Page 4 of 5

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Wed Jul 03, 2024 2:57 pm
by Capt. Yoda
Lekker Nico is n moerse kat daai, so iets kom nie elke dag oor n man se pad nie. Jys al n ruk op daai beesvreters se spore

Gaan jy hom mat maak of vol stop?

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Wed Jul 03, 2024 3:02 pm
by Nico Harris
Capt. Yoda wrote: Wed Jul 03, 2024 2:57 pm Lekker Nico is n moerse kat daai, so iets kom nie elke dag oor n man se pad nie. Jys al n ruk op daai beesvreters se spore

Gaan jy hom mat maak of vol stop?
Thanx Cappie.

Was n skade permit. Parkeraad darem vir my die skedel gegee vir my moeite- maar mag nie die vel ens gekry het nie.

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Wed Jul 03, 2024 3:09 pm
by Capt. Yoda
Nico Harris wrote: Wed Jul 03, 2024 3:02 pm
Capt. Yoda wrote: Wed Jul 03, 2024 2:57 pm Lekker Nico is n moerse kat daai, so iets kom nie elke dag oor n man se pad nie. Jys al n ruk op daai beesvreters se spore

Gaan jy hom mat maak of vol stop?
Thanx Cappie.

Was n skade permit. Parkeraad darem vir my die skedel gegee vir my moeite- maar mag nie die vel ens gekry het nie.

Dankie, ek het gewonder hoe dit werk met skade permit en of jy die “trofee” mag hou

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Wed Jul 03, 2024 3:15 pm
by Forester
Nico Harris wrote: Wed Jul 03, 2024 3:02 pm
Thanx Cappie.

Was n skade permit. Parkeraad darem vir my die skedel gegee vir my moeite- maar mag nie die vel ens gekry het nie.
[/quote]

Baie geluk Nico, dis 'n monster kat!

Jy is baie gelukkig om die skedel te kon kry, meeste ouens mag die vel hou maar niks verder nie (dis nou nie op 'n skade permit nie). Die skedel is inelkgeval die mooiste trofee!

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Wed Jul 03, 2024 3:17 pm
by Capt. Yoda
Ek kyk nou weer dis n moerse kat, kyk daai Leeu se voorbeen in vergelyking met daai geweer

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Thu Jul 04, 2024 11:03 am
by ruaanb
Andre308 wrote:
Nico Harris wrote: Tue Jul 02, 2024 8:38 pm Terwyl almal so lekker spog! Ek die gelukkie oorgekom so paar weke terug. Die mnr beeste gevang op ons bees plaas on zululand- ezemvelo/parkeraad toe n skade permit gegee.
Maak ons dag, en vertel dat jy hom met die Creedmoor agter die oor gepiets het >:D
Nee man hy het die kort aksie 223 gebruik!

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Thu Jul 04, 2024 12:53 pm
by Kaalvoetthysie
Baie geluk Nico!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Thu Jul 04, 2024 6:35 pm
by Glocked
Baie mooi leeu daai !

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Sun Jul 07, 2024 4:01 pm
by Arnold
35m met die 30-06
IMG-20240628-WA0144_small.jpg
.
.
.
.

394m met die 223 Rem, 77gr SMK @ 2900fps
Hierdie was met my slotaksie, ons het net berg geklim met die AR in die agtergrond.
20240706_103428.jpg
20240706_104946.jpg

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Sun Jul 07, 2024 8:45 pm
by Gian_dP
Ons het van Woensdag af anderkant Graaff-Reinet gejag. Ongelooflike paar dae in die veld gehad! Son, wind, reën, sneeu-alles ervaar.

ImageImageImageImageImage

Sent from my SM-S921B using Tapatalk


Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Mon Jul 08, 2024 9:25 am
by Frederik
Gian, netjies dit lyk bitter koud.

