Rupert mag dalk baat by julle aanbod aangesien sy panne net ronde hoeke het
Selfdoen anealer
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Selfdoen anealer
Dankie Gawie. Ek sal maar eers ver staan. Het mos nou klaar af gekyk in die klas
Rupert mag dalk baat by julle aanbod aangesien sy panne net ronde hoeke het
Rupert mag dalk baat by julle aanbod aangesien sy panne net ronde hoeke het
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: Selfdoen anealer
More oom Pieter en Gawie
Sal daai masjien van julle werk met 'n rimmed bottleneck cartridge soos die 6mm musgrave?
Groete en dankie vir die deel.
Hennie
Sal daai masjien van julle werk met 'n rimmed bottleneck cartridge soos die 6mm musgrave?
Groete en dankie vir die deel.
Hennie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Selfdoen anealer
Hennie, ek weet nou nie wat die afmetings van daardie doppie van jou 6mm is nie, maar hy werk soos 'n bom met .303 doppe.
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: Selfdoen anealer
Dan behoort hy seker te werk, dankie oom.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Selfdoen anealer
Nee my Maat Rupert het nou so bietjie verder gegaan.Ek is nou net beesig met die fine tuneing.Ek het die pan en struktuur uit S/S gaan bou en hel hy is stewig.Willie wrote:Dankie Gawie. Ek sal maar eers ver staan. Het mos nou klaar af gekyk in die klas![]()
Rupert mag dalk baat by julle aanbod aangesien sy panne net ronde hoeke het
Ek kry nou dat een omwentiling +- 13sec vat en wil hom nou afbring dat ek twee dope in daai tyd kan doen. N dop elke 6sec.
As ek nie teskaam kry vir my masjien nie sal ek n foto of twee plaas.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Selfdoen anealer
Het ook nou my nuwe "engine" gekry en sal my die naweek my pan gaan haal en hom dan weer probeer.Hoop hy loop ook so mooi soos Gawie en Oom PW sin
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Eyeman
- Full Member

- Posts: 157
- Joined: Thu Mar 14, 2013 12:11 pm
Re: Selfdoen anealer
Wys 'n paar fotos asb.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Selfdoen anealer
Waarvan soek jy foto's?Eyeman wrote:Wys 'n paar fotos asb.
As dit van die anealler is moet jy net twee bladsye terug blaai op die draad. Daar is 'n videotjie.
Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Eyeman
- Full Member

