Page 30 of 30

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Jun 12, 2014 10:30 am
by Jan Thuynsma
As Julian dit by my broer in Bloem kan drop kan ek dit die naweek by hom kry en vir jou tot in Kempton bring as jy wil.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Jun 13, 2014 12:35 pm
by Ferdi
Dankie Almal wat aangebied het om te help. Dit lyk op die stadium of Alwyn die een gaan wees wat my gaan uithelp met die vervoer. Weereens 'n bewys van die gees van Jaracal manne. Dankie Alwyn en Julian.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Tue Jul 15, 2014 7:57 am
by henried
Daar was soveel jagte, het niemand nog gaan jag nie....?
As dit al gebeur het plaas dalk die links hier asb.
Ek weet die naweek is dit Frikkie se beurt... 8) ...jy gaan dit baie geniet.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Tue Jul 15, 2014 8:02 am
by Frikkiedbr
Die naweek?? Regtig. :o

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Tue Jul 15, 2014 8:04 am
by henried
Frikkiedbr wrote:Die naweek?? Regtig. :o
OOOOO heng,nie?????

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Tue Jul 15, 2014 8:04 am
by Frikkiedbr
>:D >:+

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Tue Jul 15, 2014 8:07 am
by Frikkiedbr
Die manne gaan my uit haal, :o
Carl het alklaar gesê as ek nie kom nie sal die Polisie my kom haal :police:

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Tue Jul 15, 2014 8:09 am
by FCLoretz
Frikkiedbr wrote:Die manne gaan my uit haal, :o
Carl het alklaar gesê as ek nie kom nie sal die Polisie my kom haal :police:
Ou Frikkels,

Ek weet nie presies waar jy bly nie. Maar ek vind vinnig uit. My trokkie ken die pad Kempton toe...

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Tue Jul 15, 2014 8:12 am
by Frikkiedbr
Moenie worry nie Oom Alwyn weet waar ek slaap ++>:
Ek sien uit en lekker nervus maar ja dink dis maar normal. :P

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Tue Jul 15, 2014 8:26 am
by henried
Frikkiedbr wrote:Die manne gaan my uit haal, :o
Carl het alklaar gesê as ek nie kom nie sal die Polisie my kom haal :police:
Die man is al klaar daar, scout lekker vir daai mooi rooibok wat ons gesien.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Tue Jul 15, 2014 8:49 am
by Frikkiedbr
Dankie Henried, ons hoop hy / sy gaan lê mooi. Of sal maar bid dat daai koeel reg trek :)

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Tue Jul 15, 2014 11:08 am
by Alwyn
Frikkiedbr wrote:Dankie Henried, ons hoop jy gaan lê mooi. Of sal maar bid dat daai koeel reg trek :)
Frikkie jy het mos die fotos gesien van die naweek wat ver by is daai 30-06 is op die kol :laugh:!

Sien jou vroeg Vrydag oggend >:D

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Tue Jul 15, 2014 11:10 am
by Frikkiedbr
Ja nee oom Alwyn het so gesien. Reg

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Tue Jul 15, 2014 1:26 pm
by FCLoretz
Onthou jou Prozac...

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Wed Jul 16, 2014 7:44 am
by henried
Jakkalsgat wrote:Jagprys wenners

