Page 4 of 5

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Thu Jan 02, 2014 12:19 pm
by VdWalt
Shame - die outjie moes al die skape met die gums dood pruim...!

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Thu Jan 02, 2014 12:22 pm
by Geno
Oom Skolla se inskrywing.

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Thu Jan 02, 2014 12:54 pm
by 243Songdaug
Jos! Dis darem self 'n ou yster die. Netjies oom Skolla

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Thu Jan 02, 2014 7:32 pm
by theedge
Geno wrote:243Songdaug se ou jakkals.
Dit is n ouman die wonder of hy nie dalk valstande iewers gehad het nie. ++>:

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Thu Jan 02, 2014 8:37 pm
by 243Songdaug
Hahahaha....nice een oom Edge

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Sun Jan 12, 2014 9:05 pm
by Wielie Waps
Ek het gisteraand ook genade dood toegepas op 'n ou tannie. Sy kon nie mooi hoor wat die roeper se nie en nader gedraf om te luister.
Verskoon asb die bloed , daars was nie water naby om haar voor te berei vir die "photo shoot" nie.
http://i1012.photobucket.com/albums/af242/WIELIEWAPS/IMG-20140111-00282_zps59426371.jpg
http://i1012.photobucket.com/albums/af242/WIELIEWAPS/IMG-20140111-00286_zpsf4b77404.jpg

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Sun Jan 12, 2014 9:49 pm
by 243Songdaug
Netjies Willie Waps. Lyk soos 'n KP daai my Larny

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Fri Jan 17, 2014 10:31 am
by Geno
Nog een vir G-Force.
Die uit tand is nie noodwendig ouderdom nie. Dis heel moontlik waar die skrapnel haar gevang het van 'n vorige skoot uit 'n sekere groen en swart .243AI ;)

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/20140111_125351.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/20140111_125343.jpg

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Fri Jan 17, 2014 10:34 am
by Geno
Cobus(Cobb) wrote:http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/img025_zps57f9450f.jpg
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/img024_zps6f979d01.jpg

Hier is my en Dewie se eerste poging op die jong wettertjie...710mm van neus tot stert...
Gemeet met my toolboxie se tray...lees net tot 400, dan weer 310, daar by Dewie se vinger.
Ons het 9 jakke geklits, 8 opgetel.

Cheers
Cabous.
Waar is die ma in die foto?

Vanaf: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 25#p330458
Geno wrote: Saam met die klein jakkalsie moet sy ma op die foto wees. Dus, 'n teef wat soog.

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Fri Jan 17, 2014 2:58 pm
by Cobus(Cobb)
...Biets het my ontduik....

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Fri Jan 17, 2014 9:51 pm
by theedge
Mooi gegooi manne

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Mon Jan 20, 2014 9:07 am
by Geno
Teef wat Hagar saam my geskiet het.

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/Christoff%20Teef1.jpg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/Christoff%20Teef2.jpg

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Mon Jan 20, 2014 9:11 am
by G-force
Geno wrote:Nog een vir G-Force.
Die uit tand is nie noodwendig ouderdom nie. Dis heel moontlik waar die skrapnel haar gevang het van 'n vorige skoot uit 'n sekere groen en swart .243AI ;)
Gelukkig is my .243AI swart en groen :)

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Mon Feb 03, 2014 11:03 am
by Geno
Jis manne.

Stem asb bo-aan die topic vir die wenner.
Die Bell's prys moet ongelukkig oorstaan omdat geen kleintjies saam die teef afgeneem is nie.

1:
Adrian (Ross)
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/J1.png
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/J2.png



2:
Gerrit 22-250
1ste een. Reun.
Getuie: Ekself.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/20131213_223010_resized.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/20131213_223046_resized.jpg
2de een. Nag na die eerste een.
Getuie: Plaasboer (Lukas)
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/IMG-20131215-WA0002.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/IMG-20131215-WA0005.jpg
No.3
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/Tanne%20Kompetisie/Gerrit.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/Tanne%20Kompetisie/Gerrit1.jpg



3:
Wielie Waps
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/Tanne%20Kompetisie/WielieWaps.jpg



4:
Skolla
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/Tanne%20Kompetisie/Skolla.jpg



5:
Hagar
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/Tanne%20Kompetisie/Hagar.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/Tanne%20Kompetisie/Hagar1.jpg



6:
G-Force
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/Tanne%20Kompetisie/G-Force.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/Tanne%20Kompetisie/G-Force.jpg

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Mon Feb 03, 2014 11:08 am
by Geno
Ekself het die kompetisie met 1 dag gemis.
Saterdag-aand, 1 Februarie hierdie reun geskiet...

https://fbcdn-sphotos-f-a.akamaihd.net/hphotos-ak-ash3/t1/1797497_10151889766396994_983532422_n.jpg

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Mon Feb 03, 2014 11:44 am
by theedge
Geno wrote:Manne,
Nou met kleintjietyd in volle swing, wil ek 'n pret kompetisie loods.

Begin datum is 1 Desember 2013.
Kompetisie eindig 31 Januarie 2014.

Die man wat die oudste jakkals skiet, wen 'n stel gonge en 'n pakkie V-Max koeƫls in die kaliber van sy keuse.
Die gonge moet afgehaal word in Pretoria. Die koele kan gepos word.
Ek en G-Force (G&G VARMINTING) borg die pryse.

Fotos word op hierdie draad geplaas van die jakkals se tande, en geslag.
Saam in die foto word 'n item geplaas wat die datum bewys soos bv. die dag se koerant, of so iets.
Aan die einde van die kompetisie, sal ons saam besluit en skat wie se jakkals die oudste was.

Fotos van tande moet so geneem word:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/IMG-20111216-00490.png

Nou is 'n lekker seisoen om die troefkaart (ouerinstink) te trek om die ou skelm jakkalse dood te kry.

So, vertel al jou forum maats wat ook jakkalse skiet om saam deel te neem. So hoop ek ook om die jakkalsjagters 'n slag terug te lok forum toe!

Groete,
Eugene
Hi maat wil graag stem gooi wil net seker maak - sien daar is n foto of twee wat nie (iets met die datum by het nie) tel daai fotos ook of nie,

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Mon Feb 03, 2014 12:21 pm
by Geno
Oom Edge,
Die fotos in hierdie post: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ad#p353085
Het datum bewys en/of getuies wat die datums kan bevestig.

Dis die inskrywings wat tel in die kompetisie.

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Mon Feb 03, 2014 1:00 pm
by theedge
Geno wrote:Oom Edge,
Die fotos in hierdie post: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ad#p353085
Het datum bewys en/of getuies wat die datums kan bevestig.

Dis die inskrywings wat tel in die kompetisie.
Baie dankie sal op hulle fokus

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Mon Feb 03, 2014 4:14 pm
by G-force
Ek stem vir Skolla met foto Nmr4.

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Tue Feb 04, 2014 8:41 am
by BLOK
Lyk my dit het een ou jakkals gevat om n ander een te vang as ek die scoreboard so kyk. ;) ;D ;D ;D

Mooi gemaak oom Skolla en die res ook

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Tue Feb 04, 2014 5:34 pm
by theedge
BLOK wrote:Lyk my dit het een ou jakkals gevat om n ander een te vang as ek die scoreboard so kyk. ;) ;D ;D ;D

Mooi gemaak oom Skolla en die res ook
Sien ook daardie ding ++>:

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Thu Feb 06, 2014 9:10 am
by BLOK
Geno waneer sluit die nominasies? EK is net bang vir oom Skolla se part iemand gaan meer stemme as hy op die nipper kry ;) ;D ;D ;D

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Thu Feb 06, 2014 9:17 am
by Geno
Stemming sluit oor 11 dae.

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Mon Feb 10, 2014 7:31 am
by Geno
Net 37 stemme tussen 2867 lede?
Is een click te veel moeite?

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals

Posted: Mon Feb 10, 2014 7:50 am
by Frikkiedbr
Ja nee Geno, dis baie interessant om die te sien.