Page 1 of 1
Saterdag oggend jag,
Posted: Wed Jun 06, 2012 11:47 am
by Hugo
Hiers n Zebra wat ek die naweek saam n vriend gejag het
[img width=560 height=278]
http://i215.photobucket.com/albums/cc15 ... G_2363.jpg[/img]
Re: Saterdag oggend jag,
Posted: Wed Jun 06, 2012 11:49 am
by BLOK
Is n mooi grote daai!!
Re: Saterdag oggend jag,
Posted: Wed Jun 06, 2012 11:53 am
by Frederik
Mooi gedoen
Re: Saterdag oggend jag,
Posted: Wed Jun 06, 2012 11:59 am
by Hugo
Dankie, ja dis n groot Merrie, dit was die 7x57 se eerste kill.
Ek was net die gids, ekt nie self geskiet nie.
Re: Saterdag oggend jag,
Posted: Wed Jun 06, 2012 12:00 pm
by martinf
Het jy die gras gesny voor jy die foto geneem het??
Re: Saterdag oggend jag,
Posted: Wed Jun 06, 2012 1:26 pm
by vlakvark1
Mooi so

Waar het julle gejag

Re: Saterdag oggend jag,
Posted: Wed Jun 06, 2012 1:38 pm
by Hugo
Op die plaas.
Ek joke, by my pa op Swartruggens in Noord Wes.