Page 1 of 1

Swartruggens- Rooihartbees

Posted: Fri Jun 29, 2012 9:25 am
by Evert
So ons was laas naweek op plaas net buite Swartruggens. N Vriend van my het toe n n rooihartbees bul geskiet. Die bul het glad nie meer tande gehaad nie en ek dink die was sy laaste jaar gewees.
Hy is geskiet met n 30-06 op 50m. N Baie leker jag.
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... rtbees.jpg[/img]

Re: Swartruggens- Rooihartbees

Posted: Fri Jun 29, 2012 9:28 am
by marno
Baie mooi foto Evert!

Weereens geluk met die bul Wynand.  Was baie lekker om saam julle te gekuier het die naweek.

Re: Swartruggens- Rooihartbees

Posted: Fri Jun 29, 2012 9:30 am
by vlakvark1
Geluk ouens. Dit is n mooi bok

Re: Swartruggens- Rooihartbees

Posted: Fri Jun 29, 2012 9:41 am
by Alvar
Baie geluk!!

Hulle word nie verniet so oud nie! ;). Mooi gedoen om hom te kry.

Re: Swartruggens- Rooihartbees

Posted: Mon Jul 02, 2012 11:40 pm
by immelmanw
E-Bird wrote: So ons was laas naweek op plaas net buite Swartruggens. N Vriend van my het toe n n rooihartbees bul geskiet. Die bul het glad nie meer tande gehaad nie en ek dink die was sy laaste jaar gewees.
Hy is geskiet met n 30-06 op 50m. N Baie leker jag.
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... rtbees.jpg[/img]
Mooi Hartebees, mooi foto!

Re: Swartruggens- Rooihartbees

Posted: Tue Jul 03, 2012 9:30 am
by Marc
Baie geluk, mooi bees, ek like ook die hoek wat julle gebruik het  8)

Re: Swartruggens- Rooihartbees

Posted: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
by Evert
Dankie manne, fotos bly darem vir altyd. Biltong en droewors raak tog klaar een of ander tyd.

Re: Swartruggens- Rooihartbees

Posted: Wed Jul 04, 2012 12:38 pm
by Louwrens Nel
Baie mooi Hartebees. Kan sien dis Swartruggens omgewing met die Karree bome in die agtergrond. Waar in die omgewing was dit?

Re: Swartruggens- Rooihartbees

Posted: Thu Jul 05, 2012 8:26 am
by Evert
Dit was daar op die Rodewal pad net Wes van Swartrugens