Page 1 of 1
Laaste twee weke
Posted: Wed Jun 06, 2012 8:28 pm
by ablm468
Het so paar bokke laat val met die Suzuki en Ian se stoel se hulp, hier is 'n paar fotos.
Hierdie was op Bronkhorstspruit.
Sorry vir die bloederigheid op die bakkie was nie kans om skoon te maak nie, het so 16 vir die dag laat val.
Die volgende fotos was afgelope naweek op Heilbron.

Re: Laaste twee weke
Posted: Wed Jun 06, 2012 8:31 pm
by vlakvark1
Re: Laaste twee weke
Posted: Wed Jun 06, 2012 8:33 pm
by marno
Baie geluk man!
Re: Laaste twee weke
Posted: Wed Jun 06, 2012 9:57 pm
by Marc
Liewe land Hansman maar julle loop oop so vroeg al.
By wie het jy in Heilbron gskiet

Dis my w?reld daai
Mooiloop
Marc
Re: Laaste twee weke
Posted: Thu Jun 07, 2012 4:42 am
by Gerhard
Jy en daai Suzuki combo is parmantig...!!!
Baie mooi lyk na n lekker skiet sessie of 2
Re: Laaste twee weke
Posted: Thu Jun 07, 2012 6:38 am
by Piet Breedt
Hansman, ek sien jy vlous die bokke lekker met die Suzuki. Hy is so klein, die bokke dink jy is nog v?r, maar dan is jy al binne skietafstand. Hulle ken net die size van die gewone bakkies.
Hoe mis ek nou my Suzuki SJ 410......aai man.!!!!!!
Re: Laaste twee weke
Posted: Thu Jun 07, 2012 8:29 am
by ablm468
Re: Laaste twee weke
Posted: Sun Jun 17, 2012 5:43 pm
by Ian
Beste Hansie
Dit lyk nou spoggerig, dit sal darem mooi lyk as die Suzuki dieselfde "gecamo" is soos jy

. Net 'n vraag: Is daar genoeg spasie vir jou kniee?
Daardie stoel het nou behoorlik baie bloed geproe.
Groete Ian
Re: Laaste twee weke
Posted: Sun Jun 17, 2012 6:19 pm
by Vlakvark
Re: Laaste twee weke
Posted: Sun Jun 17, 2012 6:30 pm
by Ian
Hy sal my iets aan doen as ek die resep vir hom gee, die Suzuki lyk nog te mooi om dit so te bederf,
nou het ek weer lekker gelag.
Re: Laaste twee weke
Posted: Sun Jun 17, 2012 6:39 pm
by Vlakvark
Re: Laaste twee weke
Posted: Mon Jun 18, 2012 9:48 pm
by ablm468
Ian sien nou eers die post raak, ja beenspasie is daar genoeg, ek weet nie so mooi van die blomme resep nie ou maat.
Hoe klink dit dan nou vir my asof jou vervynde kant daar uitgekom het

.
Ja nee die Zook is by die auto elektrisien vir nog 'n ekstra radiator fan, hy loop bietjie warm as mens so stadig in die veld ry, hy sit ook vir my daai bedrading kit wat jy saam gestuur het in vir die tweede battery.
Ek het ook reeds afspraak gemaak vir sy respray, gaan "army bruin wees in matt.
Dan is daar nog so paar klein goedjies soos om die onderstel bietjie te lig ens en dan is hy reg, sal fotos opsit soos dit vorder.
S? net graag weer ek sit opgeskeep met die vorige eienaar se swak smaak, die sharks ding jaag tot die bokke weg

Re: Laaste twee weke
Posted: Tue Jun 19, 2012 9:23 am
by Vlakvark