Amok Bokke - Bethaven 2012-
Posted: Mon Jul 23, 2012 9:41 am
Ek like jag kwaai!!!!!!!
Ons jaarlikse uitog na Bethaven Safari's Cookhouse was weereens een helse sukses. Dankie aan Pallie en sy span. Ons was 7 jagters 38 bokke het geval almal van die voet af en van hulle het in lelike plekke geval.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure278.jpg[/img]
Ons mooi blyplek.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure204.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure205.jpg[/img]
My eerste skoot vir die jag, 240m het die 150 Gr Ballistic tip nie gespeel met oom jakkals nie.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure209.jpg[/img]
So paar km later en 'n kloof op en af soos die wind draai en ek het die Eland koei geskiet reg van voor in die kuiltjie. Sy het so bokspring geggee en begin hol, my gids wou nog keer toe druk ek nog 'n skoot deur die blad.....ongelukkig was my skoot sleg en het ek net die regfillet stukkend geskiet!!!!! Die bok het net daar gevrek , maar my vrees vir kwesbok wat my die plaas gaan wys het oorgeneem.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... e217-1.jpg[/img]
Ek het geskiet vir 'n slaghuis so het verby hordes kudu's geloop opsoek na blesbokke. Ons het gesukkel in die wind, maar Saterdag het ons kans gekry en ek kon darem my 4 bokke kry.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure271.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure244.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure267.jpg[/img]
Hierdie is darem taai diere, twee van my en een vriend se bok het 30 m gehardloop na hart/long skote.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure233.jpg[/img]
Dus hoe jou vriende se gesigde lyk nadat jy sopas 'n bok op 230m mis geskiet het ........
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure235.jpg[/img]
Maar toe maak ek reg.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure231.jpg[/img]
Ons het twee middae saam geloop om die varke bietjie te flush, hierdie twee soggies gaan lekker spit. Darem lekker om so twee vriende langmekaar te staan en skiet .
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure223.jpg[/img]
Ek het die kudu eers laat gesien nadat my vriend al op die skietstokke aangele het. Vir so splitsekonde gedink dink dus 'n Njala, waar hy so in die skaduwee gestaan het. Ons het maar stadug gestap na die Kudu met die gedagte dat ek gedink het dus 'n Njala, hy was seker dit was'n kudu, maar teen R8000 was ons asems half vinnig tot ons die bok gekry het agter 'n bos .
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure250.jpg[/img]
Ons het toe bietjie gespeel met "skelm foto's" en die BWB so laat lyk...
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure263.jpg[/img]
Jag was bitter lekker, geen kwesbokke. Baie dankie aan al my jagvriende, ek sit by die werk en is diep lus vir die reuk van daai Oos-Kaap olienhoute en my gids se gebroke afrikaans en die"sjoe baas mooiskoot'' en die laat middag skote wat gevra word "sablief baas maak seker" . Jag is 'n vooreg en so op die voet is hardewerk en jy sweet en jou voete raak moeg, maar elke bok voel soos 'n wenner.
Dankie aan Jagmaar vir die Keppies. Julle kan die man ondersteun sy diens en produk is puik.
Gister bietjie lank gery met 2 trofee kudu bulle, BWB, 6 Blesbokke, 3 roiibokke , 4 varke en 5 manne + gewere op en in die jagwa agter die Hilux. Veilig by die huis laat, maar gelukkig.