Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Jakkalsgat »

Troosprystrekking, Nommers word weer in trek volgorde gegee en wenners kies asb in daardie volgorde.

1) 1066 - Sako75 Safari voucher
2) 1053 - Jan Thuynsma 13
3) 812 - Pappabeer18
4) 946 - African 1
5) 1490 - Hugov 11
6) 1294 - Andre 12
7) 1249 - Carl 3
8) 689 - Jaco Strydom
9) 137 - Madako
10) 1349 - Ferdi
11) 1172 - Bruno (Pierre)
12) 1532 - Dawid
13) 586 - G Force
14) 1059 - Taffie
15) 921 - vdWalt
16) 1168 - Wielie Waps
17) 57 - FHM
18) 1630 - Predator

1 - 1 stel Predator camo klere Langbroek, hemp, baadjie en n pet. - Borg: Berkeley Geer - Predator
2 – Gonge stel en raam - borg : Jungle Julian
3 – Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
4 – Silent Striker Silencer - Borg Peet Malherbe
5 – R500 S&O Voucher - borg S&O Pretoria
6 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
7 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
8 – Lapping tool 25mm of 30 mm - borg: Monrique
9 – Reaktiewe teiken - .22 - borg : Jungle Julian
10 – Reaktiewe teiken – 9mm - borg : Jungle Julian
11 - Numenor Reflex Supressor - borg - Numenor - gereel deur G-Force
12 - Numenor supressor - borg: Numenor - gereel deur G-Force
13 - Spotlight dimmer - borg: Pitsmit + 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason asook - 1 x Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
14 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
15 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
16 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
17 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
18 - Geno en G-Force (G&G VARMINTING) borg 'n "guided" jakkalsjag ( bosvark/vlakvark/rooikat) 1 nag op 'n plaas met 'n hoë jakkalspopulasie, wat nog nooit geroep is nie. Snacks, koeldrank, gewere, ammo ingesluit. Die prys is geldig vir 1 jaar vanaf trekking. Waarde: R1500.0
JacoStrydom
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sat Apr 13, 2013 7:51 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by JacoStrydom »

More almal,

Ek sal graag prys nommer 9 - reakiewe teiken .22 kies.

Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om almal wat betrokke was te bedank vir hulle goeie werk. Dit sluit in die organiseerders, borge en almal wat deelgeneem het.

Ek glo in my hart die kinders van Loerie Kinderhuis sal hierdie kersfees nooit vergeet nie.

Weereens jammer vir my voorbarigheid.

Groete,

Jaco Strydom
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Jakkalsgat »

Troosprystrekking, Nommers word weer in trek volgorde gegee en wenners kies asb in daardie volgorde.

1) 1066 - Sako75 Safari voucher
2) 1053 - Jan Thuynsma 13
3) 812 - Pappabeer18
4) 946 - African 1
5) 1490 - Hugov 11
6) 1294 - Andre 12
7) 1249 - Carl 3
8) 689 - Jaco Strydom 9
9) 137 - Madako
10) 1349 - Ferdi
11) 1172 - Bruno (Pierre)
12) 1532 - Dawid
13) 586 - G Force
14) 1059 - Taffie
15) 921 - vdWalt
16) 1168 - Wielie Waps
17) 57 - FHM
18) 1630 - Predator

1 - 1 stel Predator camo klere Langbroek, hemp, baadjie en n pet. - Borg: Berkeley Geer - Predator
2 – Gonge stel en raam - borg : Jungle Julian
3 – Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
4 – Silent Striker Silencer - Borg Peet Malherbe
5 – R500 S&O Voucher - borg S&O Pretoria
6 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
7 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
8 – Lapping tool 25mm of 30 mm - borg: Monrique
9 – Reaktiewe teiken - .22 - borg : Jungle Julian
10 – Reaktiewe teiken – 9mm - borg : Jungle Julian
11 - Numenor Reflex Supressor - borg - Numenor - gereel deur G-Force
12 - Numenor supressor - borg: Numenor - gereel deur G-Force
13 - Spotlight dimmer - borg: Pitsmit + 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason asook - 1 x Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
14 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
15 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
16 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
17 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
18 - Geno en G-Force (G&G VARMINTING) borg 'n "guided" jakkalsjag ( bosvark/vlakvark/rooikat) 1 nag op 'n plaas met 'n hoë jakkalspopulasie, wat nog nooit geroep is nie. Snacks, koeldrank, gewere, ammo ingesluit. Die prys is geldig vir 1 jaar vanaf trekking. Waarde: R1500.0
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Jakkalsgat »

Jakkalsgat wrote:Troosprystrekking, Nommers word weer in trek volgorde gegee en wenners kies asb in daardie volgorde.

DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by DawieKotze »

Hi Jaco

Ek sal prys nr 4 neem dankie.