- Posts: 157
- Joined: Thu Mar 14, 2013 12:11 pm
Re: Selfdoen anealer
Jammer - was eintlik bedoel vir Rupert.Gawie(7mm) wrote:Waarvan soek jy foto's?Eyeman wrote:Wys 'n paar fotos asb.![]()
As dit van die anealler is moet jy net twee bladsye terug blaai op die draad. Daar is 'n videotjie.
Groetnis.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Selfdoen anealer
Hi Manne
Hier is my en my Friend se tweede probeerslag. Dankie aan sy baas wat nie van die projek weet nie.
http://youtu.be/AhcRnUUpjqU
Hier is my en my Friend se tweede probeerslag. Dankie aan sy baas wat nie van die projek weet nie.
http://youtu.be/AhcRnUUpjqU
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Selfdoen anealer
Soos 'n muis met pantoffels!!! 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Selfdoen anealer
Dankie Gawie vir jou idee en lyding.Het jy gesien ek het twee slots wat dan die tyd halfeer van n omwentiling?Gawie(7mm) wrote:Soos 'n muis met pantoffels!!!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Selfdoen anealer
Ek dink Gawie het eerder gelei as gely!RUPERT wrote:Dankie Gawie vir jou idee en lyding.Het jy gesien ek het twee slots wat dan die tyd halfeer van n omwentiling?Gawie(7mm) wrote:Soos 'n muis met pantoffels!!!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Selfdoen anealer
Plesier man. Die lyding was nie te erg nie, maar ek weet nou waarvoor "R&D" staan: Rondd@nn€r. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Selfdoen anealer
Gawie, Oom Pieter....het julle al met tempilac getoets?? of hy warm genoeg is?
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Selfdoen anealer
Ek sal die toets na die naweek opsit met 'n video, want dit is wat almal wil weet.Cobus(Cobb) wrote:Gawie, Oom Pieter....het julle al met tempilac getoets?? of hy warm genoeg is?
Met die spesifieke vlam loop hy net mooi 9 sek., maar deur die vlam effens nader of verder te skuif kan die temperatuur mooi beheer word.
Hou die spasie dop
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Selfdoen anealer
My volgende projek - 'n induksie annealer - net vir slim ouens. Ha..ha...ha..
http://www.youtube.com/watch?v=EGfGV8xrfak
http://www.youtube.com/watch?v=mbjhTXvwVPU
http://www.youtube.com/watch?v=EGfGV8xrfak
http://www.youtube.com/watch?v=mbjhTXvwVPU
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Selfdoen anealer
Pieter, wysheid van die grysheid. Wys die manne.Pieter Willem Vorster wrote:My volgende projek - 'n induksie annealer - net vir slim ouens. Ha..ha...ha..
http://www.youtube.com/watch?v=EGfGV8xrfak
http://www.youtube.com/watch?v=mbjhTXvwVPU
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Selfdoen anealer
Gawie, Oom Piet, ek het so blik pan gekry, joe sny jy hom mooi tot op 35mm diep, myne is 70mm diep...??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Selfdoen anealer
Cobus, ek en die Uncle het ook so gemaak, maar soos ek gesê het: "Hou die spasie dop".Cobus(Cobb) wrote:Gawie, Oom Piet, ek het so blik pan gekry, joe sny jy hom mooi tot op 35mm diep, myne is 70mm diep...??
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Selfdoen anealer
Cobus
Die blik panne het n rand op wat hom in posisie hou.Sodra jy deur die rand sny trek daai pan uit perporsie uit.Dit veroorsaak baie kopseur glo my.Jy sal moet probeer n aluminium pan kry.
Met Dawie se hulp het ek op n plek af gekom die Chocolate den hulle is in Linksfield wat die panne verkoop vir R 86.50
Die blik panne het n rand op wat hom in posisie hou.Sodra jy deur die rand sny trek daai pan uit perporsie uit.Dit veroorsaak baie kopseur glo my.Jy sal moet probeer n aluminium pan kry.
Met Dawie se hulp het ek op n plek af gekom die Chocolate den hulle is in Linksfield wat die panne verkoop vir R 86.50
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Selfdoen anealer
Amundsen het vir Scott geklop omdat hy meer vindingryk was.
Alhoewel aluminium nie so stewig is nie, is dit lig en as jy dit goed behandel (soos 'n mooi vrou) behou dit sy vorm en werk dit uitstekend.
Onthou, om sukses te behaal hoef ondervinding en vaardigheid nie in dieselfde box te wees nie!
Groetnis
Ns. Praat so bietjie in raaisels vanoggend, maar elk is maar net lus daarvoor!

- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Selfdoen anealer
As jy 'n mountings maak in die pan en ondersteunende wielietjies by-sit, kan jy 'n drommetjie daar vasmaak en hom vir 'n tumbler ook gebruik.
http://i121.photobucket.com/albums/o213/jmorrismetal/reloading/SST/DSC02490.jpg
http://i121.photobucket.com/albums/o213/jmorrismetal/reloading/SST/DSC02490.jpg
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: Selfdoen anealer
I found a way to control the cases on the feed ramp making it automatic.
Loaded on the ramp is a .458 then a .243 the a .222 a .375 and finally a .270.
http://vid1133.photobucket.com/albums/m ... -26142.mp4
Loaded on the ramp is a .458 then a .243 the a .222 a .375 and finally a .270.
http://vid1133.photobucket.com/albums/m ... -26142.mp4
- vanderlindedj
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri Jul 18, 2014 7:45 pm
Re: Selfdoen anealer
Hallo Manne.
Kan ek n dom vraag vra. Moet ek eers neck size en dan Aneal of eers Aneal en dan neck size?
Kan ek n dom vraag vra. Moet ek eers neck size en dan Aneal of eers Aneal en dan neck size?
Barnard 300NM 35grade Imp
Steyr Mannlicher Luxus 300WM
Howa 308win
Sako 223 Ackley
Norinco CQ 10" 223rem
Savage LRP 6.5mm
Walther M4 Carbine .22LR
Mauser .22LR
Pardus FIX 12Br
Beretta Silver Pigeon 12Br
Baikal SS 12Br
Glock 26 9mm
CZ P07 Duty
Steyr Mannlicher Luxus 300WM
Howa 308win
Sako 223 Ackley
Norinco CQ 10" 223rem
Savage LRP 6.5mm
Walther M4 Carbine .22LR
Mauser .22LR
Pardus FIX 12Br
Beretta Silver Pigeon 12Br
Baikal SS 12Br
Glock 26 9mm
CZ P07 Duty