewen het julle moet dit geniet sal nou nie nie jok nie en maar net se ek is sleg jaloers.

Mooiloop
JP

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 6:30 pm
by Jakkalsgat
Aansporingsprys wenners


nommer


125 - Silent Hunt
250 - Spanner
375 - Carl
500 - Jan Thuynsma
700 - 303
800 - Pappabeer
900 - Rooies
1000 - Pappabeer
1200 - Brno (Pierre)
1500 - HugoV
1689 - Laaste nommer - Silent Hunt

Meeste kaartjies gekoop - Wenner wil anoniem bly.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 6:32 pm
by DWB
Hehehehe smaak my sekere manne het meer luck as ander ;D

Dewald moet dalk lotto speel

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 6:36 pm
by Marc
Baie geluk manne !!!! Julle weet julle gaan ons elkeen n storie skuld !

Frikkie, aansoeke loop mooi deesdae, as jy gou speel kan jy nog met jou eie roer skiet ;)

Jaco julle het eintlik die grootste prys gewen, die oomblik toe daai Tjek oor handig word was Goud werd en as die kinders onder hulle boom sien die jaar wen ons almal ;D

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 6:57 pm
by hennief
Aai, groen is nie my kleur nie...
Baie geluk ouens!