1) Thwanejag, 2 x Blouwildebeeste (koeie) + 2 x Rooibokke (ooie) + 2 nagte se verblyf vir 2 jagters by die Lodge, Borg - Marius Barnard - Thwane lodge - Pappabeer
2) Ribbokjag, 2 x Vaalribbokke te jag + etes en verblyf ingesluit - Calvinia - Borg: Cassie van Calvinia - Tucky Terry 270
3) Bergskaapjag, 1 x Bergskaap jag, dagfooie ingesluit maar verblyf en etes uitgesluit (Bergskaap nie gewaarborg) - Carnarvon - Borg: CF Roux - slegs vir fikse jagters wat kan stap! - FHM
4) Bosvarkjag, Oor honde (dagjag) skiet of steek (mes) Bosvarke dood, soveel as wat jy kan maar jy mag net 1 karkas gratis huistoe vat - Groblersdal, Marblehall of Settlers - Borg : Jaco Prinsloo + Slagskaap wat dieselfde tyd as wat jy die jag gaan doen afgehaal kan word by borg: Smitstertjies op Bronkhorstspruit - HugoV
5) Blouwildebees jag, die wenner se verblyf, slag en jagfooi borg Hein Stander van Kalabaspan , dan gee Robbie van Die Wildshoekie die Bwb bul om te jag en doen die bewerking vir hom gratis m.a.w 1 BWB bul om te jag. - Rampawena
6) Rooibokjag, 1 x Rooibokram + 2 nagte se verblyf en 2 jagdae bygestaan deur Carl as gids met 1 Steak en rooiwyn ete vir 2 persone op jagplaas, Borg - Carl - Frikkiedbr
7) Blesbokjag, 1 x Blesbok, dagjag naby Carltonville, borg - Eddie Cik - Deeg
Hier wat ek gesoek het...
Is die stories iewer op die forum?

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Wed Jul 16, 2014 8:31 am
by Geno
Jakkalsgat wrote:4) Bosvarkjag, Oor honde (dagjag) skiet of steek (mes) Bosvarke dood, soveel as wat jy kan maar jy mag net 1 karkas gratis huistoe vat - Groblersdal, Marblehall of Settlers - Borg : Jaco Prinsloo + Slagskaap wat dieselfde tyd as wat jy die jag gaan doen afgehaal kan word by borg: Smitstertjies op Bronkhorstspruit - HugoV

Hugo het saam met ons gaan jag, maar ons het redelik gesukkel om varke te kry. Hy sal maar nog 'n keer of wat moet saamkom tot hy sy vark het!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Wed Jul 16, 2014 8:50 am
by Frikkiedbr
Ek weet Deeg kon dit nie maak nie, daar was probleme met hom.
Hoop jy is beter.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Wed Jul 16, 2014 9:28 am
by Piet Pille
Frikkie- Ek wed jy voel vandag erger op jou senuwees as 'n Duitser laasweek hierdie tyd voor die WC final!!! :laugh:

Wanneer ry jy?

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Wed Jul 16, 2014 10:32 am
by Frikkiedbr
Pieter, nee wat ek sit met 'n catering catalogue wat klaar moet kom so dit hou die kop besig.
Dink more gaan regte erg wees. Sal maar moet rooi koeldrank drink vir die senuwee lol
Ons ry Vrydag oggend

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Wed Jul 16, 2014 11:06 am
by ROBBIE1
Frikkie jy gaan dit geniet pella! N paar leka groot slukke OBS om daai bangbewe uit te haal, en dans jy reg!!

Onthou nou maar as jy daai lewertjie geeet het, n lekker dubbel tequila met n suurlemoentjie help om die smaak sommer vinnag uit die mond te kry, ek belowe!

Jy moet dit geniet mater, sien jou sondag met n koue skuimpie as jy daai trofee bok inbring!!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Wed Jul 16, 2014 11:09 am
by Frikkiedbr
Die probleem is ek drink nie ... hou maar die koeldrank koud ++>:
Dankie Robbie sal maar die suurlemoen suig ;D
Sien Sondag as alles mooi loop

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Mon Jul 21, 2014 10:49 am
by Piet Pille
Enige nuus van Frikkie vanoggend??

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Mar 27, 2015 3:11 pm
by Smitstertjies
Manne net n bietjie goeie nuus vir n slag. Onthou julle die Loerie kinderhuis aan wie Jaracal by n R100 000 geskenk het in Desember 2013? Ek het vanoggend hulle nuusbrief ontvang, en 2 van hulle inwoners het hulle grade by PUK ontvang. Voorwaar n uitstekende prestasie as ons die kinders se omstandighede in ag neem. Lees gerus hulle nuusbrief. Ek is n baie trotse Jaracal lid vandag om te weet ons kon bydra om mense se lewens te verander en weer hoop te gee! :) :) :)

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Mar 27, 2015 5:43 pm
by douw
:) :) :)