2015 Uitslag Gewigte
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Rooibok ram 45kg aan die haak (sonder kop, vel, pens, pote, ens)
Dwaalboom
Dwaalboom
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Bwb bul - 115kg
V/Vark sog - 22kg
Rustenburg
V/Vark sog - 22kg
Rustenburg
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Het jy dalk n foto van die monster? Baie mooi ram.Eduard Venter wrote:Rooibok ram 45kg aan die haak (sonder kop, vel, pens, pote, ens)
Dwaalboom
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Die ram is spekvet gewees en horings 24 duim. Ons is geseen met baie mooi ramme op ons plaas.sako 30-06 wrote:Het jy dalk n foto van die monster? Baie mooi ram.Eduard Venter wrote:Rooibok ram 45kg aan die haak (sonder kop, vel, pens, pote, ens)
Dwaalboom
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Kudu bull burgersfort 194kg
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Baie mooi ram, baie geluk.Eduard Venter wrote:Die ram is spekvet gewees en horings 24 duim. Ons is geseen met baie mooi ramme op ons plaas.sako 30-06 wrote:Het jy dalk n foto van die monster? Baie mooi ram.Eduard Venter wrote:Rooibok ram 45kg aan die haak (sonder kop, vel, pens, pote, ens)
Dwaalboom
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Dwaalboom:
Vlakvark sog 27kg
Vlakvark sog 23kg
Rooibok knypkop 25kg
Rooibok ram 36kg
Rooihartbees koei 65kg
Rooihartbees koei 81kg
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Vlakvark sog 27kg
Vlakvark sog 23kg
Rooibok knypkop 25kg
Rooibok ram 36kg
Rooihartbees koei 65kg
Rooihartbees koei 81kg
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
2016 Heidelberg areaSteppenwolf wrote:FochvilleSteppenwolf wrote:Swartruggens area:Steppenwolf wrote:Magallies:
Rooibok ram 22Kg
Blesbok ooi 38Kg
BWB Koei - 89Kg
BWB bulletjie - 70 kg
'Shallow pig' beer- 45kg
Blesbok ooi 36Kg
SWB bul: 70Kg
2 Springbokke gemiddeld: 16kg
3 Blesbokke ramme gemiddeld: 36kg
"the more I practice, the luckier I get'
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
2016 Ellisras
Koedoe bul - 179.8kg
BWB bul - 100.4kg
Vlakvark - 21.7kg
Koedoe bul - 179.8kg
BWB bul - 100.4kg
Vlakvark - 21.7kg
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Musina
Bwb bul 134kg, 132kg (26" & 27")
Bwb koei 114kg, 116kg
Kudu bul 104kg, 108kg (vleis bulletjies onder 38")
Vark 40kg
Bwb bul 134kg, 132kg (26" & 27")
Bwb koei 114kg, 116kg
Kudu bul 104kg, 108kg (vleis bulletjies onder 38")
Vark 40kg
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Dwaalboom:
Rooihartbees koei 85kg (swaarste wat ons nog geweeg het vir 'n koei)
Rooihartbees bul 68kg
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Rooihartbees koei 85kg (swaarste wat ons nog geweeg het vir 'n koei)
Rooihartbees bul 68kg
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Bela Bela
Blouwildebeeskoei 82.5kg
Blouwildebeeskoei 82.5kg
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
2016
Zeerust
Rooibokram jonk 21 duim horings
36.8kg
Piet Plessis
Koedoe bul 49 duim horings
190kg
Vlakvarkbeer, redelik jonk maar eet mielies
44kg
Sent from my D5803 using Tapatalk
Zeerust
Rooibokram jonk 21 duim horings
36.8kg
Piet Plessis
Koedoe bul 49 duim horings
190kg
Vlakvarkbeer, redelik jonk maar eet mielies
44kg
Sent from my D5803 using Tapatalk
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Kudu Koei - 133kg
Eland Koei - 149kg
Rooibok Ram - 42kg
Rooibok Ooi - 26.4kg
Almal op Steenbokpan geskiet in Junie en Julie.
Eland Koei - 149kg
Rooibok Ram - 42kg
Rooibok Ooi - 26.4kg
Almal op Steenbokpan geskiet in Junie en Julie.
- likweD
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon Apr 13, 2015 9:32 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
2016 Kalahari Vanzylsrus area
25 Springbok ramme gemiddeld 22kg aan haak
2 Gemsbok bulle 92 kg aan haak
Sent from my SM-P605 using Tapatalk
25 Springbok ramme gemiddeld 22kg aan haak
2 Gemsbok bulle 92 kg aan haak
Sent from my SM-P605 using Tapatalk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
2 Gemsbok bulle by Noenieput. 103 kg en 105 kg, skoon karkas, halaal.
Alles af en uit.
Springbok ooi was 17.5 kg. Ook halaal.
Springbok ooi was 17.5 kg. Ook halaal.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- bones
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Wed Nov 12, 2014 3:20 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Fochville
bwb bul 130kg
blesbok ramme 2x 33kg
volstruis mannetjie 43kg
bwb bul 130kg
blesbok ramme 2x 33kg
volstruis mannetjie 43kg
308 howa
243 howa
9mm sp1
.22 win/pump 62A

243 howa
9mm sp1
.22 win/pump 62A
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Dwaalboom
2 rooibokramme 33kg en 34kg
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
2 rooibokramme 33kg en 34kg
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- lowtech
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Wed Jun 13, 2012 12:17 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
BWB bul Atlanta NW 148kg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Eland koei 187kg na 'n week in die yskas. Mafikeng area
Last edited by JacquesT (Stompe) on Fri Aug 12, 2016 10:37 pm, edited 1 time in total.
- Bigfoot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Jakes73
koedoe koei 133 kg ?
koedoe koei 133 kg ?
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Dalk geweeg met vel aan sou ek raai. Anders is dit 'n monsterBigfoot wrote:Jakes73
koedoe koei 133 kg ?
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Eland koei 200kg na 2 weke se hang in kamer
Dwaalboom
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Dwaalboom
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Theunissen Vrystaat
Eland koei 220kg
Rooibok knyphoring 30kg
Eland koei 220kg
Rooibok knyphoring 30kg
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2015 Uitslag Gewigte
Rooibokram 36.5kg Dwaalboom
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk