Page 25 of 30

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 10:54 am
by Frikkiedbr
Stefan764 wrote:Lekker Frikkels!!

Kry net vir jou n goeie stel oormowwe. Dis nou nie vir die skiet nie, dis om jou te beskerm in die aande om die kampvuur teen daai prokureur se "verbal diarree"...

Baie geluk al die manne wat ietsie gewen het. Tog deel van die lekker ook!

Ek sal nooit daai tannie se gesig vergeet nie. Maak my n trotse Jaracal lid...
Dankie vir die raad Stefan, sal beslis so maak ++>:
Hy kan seker nie so erg wees soos my vrou en meisies nie :-X

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 10:56 am
by Wielie Waps
Henk en Dewald
Julle gaan dit geniet daar by Taffie. Sorg maar dat die stapskoentjies mooi ingeloop is - daar is mooi berge daar.
O ja en Klipplaat se kroeg moet julle nie mis nie - dis lekker daar.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 11:25 am
by Sako75
Dankie Jaco. Ek kies asb die Safari Voucher baie dankie.

Groete,
Danie

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 11:59 am
by Heinf
Geluk Manne

Geniet julle pryse .. volgende jaar gaan hulle my kaartjies trek "Mark my words"

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 12:07 pm
by DawieKotze
madako wrote:
Jakkalsgat wrote:Troosprystrekking, Nommers word weer in trek volgorde gegee en wenners kies asb in daardie volgorde.

1) 1066 - Sako75 Safari voucher
2) 1053 - Jan Thuynsma
3) 812 - Pappabeer
4) 946 - African
5) 1490 - Hugov
6) 1294 - Andre
7) 1249 - Carl
8) 689 - Jaco Strydom
"

1 - 1 stel Predator camo klere Langbroek, hemp, baadjie en n pet. - Borg: Berkeley Geer - Predator
2 – Gonge stel en raam - borg : Jungle Julian
3 – Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
4 – Silent Striker Silencer - Borg Peet Malherbe
5 – R500 S&O Voucher - borg S&O Pretoria
6 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
7 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
8 – Lapping tool 25mm of 30 mm - borg: Monrique
9 – Reaktiewe teiken - .22 - borg : Jungle Julian
10 – Reaktiewe teiken – 9mm - borg : Jungle Julian
11 - Numenor Reflex Supressor - borg - Numenor - gereel deur G-Force
12 - Numenor supressor - borg: Numenor - gereel deur G-Force
13 - Spotlight dimmer - borg: Pitsmit + 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason asook - 1 x Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
14 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
15 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
16 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
17 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
18 - Geno en G-Force (G&G VARMINTING) borg 'n "guided" jakkalsjag ( bosvark/vlakvark/rooikat) 1 nag op 'n plaas met 'n hoë jakkalspopulasie, wat nog nooit geroep is nie. Snacks, koeldrank, gewere, ammo ingesluit. Die prys is geldig vir 1 jaar vanaf trekking. Waarde: R1500.0
Volgende.......... ;)

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 12:27 pm
by Jan Thuynsma
Ek belowe ek sal teen 5uur kies nog oppad terug ry maar so en tik

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 1:55 pm
by 243Songdaug
Baie geluk aan almal wat gewen het. Gaan groot en geniet dit.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 2:25 pm
by Dries Skiet
Ek sal na die teleur met die trekking maar bietjie vir koop terapie moet gaan. Dalk vir ma se ek het ook n prys gewen.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 4:28 pm
by Jan Thuynsma
Net oordat ek 'n vraat is vat ek nommer 13 daar is lekker klomp goed en na geselsie met Silent Hunting dink ek dit is net die regte ding vir my.

P.s Ek hoop daai aansoek kom vinnig deur

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 4:33 pm
by Jan Thuynsma
GreyGhostGear wrote:
Jakkalsgat wrote:Aansporingsprys wenners

nommer

125 - Silent Hunt
250 - Spanner
375 - Carl
500 - Jan Thuynsma
700 - 303
800 - Pappabeer
900 - Rooies
1000 - Pappabeer
1200 - Brno (Pierre)
1500 - HugoV
1689 - Laaste nommer - Silent Hunt

Meeste kaartjies gekoop - Wenner wil anoniem bly.
Baie geluk Jan met no.500 - ek kontak jou in Januarie vir jou Jaracal hemp en pet reelings.
As ek die besigheid reg verstaan wen Henk en Dewald die ander 2 hemde?
Groete,
Petrie.
Dankie Petrie ek wag geduldig

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 4:39 pm
by Piet Pille
Right Pappabeer- jou beurt!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 4:42 pm
by FCLoretz
Jakkalsgat wrote:Troosprystrekking, Nommers word weer in trek volgorde gegee en wenners kies asb in daardie volgorde.

1) 1066 - Sako75 Safari voucher
2) 1053 - Jan Thuynsma 13
3) 812 - Pappabeer
4) 946 - African
5) 1490 - Hugov
6) 1294 - Andre
7) 1249 - Carl
8) 689 - Jaco Strydom
"

1 - 1 stel Predator camo klere Langbroek, hemp, baadjie en n pet. - Borg: Berkeley Geer - Predator
2 – Gonge stel en raam - borg : Jungle Julian
3 – Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
4 – Silent Striker Silencer - Borg Peet Malherbe
5 – R500 S&O Voucher - borg S&O Pretoria
6 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
7 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
8 – Lapping tool 25mm of 30 mm - borg: Monrique
9 – Reaktiewe teiken - .22 - borg : Jungle Julian
10 – Reaktiewe teiken – 9mm - borg : Jungle Julian
11 - Numenor Reflex Supressor - borg - Numenor - gereel deur G-Force
12 - Numenor supressor - borg: Numenor - gereel deur G-Force
13 - Spotlight dimmer - borg: Pitsmit + 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason asook - 1 x Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
14 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
15 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
16 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
17 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
18 - Geno en G-Force (G&G VARMINTING) borg 'n "guided" jakkalsjag ( bosvark/vlakvark/rooikat) 1 nag op 'n plaas met 'n hoë jakkalspopulasie, wat nog nooit geroep is nie. Snacks, koeldrank, gewere, ammo ingesluit. Die prys is geldig vir 1 jaar vanaf trekking. Waarde: R1500.0

[/quote]

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 4:47 pm
by Wielie Waps
Ek sien dit gaan 'n laaaaaaaaaang naweek vir ons manne onder aan die lys.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 4:50 pm
by Jan Thuynsma
Wielie Waps wrote:Ek sien dit gaan 'n laaaaaaaaaang naweek vir ons manne onder aan die lys.
Jammer ek het so lank gevat maar met so baie opsies was ek heel verbouereerd :o

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 4:51 pm
by Silent Hunting
Dink dit is ook maar omrede baie ouens met verlof is.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 5:04 pm
by Wielie Waps
Ja Henk - dis net ons armgatte wat nog moet werk ne.

Wil net vir jou noem dat my verlof sopas begin het so van nou af gaan ek lyk soos 'n rykgat.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 5:12 pm
by Silent Hunting
Hehehehe. Geniet dit.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 5:30 pm
by Piet Pille
Wielie Waps wrote:Ja Henk - dis net ons armgatte wat nog moet werk ne.

Wil net vir jou noem dat my verlof sopas begin het so van nou af gaan ek lyk soos 'n rykgat.
Dan die heel armgatte soos ek werk nog tot Dinsdag middag wanneer my verlof begin.... en weer Donderdag die 26ste Des stop...... :-[ :'(

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 5:34 pm
by Jean Marais
Hallo almal

Ek is besig met die video en gaan dit ongeredigeerd plaas op youtube. Die clip is nogals groot, so wees asb geduldig. Die oplaai daarvan is lyk my 'n langerige proses.

Van my kant af ook weereens geluk aan al die wenners. Hoop julle kies jule pryse reg, en geniet dit terdee. Ek wil ook graag almal bedank vir my en Eugene se "pryse". Dit word hoogs waardeer, en my prys sal my altyd aan hierdie geleentheid herhinner.

Sodra ek die video afgelaai het, plaas ek die link.

Groete

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 5:58 pm
by Pappabeer
My magtig manne.

Ek sal met groot graagte # 18, die Jak jag saam met die twee Groot Kanonne neem.

Weereens baie dankie!!!!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 6:03 pm
by Marc
Pappabeer wrote:My magtig manne.

Ek sal met groot graagte # 18, die Jak jag saam met die twee Groot Kanonne neem.

Weereens baie dankie!!!!
Dit gaan n grote wees die, geniet hom !

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 6:05 pm
by cassie_calvinia
wie kom na my toe?

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 6:16 pm
by Marc
cassie_calvinia wrote:wie kom na my toe?

Ssssshhhh dalk vergeet hulle van hom dan kan ek twee keer kom kuier hehe

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 6:39 pm
by douw
Pappabeer wrote:My magtig manne.

Ek sal met groot graagte # 18, die Jak jag saam met die twee Groot Kanonne neem.

Weereens baie dankie!!!!

Pappabeer. As ek 'n prys gewen het en kon kies, sou ek ook vir die gegaan het. Geniet dit!!

Groete
Douw

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 6:40 pm
by Jakkalsgat
Manne

Hier is hoe ek jagpryse sien:

1) Thwane Jag - Pappabeer
2) Tucky Terry.270 - volgens wat ek verstaan het hy en Martin82 'n ooreenkoms aan om Ribbok jag te deel sou een van hulle wen.
3) BWB jag - Rampawena
4) Bosvark jag - HugoV
5) Bergskaapjag - FHM
6) Blesbokjag - Dawid het hierdie prys gewen en gevra om dit aan Deeg te skenk aangesien hy ook nog nie bok geskiet het nie.
7) Rooibokjag - Frikkie

Manne dis ongelukkig nou so dat ek Tucky Terry se prys namens hom gekies het aangesien hier reeds 24uur verloop het, ek het PM gestuur en ge e mail en geen reaksie gekry nie en is dit onregverdig om ander mense in duie donker te hou. Dieselfde reel sal geld met troospryse, ek vra julle dus om julle makkers wat pryse gewen het aan te moedig om pryse te kom kies.

Groete
Jaco