Page 1 of 1

Eerste Bosveld trip vir 2012

Posted: Mon Apr 30, 2012 2:00 pm
by CarelG
Dit het glad nie te sleg gegan die naweek nie, veld nog vreeslik ryg en gras staan hoog!
Die bokke het net hulle koppies gewys deur die lang gras.................maar toe skiet ek hulle maar in die koppies ;)

http://i1216.photobucket.com/albums/dd374/carelg/KUDU27-4-2012.jpg
http://i1216.photobucket.com/albums/dd374/carelg/ROOIBOKKE26-4-2012.jpg
http://i1216.photobucket.com/albums/dd374/carelg/bokke/VLAKVARK28-4-2012.jpg

Re: Eerste Bosveld trip vir 2012

Posted: Mon Apr 30, 2012 2:04 pm
by marno
Aitsa! Baie mooi man!

Re: Eerste Bosveld trip vir 2012

Posted: Mon Apr 30, 2012 2:05 pm
by vlakvark1
Mooi geskiet. Waar het jy gejag 8)

Re: Eerste Bosveld trip vir 2012

Posted: Mon Apr 30, 2012 2:22 pm
by CarelG
Dankie man, was naby Rooibokkraal gewees.

Re: Eerste Bosveld trip vir 2012

Posted: Tue May 01, 2012 2:16 pm
by JPS
Carel,

Mooi gedoen. Ek is 24ste Mei daar rond, vir my jag by honeymoon hunt.

Groetnis
JP

Re: Eerste Bosveld trip vir 2012

Posted: Tue May 29, 2012 10:29 am
by Hercules Breitenbach
Lekker Groenewald!

Re: Eerste Bosveld trip vir 2012

Posted: Tue May 29, 2012 10:49 am
by johann
Mooi carel! Is 'n mooi klompie diere!

Re: Eerste Bosveld trip vir 2012

Posted: Tue May 29, 2012 3:09 pm
by Marc
Mooi man Carel

Jy s? jy gooi sommer in die kopĀ  :o

Wat vir my die mooiste is, is daai bakgat arsenaal van jouĀ  8) 8) 8) 8) +100

Groetnis
Marc

Re: Eerste Bosveld trip vir 2012

Posted: Tue May 29, 2012 3:22 pm
by Dippies
As die eerste trippie so lyk hoe lyk die 5de en 6de trippie dan. ;D

Baie mooi.