Page 1 of 1

Namibia Jag Junie 2012

Posted: Tue Jun 26, 2012 8:50 pm
by Truvelloman
Hi manne, ekt sondag terug gekom van Nam af, hier die fotos, enjoy

Re: Namibia Jag Junie 2012

Posted: Tue Jun 26, 2012 8:55 pm
by Truvelloman
hier is nog...

Re: Namibia Jag Junie 2012

Posted: Tue Jun 26, 2012 8:56 pm
by MichielC
Truvelloman

Baie Geluk !!

Re: Namibia Jag Junie 2012

Posted: Tue Jun 26, 2012 9:01 pm
by Truvelloman
en nog n paar....

Re: Namibia Jag Junie 2012

Posted: Tue Jun 26, 2012 9:05 pm
by vlakvark1
Baie geluk ;) ;). Is almal joune  ???      genoeg biltong vir n jaar of 2 ;D ;D
Ek het plek om dit te bere as jy nie genoeg plek het nie....... paar kilos biltong vir stoor plek natuurlik :D :D

Re: Namibia Jag Junie 2012

Posted: Tue Jun 26, 2012 9:09 pm
by Truvelloman
laaste een virie trippie....

Re: Namibia Jag Junie 2012

Posted: Tue Jun 26, 2012 9:17 pm
by MichielC
Hene Truvelloman

Jy het nie gespeel nie, hoe lank was die jagtog ?

Re: Namibia Jag Junie 2012

Posted: Tue Jun 26, 2012 9:18 pm
by Truvelloman
8dae..

Re: Namibia Jag Junie 2012

Posted: Tue Jun 26, 2012 9:57 pm
by JPS
Ma se hase,

Het daai plaas nog bokke oor? ;D

Baie geluk mooi bokke wat daar geskiet is.

Groete
JP

Re: Namibia Jag Junie 2012

Posted: Wed Jun 27, 2012 3:02 am
by Vlakvark
Nou net Geno se comment in Vlakvark van Formaat gelees

Ja, Truveloman het die nuwe no.1 kaapse eland geskiet. Die man is egter stil deesdae. Wonder hoekom?

En ook gewonder wat het van jou geword,en hier is jy terug met 'n wavrag.
Mooi gegooi en geluk lyk of jy besig was so ons sal jou verskoon

Re: Namibia Jag Junie 2012

Posted: Wed Jun 27, 2012 6:45 am
by CarelG
Baie Geluk, dit lyk of jy jouself geniet het!
Watse roer het jy daar, ek laaik hom baie!

Groete

Re: Namibia Jag Junie 2012

Posted: Wed Jun 27, 2012 8:39 am
by DawieKotze
Allaw?reld!!

Mooi gedoen en baie geluk met 'n hele klomp mooi bokke. Nie almal is so gelukkig om so baie te kan skiet op een jagtrippie nie.

Mooi fotos ook!!

Re: Namibia Jag Junie 2012

Posted: Fri Jun 29, 2012 10:19 pm
by Truvelloman
dankie manne, ja was erg lekker, en die jaar is daar kudu bulle by die hope

Re: Namibia Jag Junie 2012

Posted: Sat Jun 30, 2012 9:19 am
by Frederik
Mooi Gekskiet was seker goeie 8 dae se jag  ;D

Re: Namibia Jag Junie 2012

Posted: Mon Jul 02, 2012 11:39 pm
by immelmanw
Vlakvark wrote: Nou net Geno se comment in Vlakvark van Formaat gelees

Ja, Truveloman het die nuwe no.1 kaapse eland geskiet. Die man is egter stil deesdae. Wonder hoekom?

En ook gewonder wat het van jou geword,en hier is jy terug met 'n wavrag.
Mooi gegooi en geluk lyk of jy besig was so ons sal jou verskoon
Is dit waar van die nuwe nommer een Cape Eland?

Re: Namibia Jag Junie 2012

Posted: Tue Jul 03, 2012 9:17 am
by Chevvy SS
Waar is hierdie jagplaas?

Re: Namibia Jag Junie 2012

Posted: Tue Jul 03, 2012 8:31 pm
by Truvelloman
ja dis waar, die plaas in noord namibia, tussen otjiwarongo en grootfontein