Gebede versoek
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Gebede versoek
Maak so Vossie, vertrou alles sal goed gaan en dat ons Vader die dokter se hande sal lei en seen.
Laat weet sodra alles goed afgeloop het.
Laat weet sodra alles goed afgeloop het.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Gebede versoek
Dankie Matewis ek laat weet julle wanneer Ben uit is.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Gebede versoek
Vossie
Baie sterkte aan julle familie. Ons hoop en bid dat alles sal goed verloop.
Groetnis
Wout
Baie sterkte aan julle familie. Ons hoop en bid dat alles sal goed verloop.
Groetnis
Wout
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Gebede versoek
sterkte vossie.
selker niks so sleg as mens se kinders seer kry nie
selker niks so sleg as mens se kinders seer kry nie
HOU HOM DAAI DIKTE
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gebede versoek
Sterkte Vossie, ons maak so.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Gebede versoek
Kleinman is so honger,ma probeer hom besig hou voor sy opp
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Gebede versoek
Sterkte daar voor jy jou oe uitvee sal dit verby wees.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2487
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Gebede versoek
Sterkte vossie dink aan julle
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gebede versoek
Shame man! Sterkte!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3641
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Gebede versoek
Sterkte Vossie, voor julle weet hardloop hy weer die wêreld vol
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Gebede versoek
Sterkte maat, dink aan julle! Van wat jy my al vertel het gaan daai yster die hospitaal op horings neem! Ek bid sommer vir die verpleegsters ook. 
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Gebede versoek
Dankie julle, Oom Fanta dit is juis die probleem sy bynaam is nie verniet "Ratel" nie, ek het regtig die ongelooflikste twee seuntjies en wat dit nog meer spesiaal maak is dat hulle persoonlikhede verskil so baie. Ons is baie bevooreg dat die HERE ons vertrou met kinders! ek lief my twee stukkend. Ha Ha Hein ja hy is n handvol maar ek verkies dit so

-
Suikermuis
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm
Re: Gebede versoek
Vossie, sterkte vir julle. Ons glo en vertrou dat Ratel vinnig sal herstel.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Gebede versoek
Het nou pre med gekry gaan nou 14h00 gedoen word.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Gebede versoek
Vossie, op hierdie oomblik dink ons aan julle.
Sterkte, ou maat!
Sterkte, ou maat!
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Gebede versoek
Sterkte met die herstel. Daai bulletjie woel baie op daai ouderdom.
Groete, Willie
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Gebede versoek
Sterkte Vossie glo alles het goed afgeloop.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Gebede versoek
Dankie vir almal se gebede en beterskap wense,opp was suksesvol en ben doen baie goed. God is groot!!! Saam maak ons die verskil. Dankie weereens.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3641
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Gebede versoek
Bly saam met julle
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Suikermuis
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm
Re: Gebede versoek
Dis baie goeie nuus om te hoor. Hoop die armpie kom nou mooi reg.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3641
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Gebede versoek
Dit is met 'n swaar hart dat ek moet laat weet dat my kleinseun, Jano, wat verlede jaar op my verjaarsdag gebore is, gisteraand deur die engele kom haal is. Hy was 'n regte klein vegter maar sy liggaampie kon net nie meer nie. Dankie ook vir julle gebede en goeie wense die afgelope 10 maande.
Fantie
Fantie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Gebede versoek
Ai oom Fantie, baie sterkte vir julle as familie in hierdie moeilike tyd.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Gebede versoek
Aai oom Fantie, vreeslik jammer. Baie sterkte vir julle familie.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Gebede versoek
Jis Oom Fanta my innige simpatie en medeleie met julle gesin,ek kan my nie indink waardeur julle gaan nie. Sterkte God is groot laat SY wil geskied. 
