Gebede versoek
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Gebede versoek
Ons het gister (11h50) my skoonpa 74 verloor aan 'n beroerte wat hy twee Sondae terug gehad het. Ons is dankbaar dat die lyding verby is want ek wens nie my grootste vyand so 'n lyding toe nie. Nou is dit nog net die begrafnis Saterdag wat voorle. Ons het baie genade van ons Skepper ontvang en ons is baie dankbaar daarvoor.
Gerhard, dankie vir jou bystand en die gedig gaan op sy begrafnisbrief wees. Ek is bly om te hoor van jou pa se beterskap.
Blok, sterkte vir julle en mag julle net genade van Bo ontvang. Ons gebede is met julle.

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Gebede versoek
Ian
Sterkte dit is nie lekker nie
Beretta
Sterkte dit is nie lekker nie
Beretta
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Gebede versoek
Gerhard, baie bly om dit te hoor. Alle eer aan ons VADER!! Blok, dink aan jou my maat, dis nie maklik nie maar glo en weet GOD is groot en magtig. satan probeer almal aanval en as ons sterk staan het hy nie n kans nie want as GOD vir ons is wie kan teen ons wees?
Ian sterkte aan jou en die familie. Die Jaracal manne is jou broers en ons staan saam met jou en voel hoe jy voel. Ek glo GOD sal julle die krag gee om die situasie te hanteer en kalmte oor julle te bring.
Sterkte vir julle manne.

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Gebede versoek
Aan al die manne
Gerhard, Blok, Ian en ander wat dalk net te trots is om te vra: Sterkte vir julle en ons bid dat God se hande van genade oor julle sal heers.
Die w?reld is frot met kanker en soortgelyke siektes, my ma, tannie en oom het ook gehad. Naaste aan die hart is my meisiekind van drie wat laasjaar Januarie begin het met chemo en ons doen Maandag weer toetse om te kyk of ons nou maar kan ophou. Sy is al van September af terug by haar "skool" en speel lag en leer soos enige ander kind. God se genade is grooter as wat enige mens ooit sal kan beskryf...en ek is elke dag dankbaar vir die geleende tyd saam.
Sterkte manne, julle is in God se hande.
Mooiloop
Marc

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Gebede versoek
blok/marc/ian en al die ander manne
mag die genade van ons Hemelse Vader met julle en julle families wees in al hierdie tye van beproewing
bid tot Hom vir al die antwoorde en bystand want ons as mense het maar net woorde van vertroosting maar Hy het die mag om te genees en dinge beter te maak
alle sterkte aan julle manne en julle families

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Gebede versoek
Ian, mag God met julle wees in die tyd.
Aan al die manne wat op een of ander manier deur beproewing gaan, baie sterkte, julle is in ons gebede...

ek soek nog wapens...
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Gebede versoek
Gerhard - ek is baie bly vir julle part! Voorspoed verder!
Blok - alle sterkte en soos gewoonlik sal julle in almal se gebede wees
Ian - Ai, partymaal is mens dankbaar dat hulle verlos is van die lyding, maar dit vat nog nie die leegheid weg nie! Sterkte aan die hele familie!

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Neels
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Wed Aug 31, 2011 6:25 pm
Re: Gebede versoek
Gerhard.
Ek is genees van twee ernstige kankeraanvalle deur die genade van God en daarom kan ek vir julle met vertroue s? glo en vertrou op Jesus, Hy kan genees.
Ons bid vir julle.

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Gebede versoek
Manne baie dankie vir almal van julle, ons wardeer dit regtag baie. Die nuus is toe nou nie wat ons voor gehoop het nie en dit is besig om groter te word en te verspry. Die dokters reken almal hulle sal moet uitsny. Vroukie is maar baie gespanne en bekommerd maar ja ons is vol moed alles sal goed gaan. Weereens baie dankie vir almal van julle.
Ian ou maat, baie sterkte vir jou en die famielie ook ons dink ook aan julle in hierdie tyd.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Gebede versoek
Blok
My ou maat baie sterkte in hierdie tyd. Wees sterk vir jou vrou en familie met die krag van die Here. Hy sal julle bystaan in hierdie moeilike tyd! Gee jouself oor aan Hom en hy saljulle ly en genees. Jy weet jy is nie aleen in hierdie tye nie. Ons is hier vir jou ou maat!
Ian
Baie sterkte met jou familie, ons bid aan die Here dat hy vertroosting en berusting in julle harte bring.
Marc
Dit is n ernorme moeilike pad wat julle deur is in die afgelope tyd. Elke ouer hier kry absolute hoedervleis vir julle. Ons bid dat jou dogterjie vir julle lank gespaar bly en dat ons Skepper haar genees het!
Weereens baie sterkte aan almal in julle tyd van beproewing en ons GLO dat ons Vader julle almal sal toevou in Sy groot genade!
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Gebede versoek
Wouter
Dankie maat
Marc.
Dis dinge in jou geval wat mens weer hoop gee en laat besef mens is nie alleen nie. Vir n grootmens om so iets oor te kom is een ding maar ek kan myself net indink as dit een van my kinders moet wees. Dit is seker die ergste wat mens kan tref. My maat ek dink regtag ook aan julle en sal virseker vir julle ook bid.
Groete
Dankie maat
Marc.
Dis dinge in jou geval wat mens weer hoop gee en laat besef mens is nie alleen nie. Vir n grootmens om so iets oor te kom is een ding maar ek kan myself net indink as dit een van my kinders moet wees. Dit is seker die ergste wat mens kan tref. My maat ek dink regtag ook aan julle en sal virseker vir julle ook bid.
Groete
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Gebede versoek
Blok
Ek het jou pm ignoreer, het nie post gesien nie, sterkte maat vir jou jou vrou en res van jou gesin, weet jul is in ons gebede, sterkte
Groete
Jaco

