Page 28 of 30
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sun Dec 22, 2013 8:24 am
by Jakkalsgat
Troosprystrekking, Nommers word weer in trek volgorde gegee en wenners kies asb in daardie volgorde.
1) 1066 - Sako75
5
2) 1053 - Jan Thuynsma
13
3) 812 - Pappabeer
18
4) 946 - African
1
5) 1490 - Hugov
11
6) 1294 - Andre
12
7) 1249 - Carl
3

689 - Jaco Strydom
9
9) 137 - Madako
4
10) 1349 - Ferdi
2
11) 1172 - Bruno (Pierre)
8
12) 1532 - Dawid
6
13) 586 - G Force
10
14) 1059 - Taffie
17
15) 921 - vdWalt
14
16) 1168 - Wielie Waps
7
17) 57 - FHM
15
18) 1630 - Predator
16
1 - 1 stel Predator camo klere Langbroek, hemp, baadjie en n pet. - Borg: Berkeley Geer - Predator
2 – Gonge stel en raam - borg : Jungle Julian
3 – Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
4 – Silent Striker Silencer - Borg Peet Malherbe
5 – R500 S&O Voucher - borg S&O Pretoria
6 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
7 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
8 – Lapping tool 25mm of 30 mm - borg: Monrique
9 – Reaktiewe teiken - .22 - borg : Jungle Julian
10 – Reaktiewe teiken – 9mm - borg : Jungle Julian
11 - Numenor Reflex Supressor - borg - Numenor - gereel deur G-Force
12 - Numenor supressor - borg: Numenor - gereel deur G-Force
13 - Spotlight dimmer - borg: Pitsmit + 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason asook - 1 x Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
14 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
15 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
16 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
17 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
18 - Geno en G-Force (G&G VARMINTING) borg 'n "guided" jakkalsjag ( bosvark/vlakvark/rooikat) 1 nag op 'n plaas met 'n hoë jakkalspopulasie, wat nog nooit geroep is nie. Snacks, koeldrank, gewere, ammo ingesluit. Die prys is geldig vir 1 jaar vanaf trekking. Waarde: R1500.0
AS DIE LAASTE TWEE MANNE NOU NET WIL KIES KAN ONS DIE AFHANDEL
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sun Dec 22, 2013 8:30 am
by Jakkalsgat
Marc kom in! Het dit te lank gevat?

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sun Dec 22, 2013 8:39 am
by Marc
Jakkalsgat wrote:Marc kom in! Het dit te lank gevat?

Vir ewig man

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sun Dec 22, 2013 9:11 am
by Jakkalsgat
Al pryse is nou toegeken en kan die wenners met my kontak om uit te vind hoe om die pryse op te eis ek vra dalk net bietjie geduld met die versending daarvan aangesien hierdie dalk eers in die nuwe jaar sal gebeur.
Hierdie is al gese, aan elkeen wat deel in hierdie sukses verhaal het, deelnemer, borg, reler van 'n borg en organiseerder sowel as Jaracal (Heinrich) baie, baie dankie en sal ek later weer rapporteer oor wat nog hier agter die skerms gebeur (medikasie vir die kinders, sekuriteit vir die sentrum en benodighede vir badkamers) wat lede daagliks nog vir my se wat hulle graag vir die Loeriehuis wil en gaan doen.
Met al ons tweespalt en stryery op die forum het hierdie kompetisie net weer vir my gewys wat se diepte daar eintlik in JARACAL is en maak dit my van voor af trots om lid van hierdie groep te wees. Hier is heelwat k@kpraat, skerts en uitk@k op meeste van die onderwerpe en raak baie van ons telkens gatvol vir mekaar maar is dit nie dalk 'n geval van 'n jaloerse selfbeskerming van ons forum nie.