Groete en nogmaals dankie vir die mooi werk wat julle gedoen het!

Dawie (Madako)
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by DawieKotze »

Jakkalsgat wrote:
Jakkalsgat wrote:Troosprystrekking, Nommers word weer in trek volgorde gegee en wenners kies asb in daardie volgorde.

1) 1066 - Sako75 Safari voucher
2) 1053 - Jan Thuynsma 13
3) 812 - Pappabeer18
4) 946 - African 1
5) 1490 - Hugov 11
6) 1294 - Andre 12
7) 1249 - Carl 3
8) 689 - Jaco Strydom 9
9) 137 - Madako4
10) 1349 - Ferdi
11) 1172 - Bruno (Pierre)
12) 1532 - Dawid
13) 586 - G Force
14) 1059 - Taffie
15) 921 - vdWalt
16) 1168 - Wielie Waps
17) 57 - FHM
18) 1630 - Predator

1 - 1 stel Predator camo klere Langbroek, hemp, baadjie en n pet. - Borg: Berkeley Geer - Predator
2 – Gonge stel en raam - borg : Jungle Julian
3 – Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
4 – Silent Striker Silencer - Borg Peet Malherbe
5 – R500 S&O Voucher - borg S&O Pretoria
6 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
7 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
8 – Lapping tool 25mm of 30 mm - borg: Monrique
9 – Reaktiewe teiken - .22 - borg : Jungle Julian
10 – Reaktiewe teiken – 9mm - borg : Jungle Julian
11 - Numenor Reflex Supressor - borg - Numenor - gereel deur G-Force
12 - Numenor supressor - borg: Numenor - gereel deur G-Force
13 - Spotlight dimmer - borg: Pitsmit + 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason asook - 1 x Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
14 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
15 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
16 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
17 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
18 - Geno en G-Force (G&G VARMINTING) borg 'n "guided" jakkalsjag ( bosvark/vlakvark/rooikat) 1 nag op 'n plaas met 'n hoë jakkalspopulasie, wat nog nooit geroep is nie. Snacks, koeldrank, gewere, ammo ingesluit. Die prys is geldig vir 1 jaar vanaf trekking. Waarde: R1500.0
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by tafjak »

Jaco(jakkalsgat), Jean en Eugene(hoop ek is reg met die name- in elkgeval die 3 wat aan die stuur was van Kersfonds)

Ek nooi julle 3 vir 'n kuier in Klipplaat vir 3dae lank. Sal goed wees as dit so 2 weke na die pryswenners kan plaasvind. Dit is omtrent so 1100km vanaf Pretoria. Julle moet julle gewere saambring. Hopelik sal julle so paar springbokke en takbokke kan terugneem. Dit is natuurlik op die huis en lyk of julle op hierdie vroee stadium in die Klipplaat Hotel sal bly.

Mooiloop
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Jean Marais »

Tafjak

Wow, baie dankie vir hierdie uitnodiging. Dit is/was vir my 'n besondere voorreg gewees om deel van die span te kon wees, en ek neem jou uitnodiging met graagte aan. Weereens baie baie dankie.

Groete
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Spanner »

Oom Taf, ek drink 'n yskoue op Oom se goedhartigheid ! Baie gawe manier om vir die manne te bedank aangesien hulle, omdat hulle die ding gereel het, en nou betrokke was by dit, hulle self uit die prys trekking moes haal.

Groot gebaar Oom, baie dankie !

Spanner
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Eugene »

Tafjak, baie dankie! Dis 'n baie groot gebaar en dit word vreeslik waardeer!

Ek sien baie uit daarna!!!!!!
Aim small, miss small
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by douw »

Jislaaik oom Taffie!! Baie dankie oom. Ek sê dankie namens almal op die forum wat nie vir die manne wat alles gereël het kon dankie sê nie. Oom se hart sit op die regte plek!!

Groete
Douw
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Geno »

Oom Taf.

'n Groot mater van my het 'n gesegde in 'n geval soos nou:
"Appels!"

Groot gebaar van Oom!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Pvdw »

Taffie hoe sê jou neef Grompie altyd as hy van jou praat; "Sout van die aarde die neef van my" 8)
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3626
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Fanta300 »

As dit nou nie die Kersfees gesindheid in die ware sin van die woord is nie, dan weet ek darem nie.

Wat myself betref (wat nou niks gewen het nie) - ek sal maar vir myself 'n "troos" prysie moet gaan koop. :angel:
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by douw »

Fanta300 wrote:As dit nou nie die Kersfees gesindheid in die ware sin van die woord is nie, dan weet ek darem nie.

