Page 1 of 1

Eertse kudu vir 2012

Posted: Mon Jun 04, 2012 1:23 pm
by Tjopie
[img width=560 height=420]http://i1171.photobucket.com/albums/r55 ... 6581_n.jpg[/img]
Ek en my pa het Vrydag midag n draai gery, hierde manetjie het net te lank stil gestaan ;D!!!

Re: Eertse kudu vir 2012

Posted: Mon Jun 04, 2012 1:31 pm
by BLOK
Dit is nou n mooi donker kombuis bulliekie daai.

Re: Eertse kudu vir 2012

Posted: Mon Jun 04, 2012 1:54 pm
by Marc
PRIMA  ;D

Re: Eertse kudu vir 2012

Posted: Tue Jun 05, 2012 9:08 pm
by jacques777
mooi gedoen

Re: Eertse kudu vir 2012

Posted: Wed Jun 06, 2012 10:19 am
by Dippies
Mooi gedoen met die bul.

Lekker sawwe vleisie vir die huisie. ;D

Re: Eertse kudu vir 2012

Posted: Wed Jun 06, 2012 6:39 pm
by Tjopie
vleisies is lekker pienk!! doek sag!!!

Re: Eertse kudu vir 2012

Posted: Wed Jun 27, 2012 11:36 am
by Roger
Baie geluk. Bly om te hoor hy wou so graag bakkie ry  ;D

Re: Eertse kudu vir 2012

Posted: Wed Jun 27, 2012 5:08 pm
by FHM
Mooi gedoen Tjopie!

Dis nou seker die "swart kudu" waarvan daar op n ander draad hier op die forum gepraat word.
Die lyk dan soos die 'lesser kudu" en nie die "greater kudu" nie. Sien die draad wat gepos is as jy belangstel. http://jaracal.com/index.php/topic,12071.0.html

Stem - dis koningsvlies daai jong bulletjies.

Re: Eertse kudu vir 2012

Posted: Sun Jul 01, 2012 10:10 pm
by Tjopie
FHM di kudu was ook biki donkerder as ander kudus na my en my pa se sin! hy staan nogal uit tussen ander kudus wat op die plaas al geskiet is.

Re: Eertse kudu vir 2012

Posted: Sun Jul 01, 2012 10:11 pm
by immelmanw
Ek neem aan die sirliontjies is eenkant gesit.......

Re: Eertse kudu vir 2012

Posted: Sun Jul 01, 2012 10:21 pm
by Tjopie
Natuurlik haha! totalle bok is of steaks of kook vleis gemaak!