Ek haal my hoed af vir elkeen van julle wat hier deelgeneem het en aan die wat nog nie deel van hierdie inisiatief is nie wil ek se, hierdie kompetisie is deel van die forum en hier om te bly en doen ek 'n versoek op julle om asb volgende jaar deel te neem en jouself net eenkeer gun om die geskenk van gee te ervaar, vir my is dit redelik verslawend.
Wat die volgende jaar aanbetref is daar reeds beloftes van lekker pryse wat om mee te begin 'n Suidwes jag en 5 dae se verblyf in Marlothpark en nog so paar ander insluit. Daar is reeds venote in hierdie projek wat wil hande vat en doen ek 'n versoek op besighede en ander wat hier adverteer om asb wanneer julle begrotings doen te kyk of daar nie 'n plekkie vir die kompetisie in jul begroting is nie. As ek gespaar word en julle dit so wil he sal ek weer volgende jaar as dit binne my vermoe is my gewig hierby ingooi. As daar enige iemand is wat voorstelle het vir volgende jaar, jy is welkom om my te kontak. As daar iemand is wat ongelukkig is met die pas afgelope kompetisie, kontak my Jean Marais of Eugene gerus sodat ons kan verduidelik of regstel.
Vir eers genoeg gese oor Kersfonds kompetisie, ek het 'n idee vir 'n baie lekker kompetisie spesifiek vir die jakkalsjagters in die nuwe jaar.
Aan elkeen van julle en julle gesinne wens ek en my gesin 'n geseende Christusfees en suksesvolle 2014 toe.
Jaco, Selente, Werner en Anzelle
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sun Dec 22, 2013 11:25 am
by Freddie101
Ai ou Jaco.
Baie geluk met die inisiatief en dankie vir die werk wat jy ingesit het. Voorwaar n prestasie waarop jy kan trots voel. So ook mede Jaracallers. MOOI. Ons wat min of meer eenders dink kan mos saamstaan ook.
Geseende kersfees vir almal. Mag almal en hulle families n gelukkige en vredevolle kerstyd beleef.
Groetnis Freddie
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sun Dec 22, 2013 7:10 pm
by Jean Marais
En al wat ek hierop kan se is: AMEN!!!
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sun Dec 22, 2013 9:16 pm
by Monrique (SJ)
Baie geluk aan al die wenners, ek glo julle gaan julle pryse geniet.
Die ouens wat pryse by my gewen het, laat weet gerus en ek pos so spoedig moontlik.
Jaco en span, mooi gemaak manne! Dankie dat ek kon deel wees hiervan.
Indien daar navrae is na die produkte wat ek verkoop, kontak my gerus via PM. Ek doen ordentlike geweer sakke, gongs wat jy lekker kan pakgee met die roere en hulle hou, Burris teleskope, lapping tools vir daardie teleskoop ringe se lap en belyning. Daar is ook nuwe produkte wat vroeg in die nuwejaar beskikbaar sal wees.
Groetnis
Monrique
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Mon Dec 23, 2013 8:36 am
by Hilux01
Mnre
Ek wil net hier noem dat dit sommer n addisionele voorwaarde moet wees dat die manne slegs hulle jag pryse kan kry as hulle belowe om mooi fotos te neem en n lekker verslaggie hier te kom skryf
Geniet dit manne
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Mon Dec 23, 2013 10:10 am
by Jakkalsgat
Die 2013 kompetisie sit nog in die agterkop nou het ek geluide gehoor van Safari & Outdoor wat ook 'n ietsie beplan vir volgende jaar se kompetisie.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Mon Dec 23, 2013 10:19 am
by ROBBIE1
Go Stefan!!!!!!
Jy maak ons nou so opgewonde Jaco, kan ons solank kaartjies koop..

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Mon Dec 23, 2013 10:23 am
by Jan Thuynsma
Jakkalsgat wrote:Al pryse is nou toegeken en kan die wenners met my kontak om uit te vind hoe om die pryse op te eis ek vra dalk net bietjie geduld met die versending daarvan aangesien hierdie dalk eers in die nuwe jaar sal gebeur.
