Page 1 of 1

Jnr se eerste Koedoe

Posted: Sat Jun 30, 2012 9:28 am
by Wismit
Vrydag 29.06.2012 het my laaitie sy eerste Koedoe geskiet !!!

Geweer: HOWA 308
Koeel: 180gr Siera Pro-Hunter
Lading: 36.5gr S335
Geskiet op so +- 80m


Wonderlike dag !!!!!!!!


W.S
[img width=560 height=420]http://i961.photobucket.com/albums/ae98 ... OEDOE2.jpg[/img]


[img width=560 height=420]http://i961.photobucket.com/albums/ae98 ... KOEDOE.jpg[/img]

Re: Jnr se eerste Koedoe

Posted: Sat Jun 30, 2012 9:48 am
by Kallie404
Baie Geluk !! ;) Waar het julle gejag ??

Re: Jnr se eerste Koedoe

Posted: Sat Jun 30, 2012 9:51 am
by Wismit
Kallie404 wrote: Baie Geluk !! ;) Waar het julle gejag ??
+- 20km suid van Musina. Adonsonia Eco Lodge. Die plaas grens aan die N1.

w.s

Re: Jnr se eerste Koedoe

Posted: Sat Jun 30, 2012 9:57 am
by Frederik
Netjies,

Kan nie wag dat my sun sy eerste bok, vark skiet nie sal seker nog 'n ruk wees voor hy so prag bul skiet.

Re: Jnr se eerste Koedoe

Posted: Sat Jun 30, 2012 10:23 am
by VdWalt
Baie geluk, sommer netjiese bul daai.

Re: Jnr se eerste Koedoe

Posted: Sat Jun 30, 2012 8:11 pm
by Johan Reyneke
Baie Geluk aan Pa en Seun

Klein Mannetjie Groot Bok

Pa se sak gaan nou gereeld geskud word sodat die man sy eie bok kan skiet

Groete

Johan

Re: Jnr se eerste Koedoe

Posted: Sat Jun 30, 2012 8:15 pm
by vlakvark1
Geluk aan die jongman, hoe oud is hy

Re: Jnr se eerste Koedoe

Posted: Sat Jun 30, 2012 8:17 pm
by matewis
Wat 'n voorreg, vir beide Pa en Seun. Oomblik sal vir altyd stilstaan..

Baie geluk!

Re: Jnr se eerste Koedoe

Posted: Sat Jun 30, 2012 9:20 pm
by Jagtersdok
Geluk mater

Ja dis lekker as die jongelinge deur die ranks kom

Re: Jnr se eerste Koedoe

Posted: Sun Jul 01, 2012 9:55 am
by Marc
Baie geluk, die mannetjie maak mooi  ;)

Dis 'n bitter mooi bul om mee te kon afskop en laat tog nog plek oor vir hom om te droom van daai monster wat eendag oor sy pad mag kom  8)

Mag daar nog baie veld ure saam voorl?  ;)

Re: Jnr se eerste Koedoe

Posted: Sun Jul 01, 2012 2:53 pm
by tau
Lekker man.