Trofee "Papier-bokke"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Trofee
Woensdag-middag die NF opgesit en ingestel voor 'n jakkalsjag saam met Katefbessie.
Hierdie groepie geskiet uit die skietstoel uit op 100y met die .204'tjie.
40gr VMax met 26.2gr S335 teen rondom 3550fps.
Ek wou nie vir 'n 5-skoot groep gaan nie, netnou donnor ek dit op!

Hierdie groepie geskiet uit die skietstoel uit op 100y met die .204'tjie.
40gr VMax met 26.2gr S335 teen rondom 3550fps.
Ek wou nie vir 'n 5-skoot groep gaan nie, netnou donnor ek dit op!
Goed, beter, 6millimeter!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Trofee
Netjies Eugene,
Lyk nie of daai loop opgeskiet raak nie? Hoeveel skote jy al deur?
Groete
Lyk nie of daai loop opgeskiet raak nie? Hoeveel skote jy al deur?
Groete
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Trofee
Jan, seker so 1500-2000 skote. Blok se Howatjie loop al 4500+ skote sonder issues.
Goed, beter, 6millimeter!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Trofee
Mooi
Ek sal begin rondkyk vir een, ek is al deurgekrap vir een van daai oukies nadat ek met die een van jou geskiet het.
Ek sal begin rondkyk vir een, ek is al deurgekrap vir een van daai oukies nadat ek met die een van jou geskiet het.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Trofee
Die 5 skoot groep geskiet met die 260Rem Tikka T3 Sporter tydens loop inbreek
Het toe Verlede week op 469m die 46mm groep geskiet met 142gn SMK, teen 2740FPS
Baie baie gelukkig met die T3 Sporterkie.
Groete
Het toe Verlede week op 469m die 46mm groep geskiet met 142gn SMK, teen 2740FPS
Baie baie gelukkig met die T3 Sporterkie.
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Trofee
Besig met lading ontwikkeling vir die 375 h&h met 300gr Sierra Gamekings, heel laasste lading vir die dag en met die skouer wat al begin styf raak van al die tafelskiet, toe bereik ek en die CZ550 saam die beloofde land...
2,478 fps
Boonste skoot is die drywer se skuld
Onderste 3 het so rapsie meer as 0.6 moa gemeet. oor 100m geskiet
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/20140521_145438_zpseknhx07f.jpg
2,478 fps
Boonste skoot is die drywer se skuld
Onderste 3 het so rapsie meer as 0.6 moa gemeet. oor 100m geskiet
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/20140521_145438_zpseknhx07f.jpg
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: Trofee
Hey Gillie,
Your one shot is great and then you threw the other three away WDF?
Your one shot is great and then you threw the other three away WDF?
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Trofee
Andrew Leigh wrote:Hey Gillie,
Your one shot is great and then you threw the other three away WDF?
ha ha ha, good one Andrew
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Trofee
Hi Manne,
My 308 het weer raak gepik toe ek my naweek afskop.
Wou sommer kyk of my chrony se spoed ooreenstem met my ballistiese tabel se verstelling.Hy was nogal 30 ft/s uit.
Ek het darem drie mooi skote geskiet na mekaar om dit te bevestig.Almal op 610m,een van hulle is egter links direk op die bout.Die groepering meet so 58mm.
http://i1283.photobucket.com/albums/a559/Cornevdvyver/3skote610m200mmgong_zps7e0ce444.jpg
Lekker voorbereiding vir ons Extreme Steel uitdaging 7 Junie 2014.My partner breek nog loop in maar ek is seker hy sal maar weer uitblink soos altyd.
Groete,
Corné

- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Trofee
Lekker Corne!! Baie goeie groep ou maat!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Trofee
Netjies mater. Jy is miskien 1 click hoog 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Trofee
Tensy hy vir die bout gemik hetGawie(7mm) wrote:Netjies mater. Jy is miskien 1 click hoog
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Trofee
Nog enetjie Vrydag geskiet met die .204 nadat ek die MTC Taipan 4-16x50 opgesit het.
200y, prone vanaf bipod met 'n sandsak agter.

