Page 1 of 1
Jag fotos Hein
Posted: Thu Mar 04, 2010 12:23 pm
by KSV

My heel eerste Gemsbok

Naby Upington

Selfde plaas, ou draad bakleier

Herman, die buurman se mater met sy eerste Gemsbok. Ek was sy gids. Het hom op die voet gejag.

My enigste trofee 'n amper 32" Bergskaap

Die trofee en sy maat
Re: Jag fotos Hein
Posted: Thu Mar 04, 2010 1:19 pm
by Brno308 jagter
Hi Hein
Dis pragtige jag foto's daai. Hoeveel duim was jou Barbary sheep.?
Kan jy my dalk se hoe sit mens 'n foto op die forum.?
Groete
Brno
Re: Jag fotos Hein
Posted: Thu Mar 04, 2010 1:28 pm
by KSV
Brno,
Jy moet vir 'n Rekening by Photo bucket skep, dis verniet.
Gebruik die volgende link op die forum om daar uit te kom. Hein het ook daar 'n mooi verduideliking hoe jy dan verder te werk gaan.
[ftp]
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=9
Klink baie moeiliker as wat dit rerig is. Ons mag net nie vir Photobucket gebruik het nie, maar ons mag nou.
Hein
Re: Jag fotos Hein
Posted: Thu Mar 04, 2010 2:15 pm
by Francois Marais
Hein
Wat kan ek se "NICE"
Mooi loop
Francois
Re: Jag fotos Hein
Posted: Thu Mar 04, 2010 3:08 pm
by KSV
Kan nie wag vir die winter nie.
Ek gaan by Freek 'n bos otter jag en dan gaan ek en Freek pajama donkies daar innie Duitswes kom soek.
Probeer maar elke jaar ietsie anders jag, het laasjaar nie gaan jag nie, dogterjie het die trein so bietjie geside track, maar sy is darem nou groter.
Kalahari Groete
Hein
Re: Jag fotos Hein
Posted: Thu Mar 04, 2010 10:27 pm
by theedge
Brno308 jagter wrote:
Hi Hein
Dis pragtige jag foto's daai. Hoeveel duim was jou Barbary sheep.?
Kan jy my dalk se hoe sit mens 'n foto op die forum.?
Groete
Brno
Stem met jou Brno. Ek wil nou nie Hein se trof kamer oor neem nie ek gebruik die volgende web
http://www.tinypic.com/ om my fotos te laai vind dit baie maklik
Re: Jag fotos Hein
Posted: Fri Mar 05, 2010 5:52 am
by Gerhard
Mooi trofee Hein...
Geniet die bosvark jag...
Dit raak erg verslawend !!!! :D

Re: Jag fotos Hein
Posted: Fri Mar 05, 2010 6:01 am
by KSV
Gerhard,
Gelukkig is ek ver van hulle!
Anders kon ek al baie vroe?r gegaan het as einde April
Hein
Re: Jag fotos Hein, 2011 Mooihoek Safari
Posted: Mon May 23, 2011 3:54 pm
by KSV
Laasweek se jag trippie Vrystaat toe naby Dealisville.
Oom Bertie se Blouwildebees koei!
[img width=560 height=420]
http://i351.photobucket.com/albums/q467 ... CN0381.jpg[/img]
Jaco se Swart krokenoster! Swartwildebees
[img width=560 height=420]
http://i351.photobucket.com/albums/q467 ... CN0385.jpg[/img]
Groepfoto by die wildebees!
[img width=560 height=420]
http://i351.photobucket.com/albums/q467 ... CN0389.jpg[/img]
Ek en my seun by my blouwildebees koei!
[img width=560 height=420]
http://i351.photobucket.com/albums/q467 ... CN0399.jpg[/img]
Was so lekker gewees ek het somer 2 van my drie bokke 2 skotjies gegee!
Maak mooi!
Re: Jag fotos Hein
Posted: Mon May 23, 2011 3:57 pm
by Jagtersdok
KSV
Daai is darem lekker man
Re: Jag fotos Hein
Posted: Mon May 23, 2011 9:30 pm
by Monrique (SJ)
Hein
Baie mooi my maat. Is daai die .303 van oom Bertie wat Songdaug vertel wat die oom so mooi kan dryf?
Groetnis
Re: Jag fotos Hein
Posted: Tue May 24, 2011 1:19 pm
by KSV
SJ,
Jip dis hy daai. oom le nog derde op PMP se groepering met daai 303.
Maak mooi!
Hein
Re: Jag fotos Hein
Posted: Tue May 24, 2011 3:02 pm
by StuartM
Hi Hein
Great pics...where did you hunt the springbuck and Gemsbuck in May 2008, looks like a farm outside Kimberley.
regards
SM
Re: Jag fotos Hein
Posted: Fri Oct 14, 2011 9:24 am
by Geno
Sjoe, lekker vettes!
(nie die bokke nie, jy en Jaco!

)
Re: Jag fotos Hein
Posted: Fri Oct 14, 2011 10:22 am
by 243Songdaug
Hahahaha - Geno jy gaan my nie herken na my operasie nie - ek kan nou in my geweer se skaduwee sit!!!
Ek is egter baie bekommerd oor ou Hein - die nuwe girl pak vir hom die interessantste kospakkies in vir ons skietdae - dink ons moet voortaan vir Hein vorentoe laat draf om tellings te gaan neem en die gate toe te plak
Groete.
Jaco
Re: Jag fotos Hein
Posted: Fri Oct 14, 2011 10:47 am
by Geno
Ja mater,
Daai girl het my ook nou bekommerd. Hein bel nie, sms nie, email nie, niks! Altyd as ek hoor, is hy op die pad Kimberly toe!
Re: Jag fotos Hein
Posted: Sun Oct 16, 2011 12:09 pm
by Monrique (SJ)
@Geno
G'n wonder ek kry ook nie meer n sms of PM, ens!!!!
@KSV
Maak mooi mater.........
Groetnis