Manne
Ek het gister vir die eerste keer duiwe oor decoys geskiet, dit was nou pret, dit is baie meer effektief as om net in die land te sit en wag vir die duiwe om oor te vlieg. Hierdie decoys lok werklik die duiwe. Kyk gerus na die volgende link, ek het die floating een gekoop.
http://decoys.co.za/rockpigeon.htm
Duiwe decoys
-
ablm468
Duiwe decoys
Last edited by ablm468 on Sat Apr 21, 2012 10:18 pm, edited 1 time in total.
- Bosmeerkat
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Wed Aug 03, 2011 7:45 pm
Re: Duiwe decoys
is dit nou die een wat so draai of is dit enkel duiwe op 'n stake wat jy plant. Ek neem aan as jy se floating dan lyk dit of hul vlieg?
Groete
Martin
.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1
Martin
.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1