200y, prone vanaf bipod met 'n sandsak agter.
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13622
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Trofee
Baie mooi jongman. Jy moes minder met die 204 Vrydag geskiet het en meer met die Dasher 
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Trofee
Capt. Oblivious wrote:Baie mooi jongman. Jy moes minder met die 204 Vrydag geskiet het en meer met die Dasher
Ek het nogal met hom geskiet.
Het 2 skote geskiet, toe skrik ek my gat af, toe bogger ek dit op met skoot nommer 3.
Die gun skiet flippen goed, maar sy baas skiet soos 'n paloeka!
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Dasher%20200groep2skoot.JPG
So het die 3 skoot groep gemeet...
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Dasher%20200groep.JPG
Goed, beter, 6millimeter!
- soundzmad
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Thu Apr 10, 2014 3:05 pm
Re: Trofee
SAJWV Bosveld tabel 150m Oopvesier. 230 Goud.
My geweer (.308 Tikka) het op sy teleskoop geval en gebuig die middag voor die tak skiet. Die volgende ogend to haal ek maar die teleskoop af en gaan skiet toe oorvisier. Tot my verbaasing en vele ander het ek Goud verwerf en al die manne met hulle telleskope het nie vir daai dag my telling geewenaar of verbeter nie.
My geweer (.308 Tikka) het op sy teleskoop geval en gebuig die middag voor die tak skiet. Die volgende ogend to haal ek maar die teleskoop af en gaan skiet toe oorvisier. Tot my verbaasing en vele ander het ek Goud verwerf en al die manne met hulle telleskope het nie vir daai dag my telling geewenaar of verbeter nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Trofee
Aitsa,dis min dat Geno pakslae kry!
Ek darem weer myself verbaas op 100m met vyf skote,groepering raak nou te maklik gaan maar nou vir my 'n ander geweer koop waarmee ek kan sukkel.Haha
Mooi dag manne!
http://i1283.photobucket.com/albums/a559/Cornevdvyver/100mGroepering5skote_zpsf54c4ee3.jpg
Vriendelike Groete,

- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Trofee
Ludwig jy het baie mooi geskiet daar.
Ek wil my gat skop dat ek daai 500m teiken van my daar gelos het Saterdag.
Ek wou hom in my slaapkamer opsit
Ek wil my gat skop dat ek daai 500m teiken van my daar gelos het Saterdag.
Ek wou hom in my slaapkamer opsit
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Trofee
Corné
Pasop!! Jy sal nog jou bors so uitstoot, dan val jou broek af!
Pasop!! Jy sal nog jou bors so uitstoot, dan val jou broek af!
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Trofee
Netjies CorneCorné v.d. Vyver wrote:Aitsa,dis min dat Geno pakslae kry!
Ek darem weer myself verbaas op 100m met vyf skote,groepering raak nou te maklik gaan maar nou vir my 'n ander geweer koop waarmee ek kan sukkel.Haha
Mooi dag manne!
http://i1283.photobucket.com/albums/a559/Cornevdvyver/100mGroepering5skote_zpsf54c4ee3.jpg
Vriendelike Groete,
Corné
Ek dink jy kan nou die Bench los en begin oefen in regte veld kondisies.
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Trofee
Hahaha ai kry ek nou self pakslae!
Ek dink ek moet vir my 'n paar fabrieks PMP rondtes gaan koop sodat die groepering net oop kan maak!
haha
Ek dink ek moet vir my 'n paar fabrieks PMP rondtes gaan koop sodat die groepering net oop kan maak!
haha
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Trofee
Jy't mos 'n 308W? koop Pro Amm dan gaan daai groep krimp maar skiet net 3 hoor 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution