Page 1 of 1
Sommer 'n paar fotos.
Posted: Sun Apr 25, 2010 7:04 pm
by Geno
Re: Sommer 'n paar fotos.
Posted: Mon Apr 26, 2010 3:44 pm
by tafjak
Geno
Baie mooi foto's. Darem so nou en dan lekker om 'n paar rand te verdien om probleemdiere te elimineer.
Sal jy asb net die foto's so bietjie kleiner maak(nie groter as 100kb), dan sal almal dit gou kan sien en die site nie so rem nie.
Dankie en mooiloop
Taffie
Re: Sommer 'n paar fotos.
Posted: Mon Apr 26, 2010 3:48 pm
by Geno
Maak so Taffie, Dankie
Re: Sommer 'n paar fotos.
Posted: Wed Apr 28, 2010 9:41 pm
by theedge
Baie netjies laaaaiiiiik daai bobjaan
Re: Sommer 'n paar fotos.
Posted: Fri May 28, 2010 8:57 am
by Geno
Thanks Edge.