Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ekt gele en tan en toe gebraai so wasi ek nie, nou gaan ek weer met hierie Heineken lyf bq swem ini see
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Haha!!!
Oppas, daar is goeters in die see met skerp tande….
Hulle vat nie jou geld nie, maar jou vleis, en stukkie vir stukkie…,
Enjoy!!!
Oppas, daar is goeters in die see met skerp tande….
Hulle vat nie jou geld nie, maar jou vleis, en stukkie vir stukkie…,
Enjoy!!!
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Capt. Yoda wrote:Ekt gele en tan en toe gebraai so wasi ek nie, nou gaan ek weer met hierie Heineken lyf bq swem ini see

Sent from my iPhone using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Jou IK is hoër as die normale mens sin. Wat ek nie kan verstaan nie is julle met die GP nommer plate, hoekom smeer julle die sun block by die see nie. Julle is kwansuis dokters.Capt. Yoda wrote: Sun Dec 17, 2023 1:24 pm Ekt gele en tan en toe gebraai so wasi ek nie, nou gaan ek weer met hierie Heineken lyf bq swem ini see
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking,
Kyk Ma het gisteraand aftersun by die botels gespuitjankraay wrote: Sun Dec 17, 2023 7:30 pmCapt. Yoda wrote:Ekt gele en tan en toe gebraai so wasi ek nie, nou gaan ek weer met hierie Heineken lyf bq swem ini see
Sent from my iPhone using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1371
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
By die see is ek 1,300m laer as by die huis. Dis BAIE verder weg van die son af, so sunblock is mos nie nodig nie?
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Dit is maar stil hier op die forum.
Die meeste sit in Janu-worry en daarna volg Feder-worry.
Wanneer die bankier sê sit gerus, dan sê jy maar nee dankie, ek is gemaklik op my knieë.
Die meeste sit in Janu-worry en daarna volg Feder-worry.
Wanneer die bankier sê sit gerus, dan sê jy maar nee dankie, ek is gemaklik op my knieë.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
En party bevooregdes wie kon see toe gaan herstel nog van die sonbrand.OosKaapJagter wrote: Thu Jan 04, 2024 8:13 am Dit is maar stil hier op die forum.
Die meeste sit in Janu-worry en daarna volg Feder-worry.
Wanneer die bankier sê sit gerus, dan sê jy maar nee dankie, ek is gemaklik op my knieë.
Maak 'n verskil
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Rheinmetall spike nou hulle nuwe batch kruit met Saffraan en hulle gebruik nou solar krag, die dat hulle kruit nou so duur raak.
DD
DD
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Diesel Dog wrote: Thu Jan 04, 2024 9:39 am Rheinmetall spike nou hulle nuwe batch kruit met Saffraan en hulle gebruik nou solar krag, die dat hulle kruit nou so duur raak.![]()
![]()
DD
Maak 'n verskil
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ma jy kan jou Saffraan met n EV trekker boer en n Olifant red of skiet ek is nogi mooi seker nieDiesel Dog wrote: Thu Jan 04, 2024 9:39 am Rheinmetall spike nou hulle nuwe batch kruit met Saffraan en hulle gebruik nou solar krag, die dat hulle kruit nou so duur raak.![]()
![]()
DD
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Lyk my Gretha smeer nog steeds die EV's hier in almal se gesigte.
Sent from my BV8900 using Tapatalk
Sent from my BV8900 using Tapatalk
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. Is slegs van toepassing op ander. Feit is dat niemand meer lus is vir ev “goeie nuus” nie maar daai feit is n roomer….
they cannot alter the state of facts and evidence. Is slegs van toepassing op ander. Feit is dat niemand meer lus is vir ev “goeie nuus” nie maar daai feit is n roomer….
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking,
Ja nee kyk. As daar toekennings was vir dikvelligheid......Aceofspades wrote: Tue Jan 16, 2024 7:49 am Lyk my Gretha smeer nog steeds die EV's hier in almal se gesigte.
Sent from my BV8900 using Tapatalk
Maak 'n verskil
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
10 Jaar terug het mense – lees die wat Fox kyk
– getwyfel en gelag oor Cryptocurrencies en Blockchain – sal nooit gebeur of werk nie, “geld kan mens vashou of is by ‘n bank. Selfone met groot skerms – “ idee die goed gaan breek en kraak en pas nie in jou sak nie”. 3D printers – “Ag bog man! Die goed gaan on-akkuraat wees en die produk kraak en breek. Net mense met skills bou regte goed, nie masjiene nie!” Ek kan net imagine wat die mense gedink het in die laat 1930’s toe voorgestel word dat vliegtuie met auto-pilot gevlieg kan word - Nou is ons by Solid State battery ontwikkeling en EV’s – party gaan agterbly en ander gaan weier om die kanaal op hulle TV te verander met Siri.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Julle moet lekker charge aan daai EVs
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Kragvoorsiening - Amerikaner spreek sy bekommernis uit want 'n gewone huisgesin gebruik 4 na 5 Kwh per dag. Om die kar aan die gang te hou vereis 60 na 80Kw. Dit is baie ekstra krag wat benodig word per huisgesin. Eskom gaan dit nooit kan bybring nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Nevermind
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Manne gee amper labradars weg nou om net die nuwe model te he om selle job te doen
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
....en dan is daar die nuwe Caldwell VelociRadar wat blykbaar sommer jou BC ook uitwerk, en klink of sy prys aanloklik kan wees.... maar dink die Garmin se kompakte grote sal hom die nr.1 spot gee.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek sal maar geduldig wag vir die volgende “group buy”…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
My oranje bul moet maar nog loop, sal maar soos die arm ou die opi skietbaan lyk tussen die Garmin manne met hul Howas
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.