JLK Koeëls - Min dae!
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Geno
Gaan julle dalk die hele range koeëls toets in hulle spesifieke kaliber, en terugvoer gee, of gaan die manne hier op die forum dit doen en self terugvoer gee?
Vir die jaar is ek reg, maar sal dalk wil kyk na die 60gr LD vir my Howa 223 varmint.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Die koels is klaar getoets oor die werled dit is nie n nuwe koel nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Ek kry min tot niks inligting oor die 224 nie.Capt. Oblivious wrote:Die koels is klaar getoets oor die werled dit is nie n nuwe koel nie
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Henried, na watse tipe inligting is jy opsoek?henried wrote:Ek kry min tot niks inligting oor die 224 nie.Capt. Oblivious wrote:Die koels is klaar getoets oor die werled dit is nie n nuwe koel nie
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Geno bring net van 60 grein in. Volgens all inligting in my 1:12 twist gemaak vir 55gr. Dis dan ook wat werk in my 223, Sierra en GMX.Arnold wrote:Henried, na watse tipe inligting is jy opsoek?henried wrote:Ek kry min tot niks inligting oor die 224 nie.Capt. Oblivious wrote:Die koels is klaar getoets oor die werled dit is nie n nuwe koel nie
Ek sal graag wil weet of die 5 gr na 60gr so sleg gaan werk in my 223, die prys van die 60 is ook nie sleg as ek kyk wat ek nou gebruik nie.
Gaan ek verder kan oefen met die 223 as met die Sierras? Tans oefen ons op 300m, sal graag na 400m wil gaan.
Die verder afstand oefen met die 223, doen wonders vir my selfvertroue...
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Die vervaardiger stel n ootimale twist van 12 voor vir die 60gr LD so hy sal werk.
Dan moet mens kyk na die spoed wat jy kan haal uit jou loop met die 60gr teenoor die 55gr asook hoe die BC vergelyk.
Die BC is baie goed maar die beste sal wees om die koeëls in met n ballistiese program te vergelyk.
Dan moet mens kyk na die spoed wat jy kan haal uit jou loop met die 60gr teenoor die 55gr asook hoe die BC vergelyk.
Die BC is baie goed maar die beste sal wees om die koeëls in met n ballistiese program te vergelyk.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Baie dankie Arnold, ek wardeer.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
So paar kills met die 130gr 6.5mm JLK koeels:
Ek het 6 springbokke en 'n volstruis met hulle geskiet.
Afstande het gewissel tussen 52y en 460y.
5 van die bokke is in die kop geskiet. Net 1 koeel is deur. Die res was redelik pap soos met VMax.
Die ander bok is met 'n erge oordeelsfout (Ek het onderskat hoe krom die trajek is teenoor my Dasher) in die boud geskiet van agter af. Ek het tussen die horingpunte gevat terwyl die bok weg van my af gestaan het op 330y.
Die bok is morsdood op die plek. Vleisskade was verbasend baie min. Die koeel het net-net binne die ribbekas gepenetreer tot by die longe nadat die boudbeen en ribbes gebreek is.
Die volstruis is op 460y op die lyf geskiet en het so 15m gehol voordat hy plat is. Die koeel is reg deur. Hy is 'n genadeskoot toegedien toe ons nader gery het.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/DH2016/1.jpeg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/DH2016/2.jpeg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/DH2016/3.jpeg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/DH2016/4.jpeg
Groete
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Mooi gegooi daardie 6.5mm van jou is nou ingelyf.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Geno die 60gr ld in 224, dink jy hy gaan soos n varmint koeel opbreek op n bok of gaan hy bietjie beter bymekaar hou?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Ek wil ook graag weet asb.Jake1 wrote:Geno die 60gr ld in 224, dink jy hy gaan soos n varmint koeel opbreek op n bok of gaan hy bietjie beter bymekaar hou?
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Meneer Geno kom in.henried wrote:Ek wil ook graag weet asb.Jake1 wrote:Geno die 60gr ld in 224, dink jy hy gaan soos n varmint koeel opbreek op n bok of gaan hy bietjie beter bymekaar hou?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Match koeels reageer baie wisselvallig op diere.
Sommiges bars erg. Ander skiet deur. Ek kannie waarborg wat gaan gebeur nie.
Wat ek wel gesien het in my .260 is dat hulle goed werk op beide lyfskote sowel as brein skote.
Daar is 500x 60gr LD's in die Karoo by 'n oes span. Hulle sal my laat weet hoe die koeels vaar in hulle .223's en .22-250's.
Sommiges bars erg. Ander skiet deur. Ek kannie waarborg wat gaan gebeur nie.
Wat ek wel gesien het in my .260 is dat hulle goed werk op beide lyfskote sowel as brein skote.
Daar is 500x 60gr LD's in die Karoo by 'n oes span. Hulle sal my laat weet hoe die koeels vaar in hulle .223's en .22-250's.
Goed, beter, 6millimeter!
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Dankie Geno.
-
Broadbandboer
Re: JLK Koeëls - Min dae!
More Geno. Het jy nog 130gn 6.5'e oor?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Broadbandboer wrote:More Geno. Het jy nog 130gn 6.5'e oor?
Ons het nog 'n klompie Nicolaas.
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
More Manne.
Ons het nog 'n redelik klomp koeels in voorraad.
Laat weet asb indien julle soek.

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/JLK/JLK%20Pricing.JPG
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
More Manne,
Ons het nog so klompie koeels in voorraad.
Die koeels skiet regtig baie goed.
So paar voorbeelde:
http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... k-rodgers/
http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... cal-rifle/
Groete
Ons het nog so klompie koeels in voorraad.
Die koeels skiet regtig baie goed.
So paar voorbeelde:
http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... k-rodgers/
http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... cal-rifle/
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Manne. Julle moet die poeels koop en bymekaar maak voor die moeilike tye kom. Dis great koeels die
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
[quote="
Daar is 500x 60gr LD's in die Karoo by 'n oes span. Hulle sal my laat weet hoe die koeels vaar in hulle .223's en .22-250's.[/quote]
Geno
Is daar al terugvoer van die manne?
Daar is 500x 60gr LD's in die Karoo by 'n oes span. Hulle sal my laat weet hoe die koeels vaar in hulle .223's en .22-250's.[/quote]
Geno
Is daar al terugvoer van die manne?
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Ek skiet die 70gr 224 JLKs met grooooot sukses in my 22-250. Kan nie wag vir die volgende besending nie. Gaan defnetief weer koop.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
JGZ wrote:Ek skiet die 70gr 224 JLKs met grooooot sukses in my 22-250. Kan nie wag vir die volgende besending nie. Gaan defnetief weer koop.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek sal jou ruil vir daai 70gr bergers wat jy wegsteek!
DD