Kimberley Springbokke
Posted: Thu May 10, 2012 9:07 am
My eerste ver jag van die jaar-skoonies se plaas is 20 minute uit die dorp
. Het daar in die Rietrivier omgewing op 'n vriend se plaas gaan jag. Die gewone ramme word uitgeskiet tussen die swart en koper bokke. Daar is buffels, Roan en Witpense en ander skaars goed wat die jag interessant maak. Jy moet 100% wees die Nosler hardloop nie aan om 'n buffel krapperige te maak of 'n goue wildebees in biltong te verander nie.
Ek verkies om te voet te jag, die w?reld is lekker oop maar daar is darem, dooie grond, miershope en graspolle om te gebruik as jy hande 4-voet nader kom. Ek het gevind die bokke is selfs minder skrikkerig vir my te voet as 'n voertuig. Ek het 'n Vanguard Equaliser op die 270 gesit wat baie gehelp het.