Page 1 of 1
Sukses in Ko?s.
Posted: Thu Jun 14, 2012 9:19 am
by GreyGhostGear
Sommer foto's wat 'n kli?nt wat keppe by my laat maak het vir my gestuur het.
Hy het 'n 17duim Springbok geskiet en die gemiddelde gewig van die Springbokke was 32Kg. (alles af en uit, vel aan).
www.greyghostgear.co.za
Re: Sukses in Ko?s.
Posted: Thu Jun 14, 2012 9:38 am
by Reggie Gerber
Netjies manĀ

Re: Sukses in Ko?s.
Posted: Thu Jun 14, 2012 10:16 am
by Chevvy SS
Lekker!
Re: Sukses in Ko?s.
Posted: Thu Jun 14, 2012 7:48 pm
by GreyGhostGear
Ja nee, lyk my die manne het 'n lekker trip gehad!
Re: Sukses in Ko?s.
Posted: Thu Jun 14, 2012 8:13 pm
by vlakvark1
Jagmaar wrote:
Ja nee, lyk my die manne het 'n lekker trip gehad!
Daai pette van jou het ''goodluck''

Re: Sukses in Ko?s.
Posted: Thu Jun 14, 2012 8:49 pm
by Pvdw
Nou dra die bokke in Ko?s pette
Lyk of die manne lekker geroer het.
Peet