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Gebede versoek
Blok en Marc, ek bid die Here se seen oor julle en julle gesinne:
"May the Lord bless you an keep you;
may the Lord make his face shine upon you and be gracious to you;
may the Lord lift up his countenance upon you and give you peace."
Amen.
"May the Lord bless you an keep you;
may the Lord make his face shine upon you and be gracious to you;
may the Lord lift up his countenance upon you and give you peace."
Amen.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Gebede versoek
Forum Familie
Dankie vir al die boodskappe en bystand in sulke swaar tye ons waardeer dit opreg.
Mooi dag
Ian
Dankie vir al die boodskappe en bystand in sulke swaar tye ons waardeer dit opreg.
Mooi dag
Ian
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Gebede versoek
Dags? julle
Baie goeie nuus gekry vandag !!! Chenique se "siekte" is so te s? genees.{Daar is nog bitter klein letsels} Dokters kan nie glo dis dieselfde kind wat laasjaar daar aangekom het nie !!! Al wat ek s? is: GOD IS GROOT !!! BAIE DANKIE HEMELSE VADER DAT CHENIQUE DEEL MAG WEES VAN ONS LEWENS en vir alles wat ons op hierdie pad kon leer.
Sy gaan nou net elke ses weke vir 'n ondersoek en al die chemo word gestop! Dankie vir almal wat ons ondersteun het deur die moelike tyd en opgedra het in jul gebede, julle weet wie julle is.
Sy is in remisie, so daar is 'n moontlikheid dat sy kan terugslaan, ek Glo ons is klaar met die hoofstuk van ons lewens. April gaan ons see toe vir 'n wel verdiende familie vakansie, almal saam 'n slag. Die diagnose was langerhans cell histiocytosis anemie, vir die wat wil weet, moenie gaan grou as jy self klein kinders het nie, dit mag dalk net spooke opjaag wat nie eintlik daar is nie.
Aan al die ander wat nog moeilike paaie begin en wat reeds weggespring het, Glo en vertrou in God se genade, ek bid steeds vir julle.

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Gebede versoek
Marc.
Dit is uitstekende NUUS!!!!
Gaan geniet die April vakansie saam met die gesin.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Gebede versoek
Marc, dis ongelooflike nuus.
Dankie Heer vir die wonderwerk, U is Almagtig!
Gaan geniet die vakansie en geniet jul dogter! Ek is so verheug oor jou post!
Dankie Heer vir die wonderwerk, U is Almagtig!
Gaan geniet die vakansie en geniet jul dogter! Ek is so verheug oor jou post!
ek soek nog wapens...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Gebede versoek
Dankie Manne
Dis 'n berg van 'n pa se skouers af ! Gun dit vir geen iemand nie, nie eers my vyande nie.

Mens sou nie dink daar is iets fout met haar nie ?

Die realiteit skop hard in..

Dan deur God se genade mag ek en boete saam speel. En van nou af gaan die wiele rol !!!!

Last edited by Marc on Thu Feb 21, 2013 9:58 am, edited 2 times in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Gebede versoek
Marc
As iemand nou in my kantoor in stap weet ek nie hoe om die trane op my wange te verduidelik nie!
Dit is wonderlik! Dankie aan ons GROOTTE VADER!!!!!
Gaan geniet n wonderlike vakansie en bederf daai skenkings van GOD tot in die afgrond!
Mooiloop
Wout
As iemand nou in my kantoor in stap weet ek nie hoe om die trane op my wange te verduidelik nie!
Dit is wonderlik! Dankie aan ons GROOTTE VADER!!!!!
Gaan geniet n wonderlike vakansie en bederf daai skenkings van GOD tot in die afgrond!
Mooiloop
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Gebede versoek
Baie bly vir julle.
Ons dien 'n groot God, soms vergeet ek dit.

Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Gebede versoek
God sorg vir sy kinders, man dit is maar paar mooi fotos daar baie bly vir julle.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Gebede versoek
Ek kan myself nie indink watse gelukkige mense julle vanaand moet wees nie. My mysiekind is nou so amper vier jaar oud, en alhoewel boeta gaan saam jag, visvang ens. het daai enetjie van my, n baie spesiale plekkie in haar pappa se hartjie.
Veiligheid eerste manne!
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Gebede versoek
Soos Wouter se, hoe verduidelik jy die trane as iemand in loop! Ja Wouter, ek kan ook net se ons dien n GROOT, LEWENDE en MAGTIGE GOD!!!!! Alle eer aan ons God! Sy is so oulik en klein en onskuldig. Sy weet nie wat gaan aan nie en aanvaar maar net alles maar ons die ouers is die wat ons so bekommer oor ons kinders!!
Geniet julle vakansie by die see en post nog fotos asb.
Geniet julle vakansie by die see en post nog fotos asb.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Gebede versoek
Beste Marc
Die Liewe Heer se genade is groot vir julle en ons is saam met julle bly.
Sterkte