Hierdie is al gese, aan elkeen wat deel in hierdie sukses verhaal het, deelnemer, borg, reler van 'n borg en organiseerder sowel as Jaracal (Heinrich) baie, baie dankie en sal ek later weer rapporteer oor wat nog hier agter die skerms gebeur (medikasie vir die kinders, sekuriteit vir die sentrum en benodighede vir badkamers) wat lede daagliks nog vir my se wat hulle graag vir die Loeriehuis wil en gaan doen.
Met al ons tweespalt en stryery op die forum het hierdie kompetisie net weer vir my gewys wat se diepte daar eintlik in JARACAL is en maak dit my van voor af trots om lid van hierdie groep te wees. Hier is heelwat k@kpraat, skerts en uitk@k op meeste van die onderwerpe en raak baie van ons telkens gatvol vir mekaar maar is dit nie dalk 'n geval van 'n jaloerse selfbeskerming van ons forum nie.
Ek haal my hoed af vir elkeen van julle wat hier deelgeneem het en aan die wat nog nie deel van hierdie inisiatief is nie wil ek se, hierdie kompetisie is deel van die forum en hier om te bly en doen ek 'n versoek op julle om asb volgende jaar deel te neem en jouself net eenkeer gun om die geskenk van gee te ervaar, vir my is dit redelik verslawend.
Wat die volgende jaar aanbetref is daar reeds beloftes van lekker pryse wat om mee te begin 'n Suidwes jag en 5 dae se verblyf in Marlothpark en nog so paar ander insluit. Daar is reeds venote in hierdie projek wat wil hande vat en doen ek 'n versoek op besighede en ander wat hier adverteer om asb wanneer julle begrotings doen te kyk of daar nie 'n plekkie vir die kompetisie in jul begroting is nie. As ek gespaar word en julle dit so wil he sal ek weer volgende jaar as dit binne my vermoe is my gewig hierby ingooi. As daar enige iemand is wat voorstelle het vir volgende jaar, jy is welkom om my te kontak. As daar iemand is wat ongelukkig is met die pas afgelope kompetisie, kontak my Jean Marais of Eugene gerus sodat ons kan verduidelik of regstel.
Vir eers genoeg gese oor Kersfonds kompetisie, ek het 'n idee vir 'n baie lekker kompetisie spesifiek vir die jakkalsjagters in die nuwe jaar.
Aan elkeen van julle en julle gesinne wens ek en my gesin 'n geseende Christusfees en suksesvolle 2014 toe.
Jaco, Selente, Werner en Anzelle
Dankie Jaco geseënde tyd vir julle ook - goeie dade gaan nooit ongesiens waar dit saak maak nie geniet die rus tot volgende jaar
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Thu Dec 26, 2013 5:14 pm
by Jakkalsgat
2012-12-20
Die Voorsitter,
Jaracal Kersfonds,
LOERIES Sê BAIE DANKIE!
Met hierdie briefie wil ons hier by Loerie Jeugsentrum net uit ons harte baie, baie dankie sê vir die wonderlike gebaar van liefde wat ons hierdie afgelope feestyd van u ontvang het. Woorde ontbreek om te kan beskryf wat ons tydens die dag van die trekking ervaar het!
Duisend dankies vir die ruim skenking van R 92 000.00 wat ons ontvang het om vir die Loerie kinders ‘n wonderlike Kersfees moontlik te maak. Ons kan u die versekering gee dat hierdie fondse baie oordeelkundig aangewend sal word tot die voordeel van elke kind wat deel is van die Loeriehuis.
Dra asseblief ook ons hartlike dank oor aan enige ander persoon wat tot hierdie wonderlike skenking en kersvreugde bygedrae het en dan wil ons ook graag van die geleentheid gebruik maak om u uit te nooi om ons Loeriehuis persoonlik te kom besoek sodat u uself kan vergewis wat ons met die welwillenheid van mense soos u, vir die kinders kan bied.