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Mon Jul 08, 2024 10:18 am
by Pikkie
So 2 weke terug 'n paar bokke in die Kalahari gaan skiet
Jag1.jpg
Jag2.jpg
Jag3.jpg

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Mon Jul 08, 2024 10:21 am
by Pikkie
Nog 'n paar fotos
Jag4.jpg
Die bokke was lekker vet.
Jag5.jpg
Jag6.jpg
Kon darem 'n Bonsmara ossie ook plattrek

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Mon Jul 15, 2024 12:21 pm
by Eduard Venter
Nogal 'n unieke rooibok wat deur een van my jagters geskiet die naweekImage

Sent from my SM-A528B using Tapatalk


Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Mon Jul 15, 2024 3:06 pm
by Stef1274
Blesbokke van my en my vrou - naby Brits gou een middag voor die kleuterskool kon uitkom.

6.5 Grendel met 129gr Hornady Interlock teen omtrent 2400fps. Skote so 75m en 150m. Baie beindruk met die kaliber - klap soos 'n Hornet maar exit soos 'n 308! Altwee kaliber size entry en exit met jellie binne die hart/long area, omtrent 30m gehardloop na elk van die skote. Goeie bloed in die veld en bruikbare voorkwarte.

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Tue Jul 16, 2024 3:48 pm
by Frederik
Lekker manne,

Eduard, die jag elke dag doen jou goed jy lyk nie of jy ouer word nie!

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Tue Jul 16, 2024 4:09 pm
by Frederik
Image

Image

Image

Image

Image

Ek en my seun weer lekker jag ingewerk die naweek was sy eerste die jaar wat hy kon inpas by sy Varsity eerste jaar.
Die 375 mooi geloop met die Safari Bullets asook die 458 met die kameelperd my eerste.
Ou koei verby haar tyd wat moes plek maak vir die jonges.

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Fri Jul 19, 2024 8:44 am
by tau
Geluk manne!!!

Ek sit nog droeëbek.

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Fri Jul 19, 2024 9:06 am
by Capt. Yoda
tau wrote: Fri Jul 19, 2024 8:44 am Geluk manne!!!

Ek sit nog droeëbek.
Jy jok mos nou lekker!

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Fri Jul 19, 2024 9:53 am
by tau
Capt. Yoda wrote: Fri Jul 19, 2024 9:06 am
tau wrote: Fri Jul 19, 2024 8:44 am Geluk manne!!!

Ek sit nog droeëbek.
Jy jok mos nou lekker!
Ek het net die bakkie gery. En een mangolike Gemsbok geskiet wat toe die verkeerde mangolike Gemsbok was.

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Fri Jul 19, 2024 12:02 pm
by Kaalvoetthysie
Image
Image
Image
Laas naweek ook my beurt gekry. Vriende jag in Baltimore. Is bederf met ‘n lekker rooibok en my eerste vark.

Altyd lekker om bietjie vrede te vind in die natuur.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Fri Jul 19, 2024 1:33 pm
by Capt. Yoda
tau wrote: Fri Jul 19, 2024 9:53 am
Capt. Yoda wrote: Fri Jul 19, 2024 9:06 am
tau wrote: Fri Jul 19, 2024 8:44 am Geluk manne!!!

Ek sit nog droeëbek.
Jy jok mos nou lekker!
Ek het net die bakkie gery. En een mangolike Gemsbok geskiet wat toe die verkeerde mangolike Gemsbok was.
++>: ++>:

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Fri Aug 30, 2024 7:29 pm
by Mellies
Skillie se Rooooibok.

Met n vleisie...

Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Fri Aug 30, 2024 11:55 pm
by Eduard Venter
Pragtige ram daai, geluk!

Sent from my SM-G973F using Tapatalk


Re: 2024 Jag Fotos

Posted: Sun Sep 01, 2024 6:59 pm
by Frederik
Mellies wrote: Fri Aug 30, 2024 7:29 pm Skillie se Rooooibok.

Met n vleisie...
WOW wat meet daardie monster?????