Page 1 of 1
Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.
Posted: Thu May 31, 2012 6:13 pm
by GreyGhostGear
Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.
Posted: Thu May 31, 2012 6:21 pm
by DWB
Dis 'n monster!!!
Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.
Posted: Thu May 31, 2012 6:54 pm
by Carl
Mooi vark! Is daar nie bitjie te vertel oor die jag nie. Lekker vir die by die huis jag.
Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.
Posted: Thu May 31, 2012 7:02 pm
by vlakvark1
Vertel meer met wat is hy gejag
Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.
Posted: Thu May 31, 2012 7:06 pm
by Evert
Ag neem moet jy ons so lus maak met so mooi bosvark- Baie geluk
Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.
Posted: Thu May 31, 2012 8:04 pm
by GreyGhostGear
haha, jammer manne, geen storie.
Ek het die foto op Blaauwkrantz se website gekry, hy is gister geskiet deur 'n Amerikaner.
Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.
Posted: Thu May 31, 2012 10:56 pm
by Kalahari
Ek ken glad nie varke nie, lyk sommer na 'n bielie ............... maar die Yank sit amper weer 'n kilometer agter die vark

Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.
Posted: Thu May 31, 2012 11:47 pm
by G-force
Daai is n puik voorbeeld van n meneer vark maar die foto tegniek wat hier gebruik word maak die hele prentjie goedkoop in my oe.Mens moet aanvaar hoe groot enige dier is em hom waardeur en respekteer vir dit wat hy is.
Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.
Posted: Fri Jun 01, 2012 4:26 am
by Gerhard
Mooi otterjasie die....
Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.
Posted: Fri Jun 01, 2012 12:30 pm
by Marc
Jagmaar
BAIE geluk met 'n monster ot

Die is die perfekte voorbeeld van wat ook graag eendag sal wil raakloop. Veral die kleur skakering op sy lyf en hare, vrek mooi
Mooiloop
Marc
Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.
Posted: Fri Jun 01, 2012 12:35 pm
by DWB
As ek die vark so kyk mag hy dalk naby 100kg wees, maar die man sit maar ver agter hom...
Dis nie 'n lang vark nie, maar mooi vet.
Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.
Posted: Fri Jun 01, 2012 12:43 pm
by BLOK
Lekker stel messe aan hom.
Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.
Posted: Fri Jun 01, 2012 2:33 pm
by GreyGhostGear
Marc wrote:
Jagmaar
BAIE geluk met 'n monster ot

Die is die perfekte voorbeeld van wat ook graag eendag sal wil raakloop. Veral die kleur skakering op sy lyf en hare, vrek mooi
Mooiloop
Marc
Marc, ongelukkig kan ek geen krediet vat vir die outjie nie, maar net foto gedeel

Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.
Posted: Fri Jun 01, 2012 9:18 pm
by Marc
Jagmaar
Jammer man lees nou eers mooi, hartseer hoeveel Yanks ons mooi diere kom afhaal
Dit bly steeds 'n besonderse vark daai en sal skenk vir hom
Mooiloop
Marc