Gebede versoek
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Gebede versoek
Sterkte Ruaan.
-
hunter74
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm
Re: Gebede versoek
Baie sterkte aan die familie in hierdie tyd.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Gebede versoek
Jammer om te hoor Ruaan, baie sterkte aan julle en die familie. Ons verstaan nie altyd hoekom nie. Net die Man daar bo kan vir ons eendag vertel.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
-
Suikermuis
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm
Re: Gebede versoek
Sterkte in hierdie tyd. Dink aan julle
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Gebede versoek
Ai maat. Sterkte. Die Liewe Vader sal jul toevou in Sy liefde.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Gebede versoek
Ai Ruaan dis nie lekker nie sterkte.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
Re: Gebede versoek
Manne ek wil graag vir Gorge opdra vandag hy is 'n jong laaitjie op hoërskool wat deel was van 'n Britse toer span wat teen die skool in my gemeenskap sou rugby kom speel het as hulle klaar teen df mulan gespeel het. Hy het in gegaan vir 'n tekkel en die df mulan speler het verkeerd geval en Gorge het sy nek gebreek. Hy was vandag 6ure in die teater en dokters kan nog nie sê of hy verlam gaan wees nie.
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Gebede versoek
Sal hom beslis in ons gebede opdra.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Gebede versoek
Slegte nuus. Ons maak so.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Gebede versoek
Goeie more manne
My pa is redelik ernstig siek in Vereeniging Medi Clinic. Hy het longonsteking maar hy het al voorheen probleme gehad met sy hart - 3 klep vervangings. Die hartfunksie is baie swak op die oomblik. Om als te kroon het hy verlede jaar van die perd afgeval, die dokter het nie x-strale geneem van sy hele rug nie en so gemis dat sy L4 werwel gekraak is. Dit veroorsaak baie pyn nou. Bid asseblief vir herstel en verligting van die pyn.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Gebede versoek
Sterkte Carl vir julle as familie. Ons dra hom op in ons gebede.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Gebede versoek
Baie sterkte vir jou en familie Carl. Sal so maak.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Gebede versoek
Ons dink aan julle.Carl wrote:Goeie more manne
My pa is redelik ernstig siek in Vereeniging Medi Clinic. Hy het longonsteking maar hy het al voorheen probleme gehad met sy hart - 3 klep vervangings. Die hartfunksie is baie swak op die oomblik. Om als te kroon het hy verlede jaar van die perd afgeval, die dokter het nie x-strale geneem van sy hele rug nie en so gemis dat sy L4 werwel gekraak is. Dit veroorsaak baie pyn nou. Bid asseblief vir herstel en verligting van die pyn.
As ek kan help moet jy sê, die hospitaal is nie ver van ons af nie.
-
hunter74
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm
Re: Gebede versoek
Sterkte daar vir julle Carl.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Gebede versoek
Sterkte. Ek bid en glo saam vir genesing
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Gebede versoek
Sterkte Carl.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Gebede versoek
Carl, mag die Groot Geneesheer ingryp en beterskap bring!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Gebede versoek
Ai Pella. Sterkte aan jou en jou familie. Julle is in ons gebede.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Gebede versoek
Carl
Baie sterkte daar aan jou en jou familie. Ons bid verseker vir beterskap.
Groetnis
Wout
Baie sterkte daar aan jou en jou familie. Ons bid verseker vir beterskap.
Groetnis
Wout
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Gebede versoek
Dankie manne ek waardeer. Dis maar swaar as 'n groot jagter so swaar kry en jy weet hy gaan moontlik nie nog 'n slag die bos kan beleef nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Gebede versoek
Baie sterkte Carl, ek hoop en vertrou dat hy weer n draai in die bos kan loop.Carl wrote:Dankie manne ek waardeer. Dis maar swaar as 'n groot jagter so swaar kry en jy weet hy gaan moontlik nie nog 'n slag die bos kan beleef nie.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Gebede versoek
Baie sterkte daar Carl. Mag Sy wil altyd geskied, en mag ons berusting daarby vind.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)