Page 4 of 4
Re: Kat+Jak
Posted: Fri Apr 08, 2011 3:05 pm
by Michiel(MCR)
Dit lyk vir my ook so

......eish
Re: Kat+Jak
Posted: Tue May 03, 2011 10:13 pm
by Ponkie
Hallo Manne
Hier is my eerste jakkie wat onder my nuwe stoel gesneuwel het. As dit nie vir die foxpro batterye en my jakkoors was nie, kon ek seker die teef ook ingeroep het!
Ek het fotos van die stoel onder "Skietstoel" geplaas.
[img width=560 height=420]
http://i974.photobucket.com/albums/ae22 ... 3-0900.jpg[/img]
Jammer ek het skoon van tapepie vergeet Oom Am!
Groetnis
Ponkie
Re: Kat+Jak
Posted: Tue May 01, 2012 6:20 am
by Jacquesb
Mooi manne, skiet die peste.
Groete
Jacques
Re: Kat+Jak
Posted: Mon Apr 29, 2013 9:03 am
by Braamgr
Goeie werk