Sonder die gebede, liefde, hulp en ondersteuning van mense soos u sal ons nie in ons doel kan slaag naamlik: om ‘n verskil in ‘n kind se lewe te kan maak nie!
Vriendelike Loeriegroete,
TRUSTEES, PERSONEEL EN AL DIE LOERIES
n/Loerie Jeugsentrum Trust
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Jan 07, 2014 6:21 pm
by Smitstertjies
Wanneer gaan ons hoor watse jagte die wenners gekies het? Eks nuuskierig om te hoor wie die skaap by my kom haal.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Jan 07, 2014 6:53 pm
by Monrique (SJ)
Naandse
Kan die manne wat pryse van my gewen het asb met my in verbinding tree sodat ek die goed kan aanstuur, wil dit graag afhandel. PM my gerus julle adresse.
Groetnis
Monrique
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed Jan 08, 2014 3:55 pm
by Jan Thuynsma
Monrique (SJ) wrote:Naandse
Kan die manne wat pryse van my gewen het asb met my in verbinding tree sodat ek die goed kan aanstuur, wil dit graag afhandel. PM my gerus julle adresse.
Groetnis
Monrique
Watter pryse het jy geborg ?
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed Jan 08, 2014 4:12 pm
by cassie_calvinia
Jan Thuynsma wrote:Monrique (SJ) wrote:Naandse
Kan die manne wat pryse van my gewen het asb met my in verbinding tree sodat ek die goed kan aanstuur, wil dit graag afhandel. PM my gerus julle adresse.
Groetnis
Monrique
Watter pryse het jy geborg ?
'n lapping tool
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed Jan 08, 2014 4:31 pm
by Jakkalsgat
AANSPORINGSPRYSE
1) Eienaar van kaartjie nommer 125 kry 2 bottels Fleur du Cap Cabernet Sauvignon - Borg: JacovdW - Distell Kelders
2) Eienaar van kaartjie nommer 250 kry 2 bottels Fleur du Cap Merlot - Borg: JacovdW - Distell Kelders
3) Eienaar van kaartjie nommer 375 kry 'n Bottel Baines Cape Mountain Whiskey in 'n geskenkblik (Baines is aangewys as die beste graan whiskey in die wêreld op die World Whiskey Awards) - Borg: JacovdW - Distell Kelders
4) Die eienaar van kaartjie nommer 500 sal die gelukkige wenner wees van 'n Jaracal, Jaghemp en Pet - Petrie - Borg: Greyghost gear
5) Die eienaar van Kaartjie 600 sal die gelukkige wenner wees van 3 bottels van Loveren Chenin Blanc 2012 en 3 Bottels VL Pinotage 2013
6) Die eienaar van Kaartjie 700 sal die gelukkige wenner wees van 3 bottels van Loveren Chenin Blanc 2012 en 3 Bottels VL Pinotage 2013
7) Die eienaar van Kaartjie 800 sal die gelukkige wenner wees van 3 bottels van Loveren Chenin Blanc 2012 en 3 Bottels VL Pinotage 2013

Die eienaar van Kaartjie 900 sal die gelukkige wenner wees van 3 bottels van Loveren Chenin Blanc 2012 en 3 Bottels VL Pinotage 2013
9) Die eienaar van kaartjie 1000 wen 'n jag by Kliplaat (springbok en Koedoe) manlike diere geborg deur Tafjak
10) Die eienaar van kaartjie 1200 wen 'n blesbokjag (een bok) by Ferdi 7
11) Die eienaar van die laaste kaartjie wat verkoop word wen steenbokjag by Tafjak
12) Die eienaar van kaartjie nommer 1500 wen gonge van Monrique
13) Die prys vir die deelnemer wat die grootste bydra maak is as volg:
Kombinasie van voorsit skietstoel - borg: Jungle Julian en Silent hunting Hunt Buddy - borg: Silent hunting waarde geskat op ongeveer R2000 hierdie is goeie kombinasie vir manne wat in die volgende seisoen bietjie voorsitjag wil doen.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed Jan 08, 2014 4:34 pm
by Jan Thuynsma
Jammer misgelees konnie die een kry nie
Dankie Cassie
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed Jan 08, 2014 4:35 pm
by GreyGhostGear
Jan Thuynsma wrote:GreyGhostGear wrote:Jakkalsgat wrote:Aansporingsprys wenners
nommer
125 - Silent Hunt
250 - Spanner
375 - Carl
500 - Jan Thuynsma
700 - 303
800 - Pappabeer
900 - Rooies
1000 - Pappabeer
1200 - Brno (Pierre)
1500 - HugoV
1689 - Laaste nommer - Silent Hunt
Meeste kaartjies gekoop - Wenner wil anoniem bly.
