Pa en Seun BWB Jag
Posted: Wed Jul 18, 2012 12:25 pm
Ek en my pa jag nou al vir die laaste 24 jaar saam. Dis elke jaar die hoogtepunt van die winter as ek en hy die bosveld aanvat. Die jaar is on einde Junie na die plaas Brakbult toe, 73 km anderkant Thabazimbi, en vroeg die saterdag oggend het ons, ons beeste gekry. Ons het die volgende "hulpmiddels" gebruik:
Pa:
Steyr Mannlicher 9,3 X 62
Norma Dop
Impala 180 Grein Punt
54.0 Grein S 335
Pierre:
Steyr Mannlicher 30 - 06
Winchester Dop
200 Grein Rhino Punt (196.5 Grein behou)
41.0 grein S335
Pa:
Steyr Mannlicher 9,3 X 62
Norma Dop
Impala 180 Grein Punt
54.0 Grein S 335
Pierre:
Steyr Mannlicher 30 - 06
Winchester Dop
200 Grein Rhino Punt (196.5 Grein behou)
41.0 grein S335