Page 28 of 31

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Wed Aug 13, 2025 8:31 pm
by Flip Nel
Rudi Fischer wrote: Wed Aug 13, 2025 8:16 pm
Flip Nel wrote:
Rudi Fischer wrote: Sat Aug 09, 2025 8:17 am
Ons is tans besig met n intensiewe Lys van herlaai data met kruite, kalibers en koeel gewigte, maar soos jy kan in dink …. Dis baie werk.

BC is ook maar n ander onderwerp maar ja. Dis ook oppad.

Koeel lengtes is n oproep weg en ook beskikbaar op my QL bullet files
Rudi, ek het jou ge PM maar nie reply gekry nie, is daar 'n manier wat jy die QL files kan deel dat ons manne met quickload bietjie kan kyk wat voorspel hulle vir ons gewere
Naand Flip

Jammer, het jou PM mis gekyk.
Maar jy het n mail Image
Dankie

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Thu Aug 14, 2025 8:08 am
by heywillie
Vir die manne wat GRT gebruik - jy kan Rudi se QL file in GRT "import".
Werk perfek.

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Thu Aug 14, 2025 8:26 am
by dennisinpe
Heywillie, as ek op GRT n SBC koeël geskep het met al die parameters soos gevra - is dit die ekwivalent van wat ek uit n QL import sal kry vir daardie betrokke koeël?

Sent from my SM-A725F using Tapatalk


Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Thu Aug 14, 2025 8:42 am
by heywillie
Ja, jy kan dit so om ook doen. Dis net aansienlik vinniger om hom te import.
Ek moes dit laasweek doen met Norma Oryx 30cal 165gr ook wat vir een of ander rede nie op GRT is nie.

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Thu Aug 14, 2025 8:53 am
by DWB
Willie wil jy nie vir ons verduidelik hoe nie asb?

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Thu Aug 14, 2025 9:02 am
by heywillie
DWB wrote: Thu Aug 14, 2025 8:53 am Willie wil jy nie vir ons verduidelik hoe nie asb?
Ek sal gou 'n paar screenshots maak en 'n vinnige PDF daarvan maak.

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Thu Aug 14, 2025 9:28 am
by heywillie
Daarsy, hoop dit help !
GRT - QL files Import.pdf

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Thu Aug 14, 2025 10:15 am
by DWB
Dankie! My internet hakkel so bietjie, sal later weer probeer.

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Wed Aug 20, 2025 11:33 am
by Rudi Fischer
SBC .257 100gr nou beskikbaar

Image

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Thu Aug 21, 2025 5:41 am
by Frederik
Ek gaan hulle toets een van die dae.

Dankie Rudi.

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Sun Oct 19, 2025 10:24 am
by Rudi Fischer
Image
Image
Image

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Mon Oct 20, 2025 1:05 pm
by partner
Pragtig. Baie Dankies Rudi.

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Mon Oct 20, 2025 9:01 pm
by Pvdw
Windgat foto's Rudi!! Baie nice man.

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Sat Nov 01, 2025 10:36 am
by Rudi Fischer
SBC .257 100gr uit n 25-06.

Blesbok geskiet op 150m op die blad geskiet en agter die ribbes op die oorkant gekry.

Image
Image
Image

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Sat Nov 01, 2025 3:00 pm
by Capt. Yoda
Sal n groot bok met daai 25-06 combo kan aan vat.

My 30.06 is ok nou reg met die 180greiners, enige iets van 2700 tot about 2900fps skiet hulle halfduim groepe op 100m sonder enige tpl werk aan die ladings.

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Mon Nov 03, 2025 12:30 pm
by partner
Goed,Beter,Beste. Die Spoor Koeel Punte. Dankies weer vir Fotos Rudi.

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Mon Nov 03, 2025 1:48 pm
by desert fox
.375 Ruger, 300gr Spoor + 68gr S355 = 2650fps uit n 20 duim loop.

3 Skoot groepering om 100m. Kan amper nie beter wees nie!

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Mon Nov 03, 2025 1:55 pm
by Rudi Fischer
desert fox wrote:.375 Ruger, 300gr Spoor + 68gr S355 = 2650fps uit n 20 duim loop.

3 Skoot groepering om 100m. Kan amper nie beter wees nie!
Mooi gegooi daar

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Tue Nov 04, 2025 8:03 am
by Wouter Roets
More Desertfox

Baie geluk met daai eland bul. Wil net seker maak oor daai spoed wat jy gee? Dis nie dalk n tikfout nie? Indien dit reg is speel jy met die leeu se bal want jy gaan hier by die 80 000psi moet hardloop om dit reg te kry met jou kombinasie.

Groetnis
Wouter

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Tue Nov 04, 2025 8:28 am
by Rudi Fischer
Wouter Roets wrote:More Desertfox

Baie geluk met daai eland bul. Wil net seker maak oor daai spoed wat jy gee? Dis nie dalk n tikfout nie? Indien dit reg is speel jy met die leeu se bal want jy gaan hier by die 80 000psi moet hardloop om dit reg te kry met jou kombinasie.

Groetnis
Wouter
Dink daai is 2450 fps
Volgende my berekening.

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Tue Nov 04, 2025 9:22 am
by desert fox
Wouter Roets wrote: Tue Nov 04, 2025 8:03 am More Desertfox

Baie geluk met daai eland bul. Wil net seker maak oor daai spoed wat jy gee? Dis nie dalk n tikfout nie? Indien dit reg is speel jy met die leeu se bal want jy gaan hier by die 80 000psi moet hardloop om dit reg te kry met jou kombinasie.

Groetnis
Wouter
Skuus...

1ste skoot 2450
2de skoot 2440
3de skoot 2460

Gem. 2450

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Tue Nov 04, 2025 10:36 am
by Wouter Roets
Dit klink beter! ;D

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Tue Nov 04, 2025 11:52 pm
by Flip Nel
Rudi Fischer wrote: Sat Nov 01, 2025 10:36 am SBC .257 100gr uit n 25-06.

Blesbok geskiet op 150m op die blad geskiet en agter die ribbes op die oorkant gekry.
Rudi

Het jy dalk die Ballistic Coefficient (BC) van jou punte — veral die wat mens vir langer afstande kan gebruik, soos byvoorbeeld die .30 180gr?

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Wed Nov 05, 2025 10:52 am
by ThinusS
SBC 250gr, .375 H&H teen ±2740vps. Uit eland koei, skoot skuins van voor op ±70m, koeël onder vel, agter oorkantste blad herwin.

Herwinde gewig: 222.6gr (89%)

Image

Re: Spoor Bullet Company.

Posted: Wed Nov 05, 2025 12:53 pm
by partner
Great. Baie Dankies Thinus S.