Baie geluk Jan met no.500 - ek kontak jou in Januarie vir jou Jaracal hemp en pet reelings.
As ek die besigheid reg verstaan wen Henk en Dewald die ander 2 hemde?
Groete,
Petrie.
Dankie Petrie ek wag geduldig
Middag Jan,
Kan jy asb. jou e-pos adres vir my pm of stuur na
petrie@greyghostgear.co.za dan reel ons gou 'n ding. Groete
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed Jan 08, 2014 4:56 pm
by Jakkalsgat
AANSPORINGSPRYSE
1) nommer 125 kry 2 bottels Fleur du Cap Cabernet Sauvignon - Borg: JacovdW - Distell Kelders -
Silent Hunt
2) nommer 250 kry 2 bottels Fleur du Cap Merlot - Borg: JacovdW - Distell Kelders -
Spanner
3) nommer 375 kry 'n Bottel Baines Cape Mountain Whiskey in 'n geskenkblik (Baines is aangewys as die beste graan whiskey in die wêreld op die World Whiskey Awards) - Borg: JacovdW - Distell Kelders -
Carl
4) nommer 500 sal die gelukkige wenner wees van 'n Jaracal, Jaghemp en Pet - Petrie - Borg: Greyghost gear -
Jan Thuynsma
5) nommer 600 sal die gelukkige wenner wees van 3 bottels van Loveren Chenin Blanc 2012 en 3 Bottels VL Pinotage 2013 -
G Force
6) nommer 700 sal die gelukkige wenner wees van 3 bottels van Loveren Chenin Blanc 2012 en 3 Bottels VL Pinotage 2013 -
303
7) nommer 800 sal die gelukkige wenner wees van 3 bottels van Loveren Chenin Blanc 2012 en 3 Bottels VL Pinotage 2013 -
Pappabeer
nommer 900 sal die gelukkige wenner wees van 3 bottels van Loveren Chenin Blanc 2012 en 3 Bottels VL Pinotage 2013 -
Rooies
9) nommer 1000 wen 'n jag by Kliplaat (springbok en Koedoe) manlike diere geborg deur Tafjak -
Pappabeer
10) nommer 1200 wen 'n blesbokjag (een bok) by Ferdi 7 -
Brno (Pierre)
11) Die eienaar van die laaste kaartjie wat verkoop word wen steenbokjag by Tafjak -
Silent Hunting
12) nommer 1500 wen gonge van Monrique -
Hugov
13) Die prys vir die deelnemer wat die grootste bydra maak is as volg:
Kombinasie van voorsit skietstoel - borg: Jungle Julian en Silent hunting Hunt Buddy - borg: Silent hunting waarde geskat op ongeveer R2000 hierdie is goeie kombinasie vir manne wat in die volgende seisoen bietjie voorsitjag wil doen
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed Jan 08, 2014 5:14 pm
by Jakkalsgat
Troosprystrekking
1 - 1 stel Predator camo klere Langbroek, hemp, baadjie en n pet. - Borg: Berkeley Geer - Predator - African
2 – Gonge stel en raam - borg : Jungle Julian - Ferdi
3 – Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting - Carl
4 – Silent Striker Silencer - Borg Peet Malherbe - Madako
5 – R500 S&O Voucher - borg S&O Pretoria - Sako 75
6 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian - Dawid
7 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian - Wielie Waps
8 – Lapping tool 25mm of 30 mm - borg: Monrique BRNO (Pierre)
9 – Reaktiewe teiken - .22 - borg : Jungle Julian - Jaco Strydom
10 – Reaktiewe teiken – 9mm - borg : Jungle Julian - G-Force
