S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast area

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Nickvn »

Die manne het vanoggend n paar vleis bulletjies kom haal. Hulle het mooi gegooi en 4 geskiet. Hier is een met n mooi stel horings vir sy ouderdom.
IMG_3750.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2330
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by JAGTERSREG-JRM »

Netjies n mooi bulletjie daai
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Jean Marais »

Hallo Nick. Hoeveel diere is nog beskikbaar vir jag? Wil graag my groep bymekaarkry.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Nickvn »

Hi Jean, nee wat daar is nog baie. Sit bymekaar en laat weet wanneer julle wil kom jag. Groete
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Jean Marais »

Dankie Nick. Ek kom terug na jou toe sodra ek almal aan die kant bymekaar gemaak het. Hoeveel manne kan jy hanteer?
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Nickvn »

So vier max, anders raak dit bietjie baie om aan almal aandag te gee.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Jean Marais »

Hallo Nick

Ons sal 4 manne wees wat kom kuier, maar dit kan eers in Mei maand gebeur, agv al die vakansiedae in April. Hoe lyk jou Woensdae gedurende Mei asb. Ons wil graag Blessies, en SWB kom jag.

Dankie Vriend, en mooi dag vir jou.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Nickvn »

Hi Jean, ek kan dit op die 7 of 21 Mei doen. Laat maar net weet. Groete
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Jean Marais »

Dankie Nick. Hou asb beide die datums voorlopig vir my uit. Ek sal jou so gou moontlik laat weet watter een van die twee ons sal gebruik. Indien die manne wil oorslaap Woensdagaand, is daar koelgeriewe vir die karkaste beskikbaar?

Groete
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Nickvn »

Dit is reg so. Ons sal plan maak met verkoeling. Groete.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Jean Marais »

Baie dankie Nick
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Nickvn »

Het vanoggend vir Johan en Izak uitgevat vir n paar blesbokke elk. Die manne het mooi gegooi en ons het sommer gou gou die bokke laat hang.

Izak se mooi bulletjie.
IMG_3775.jpg
Trek die manne hulle bokke se baadjies uit.
IMG_3778.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Jean Marais »

Hallo Nick

Daai karkasse se kondisie is darem baie mooi.

Lyk my ons datum gaan die 7de Mei wees vir 4 manne. Sal jy hom so aanteken. Ons mag dalk oorslaap, maar ek sal jou later laat weet sodra ek sekerheid het. Blessies en Swartwillebeeste asb.

Dankie
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Nickvn »

Ja die bokke is nou in baie goeie kondisie. Amper geen bosluise en lekker vet.

Julle is in vir die 7 Mei.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Johan Nel »

Daars hy, dankie Nick!
Dit was 'n aangename ervaring om saam met Nick te gaan skiet. Die dag self was sonnig en aangenaam, sonder wind. Vir die manne wat nog wik of weeg of hulle by Nick wil gaan jag, kan ek met groot vrymoedigheid die versekering gee dat dit die moeite werd is. Nick is 'n aangename man en ons het heerlik gesels tydens die jag en daarna. Hy het ons op 'n baie proffessionele wyse begelei en ook geadviseer.
Dan het die Hoëveldse grasland landskap ook sy eie bekoring, met mooi vistas en die bloue uitspansel heeltyd sigbaar is.

Izak het eerste geskiet en het op net oor tweehonderd meter en tweehonderd ag en sestig meter ondrskeidelik, mooi dwars longskote geskiet. Hy het met 'n .270 op 'n Zastava mauseraksie geskiet.
Toe was dit my beurt, met die 7mm mauser. Ek was bietjie versigtig vir verder as 200m skiet met die bosveldkaliber, maar die bokke het my mooi geleenthede gegee op afstande net duskant 200m. Wat vir my insiggewend was, was die feit dat toe ons vroeer die oggend die gewere ingeskiet het, ek my geweer ingestel het vir 200m en toe deur die kruis sentraal op die gong te korrel, die gong lekker gelui het. Toe dit tyd is vir my om die skote op die bokke te neem, gaan kompenseer ek vir die afstand asof die geweer ingestel was op 100m. Die resultaat was dat die ek die eerste bok se rug afgeskiet het. Die tweede bok het na my gekyk en het 'n hogerige kuiltjieskoot gekry wat agter op die rug uit is. Albei bokke het geval waar hulle gestaan het, maar die eerste bok het opvolg nodig gehad. Die les aan myself is om goed vertroud te wees met die mik en afmik op daardie afstande wanneer ek dit weer volgende keer weer moet doen.
Iets wat ek ook agtergekom het toe ek na daardie gong skiet tydens die inskietsessie, is dat die klank wanner die koeel dit tref, nogal verslawend kan raak. Daardie bykans onmiddelike terugvoer is net lekker.
Weereens baie dankie vir 'n aangename oggend Nick.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Jean Marais »

Nickvn wrote:Ja die bokke is nou in baie goeie kondisie. Amper geen bosluise en lekker vet.

Julle is in vir die 7 Mei.
Hallo Nick

Jou 'n PM gestuur.

Groete
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Nickvn »

Die ou uit Swede het vanoggend hierdie bul geskiet met sy 6,5 x 55.
IMG_3793.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Jean Marais »

Uit Swede nogal met die Swede se betroubare 6.5x55. Netjies
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Rasmus »

Mooi Bul.

Hoeveel wild is nog oor Nick?

Groete

Rasmus
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Nickvn »

Hi Rasmus, nee wat ons het nog heelwat oor. Kom jy weer kuier?
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Rasmus »

Moet dal kplan maak Nick. Sal met jou gesels.
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Jean Marais »

Hallo Nick

Het jy my PM ontvang?
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Evert »

Hi Nick

Bly jy kon darem die manne uit help dis n mooi ou bul daai.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1875
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Rudi Fischer »

Hi Nick

Ek is 3 ander manne stel belang.
Hoe kan ek jou kontak oor wanneer, hoeveel R, en hoeveel diere beskikbaar is.

Rudi
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: S Wildebeeste, blesbokke, hartebeeste, Zebra in Belfast

Post by Nickvn »

Hi Rudi.

Gooi my n mail op nick"by"fins.co.za

Groete
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Post Reply