Page 4 of 4

Re: Probleemdier-jagter Register

Posted: Fri Oct 10, 2014 12:36 pm
by Riaan Kriel
Jagter : Riaan Kriel
Jaggebied : Noorwes - Lichtenburg, Zeerust, Mafikeng, Koster, Ventersdorp, Ottosdal en omliggend
Kontak : 084 444 1685
Epos. : 4riaan@gmail.com

Ek verbind MY tot die gedrags kode.

Re: Probleemdier-jagter Register

Posted: Sun Mar 15, 2015 10:28 am
by uitenwaj
Jagter: Arno Uitenweerde

Selfoon: 0824906139

E-Pos: uitenwaj@gmail.com

Jaggebied: Gauteng, MP, Noord-Wes, Vrystaat.

Opleiding: 1 x Kursus Oom Jacques Botha
2 x Kursus Oom Taffie Mulder

Deeltydse Jagter van Nag Roep en Skiet Metode

Aktief besig van 2013
Kan verwysings verskaf
Kontak my vir pryse
Ek verbind my tot die gedragskode.

Re: Probleemdier-jagter Register

Posted: Mon Mar 16, 2015 6:38 am
by Nicokoch
Katefbessie wrote:Nico waar is jywoonagtig? pretoria?
Hallo Skies Katefbessie sien nou eers jou vraag van laas jaar.
Ek is woonagtig in Edenvale.

Re: Probleemdier-jagter Register

Posted: Wed Jan 02, 2019 7:28 am
by Geno
Eugene van Niekerk en Gé Jooste

Kontak no: 0825354100/ 082 drie sewe 8 9729
Email: geno@ggvarminting.co.za
Gebied: Landwyd in RSA

Metode: Roep en skiet in die nag.

Opleiding ontvang:
2x Inleidende kursus - Jacques Botha
1x Gevorderde kursus - Heinrich Funck
3x Kursusse - Taffie Mulder
1x Kursus - Louis Potgieter & Francois Marais
2x Gevorderde Kursusse - Louis Potgieter
1x Kursus by SJ&A

Gemiddelde per nag vir laaste 8 jaar:
2012 - 4.87/nag (112 in 23 nagte)
2013 - 4.23/nag (127 in 30 nagte)
2014 - 4.23/nag (220 in 52 nagte)
2015 - 5.29/nag (196 in 37 nagte)
2016 - 5.38/nag (172 in 32 nagte)
2017 - 5.62/nag (146 in 26 nagte)
2018 - 7.10/nag (213 in 30 nagte)
2019 - 6.73/nag (222 in 33 nagte)
1408 totaal in 263 nagte vir 5.35 gemiddeld per nag.

Re: Probleemdier-jagter Register

Posted: Thu Jan 02, 2020 9:58 am
by BeesBreet
Jagter : Erhard Breet
Kontak : 0725263833
Epos : beesbreet@gmail.com

Gebied: Natal (oos Vrystaat en Mpumalanga wes per geleentheid)

Opleiding:
Taffie Mulder kursus (2015)
Heinrich Funck kursus (2016)
SJ & A kursus (2019)

NB: nie voltydse Jagter ( Boer hoofsaaklik)

Metode: Nag roep en skiet



Re: Probleemdier-jagter Register

Posted: Sun Feb 09, 2020 1:18 am
by Henrie_270
Jagter: Henrie Botes
Kontaknr: 079 twee15 941vyf
Area: Wes-Kaap en suidelike dele van Noord-Kaap.

Opleiding
2xTaffie Mulder kursus (2014 en 2017)
1xSJ&A Predator Control kursus (2019)

Jag sedert 2018 semi-voltyds en voor dit net naweke.

Ek verbind my tot die gedragskode