11 - Numenor Reflex Supressor - borg - Numenor - gereel deur G-Force - HugoV
12 - Numenor supressor - borg: Numenor - gereel deur G-Force - Andre
13 - Spotlight dimmer - borg: Pitsmit + 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason asook - 1 x Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting - Jan Thuynsma
14 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason - VdWalt
15 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason - FHM
16 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason -Predator
17 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason - Tafjak
18 - Geno en G-Force (G&G VARMINTING) borg 'n "guided" jakkalsjag ( bosvark/vlakvark/rooikat) 1 nag op 'n plaas met 'n hoë jakkalspopulasie, wat nog nooit geroep is nie. Snacks, koeldrank, gewere, ammo ingesluit. Die prys is geldig vir 1 jaar vanaf trekking. Waarde: R1500.0 - Pappabeer
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed Jan 08, 2014 5:25 pm
by Jakkalsgat
Jagprys wenners
1) Thwanejag, 2 x Blouwildebeeste (koeie) + 2 x Rooibokke (ooie) + 2 nagte se verblyf vir 2 jagters by die Lodge, Borg - Marius Barnard - Thwane lodge - Pappabeer
2) Ribbokjag, 2 x Vaalribbokke te jag + etes en verblyf ingesluit - Calvinia - Borg: Cassie van Calvinia - Tucky Terry 270
3) Bergskaapjag, 1 x Bergskaap jag, dagfooie ingesluit maar verblyf en etes uitgesluit (Bergskaap nie gewaarborg) - Carnarvon - Borg: CF Roux - slegs vir fikse jagters wat kan stap! - FHM
4) Bosvarkjag, Oor honde (dagjag) skiet of steek (mes) Bosvarke dood, soveel as wat jy kan maar jy mag net 1 karkas gratis huistoe vat - Groblersdal, Marblehall of Settlers - Borg : Jaco Prinsloo + Slagskaap wat dieselfde tyd as wat jy die jag gaan doen afgehaal kan word by borg: Smitstertjies op Bronkhorstspruit - HugoV
5) Blouwildebees jag, die wenner se verblyf, slag en jagfooi borg Hein Stander van Kalabaspan , dan gee Robbie van Die Wildshoekie die Bwb bul om te jag en doen die bewerking vir hom gratis m.a.w 1 BWB bul om te jag. - Rampawena
6) Rooibokjag, 1 x Rooibokram + 2 nagte se verblyf en 2 jagdae bygestaan deur Carl as gids met 1 Steak en rooiwyn ete vir 2 persone op jagplaas, Borg - Carl - Frikkiedbr
7) Blesbokjag, 1 x Blesbok, dagjag naby Carltonville, borg - Eddie Cik - Deeg
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Thu Jan 09, 2014 4:23 pm
by junglejulian
Al die manne wat pryse van my ontvang het moet asb met my kontak maak sodat ons kan reel vir die afhaal van die pryse.
Kontak my gerus op
Junglejulian@gmail.com
084 592 6299
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Jan 14, 2014 2:27 pm
by DawieKotze
Jakkelsgat - waar kry ek vir Peet Malherbe in die hande?
Groete
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Jan 14, 2014 3:05 pm
by Chevvy SS
Terwyl ek nou niks gewen het nie- daai Jaco is darem rondom lelik!