Wat myself betref (wat nou niks gewen het nie) - ek sal maar vir myself 'n "troos" prysie moet gaan koop. :angel:

Oom Fanta. Ek het ook niks gewen nie :( . Terwyl oom nou gaan tross pryse koop, koop sommer vir my ook iets! :angel: Net nie sweeties nie, want dis FANTA veel eet wat ek lyk soos ek lyk. ;D

Groete
Douw
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Jakkalsgat »

madako wrote:
Jakkalsgat wrote:
Jakkalsgat wrote:Troosprystrekking, Nommers word weer in trek volgorde gegee en wenners kies asb in daardie volgorde.

1) 1066 - Sako75 Safari voucher
2) 1053 - Jan Thuynsma 13
3) 812 - Pappabeer18
4) 946 - African 1
5) 1490 - Hugov 11
6) 1294 - Andre 12
7) 1249 - Carl 3
8) 689 - Jaco Strydom 9
9) 137 - Madako4
10) 1349 - Ferdi2
11) 1172 - Bruno (Pierre)
12) 1532 - Dawid
13) 586 - G Force
14) 1059 - Taffie
15) 921 - vdWalt
16) 1168 - Wielie Waps
17) 57 - FHM
18) 1630 - Predator

1 - 1 stel Predator camo klere Langbroek, hemp, baadjie en n pet. - Borg: Berkeley Geer - Predator
2 – Gonge stel en raam - borg : Jungle Julian
3 – Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
4 – Silent Striker Silencer - Borg Peet Malherbe
5 – R500 S&O Voucher - borg S&O Pretoria
6 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
7 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
8 – Lapping tool 25mm of 30 mm - borg: Monrique
9 – Reaktiewe teiken - .22 - borg : Jungle Julian
10 – Reaktiewe teiken – 9mm - borg : Jungle Julian
11 - Numenor Reflex Supressor - borg - Numenor - gereel deur G-Force
12 - Numenor supressor - borg: Numenor - gereel deur G-Force
13 - Spotlight dimmer - borg: Pitsmit + 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason asook - 1 x Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
14 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
15 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
16 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
17 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
18 - Geno en G-Force (G&G VARMINTING) borg 'n "guided" jakkalsjag ( bosvark/vlakvark/rooikat) 1 nag op 'n plaas met 'n hoë jakkalspopulasie, wat nog nooit geroep is nie. Snacks, koeldrank, gewere, ammo ingesluit. Die prys is geldig vir 1 jaar vanaf trekking. Waarde: R1500.0
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Jakkalsgat »

Troosprystrekking, Nommers word weer in trek volgorde gegee en wenners kies asb in daardie volgorde.

1) 1066 - Sako75 5
2) 1053 - Jan Thuynsma 13
3) 812 - Pappabeer18
4) 946 - African 1
5) 1490 - Hugov 11
6) 1294 - Andre 12
7) 1249 - Carl 3
8) 689 - Jaco Strydom 9
9) 137 - Madako4
10) 1349 - Ferdi 2
11) 1172 - Bruno (Pierre) 8

12) 1532 - Dawid 6
13) 586 - G Force 10

Kan ek nommer 14, aggenee jammer nommer 17 neem.

14) 1059 - Taffie 17

Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Marc »

Oom Taff, Bells vir Oom ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by GreyGhostGear »

Jakkalsgat wrote:More Manne

Ek weet nie wie almal deel is hiervan nie maar Petrie en Eugene dankie vir my hemp.

Groete
Jaco
Hi Jaco,

Dit was Eugene se idee en plan, hy het dit gereel en betaal.
Hy het dit gereel om namens die forum vir jou baie dankie te sê vir al jou moeite en harde werk met die kompetisie.
Cheers.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Piet Pille »

Manne,
Julle gee eerbied aan hierdie Christustyd!
Dit bly tog maar lekkerder om te gee as om te ontvang.
Vir elkeen wat sy brood ook met hierdie geleentheid op die water gewerp het- mag julle seën en liefde tienvoudig terug ontvang!

Groete en geseënde kersfees!

Pieter
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by VdWalt »

Ek sal dan nommer 14 vat siende dat 17 so voor my op geraap was!
Baie dankie!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Post by Jakkalsgat »

Jakkalsgat wrote:Troosprystrekking, Nommers word weer in trek volgorde gegee en wenners kies asb in daardie volgorde.

1) 1066 - Sako75 5
2) 1053 - Jan Thuynsma 13
3) 812 - Pappabeer18
4) 946 - African 1
5) 1490 - Hugov 11
6) 1294 - Andre 12
7) 1249 - Carl 3
8) 689 - Jaco Strydom 9
9) 137 - Madako4
10) 1349 - Ferdi 2
11) 1172 - Bruno (Pierre) 8
12) 1532 - Dawid 6
13) 586 - G Force 10
14) 1059 - Taffie 17
15) 921 - vdWalt 14

Post Reply