Page 1 of 1
Varkie met klein tandjies
Posted: Tue Aug 07, 2012 1:46 pm
by Frikkiedbr
Sjoe maar die tandjie is klein
[img width=560 height=371]
http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... 9514_n.jpg[/img]
Re: Varkie met klein tandjies
Posted: Tue Aug 07, 2012 1:58 pm
by FCLoretz
Lyk soos daai indiese oomies met die laaanngg snorre
Re: Varkie met klein tandjies
Posted: Tue Aug 07, 2012 2:01 pm
by Daneel
Daai is nou n oom Varkie.
Ek dink nie hy gaan lank hou nie, kyk hoe maar is sy boudtjies. Hy is lekker oud.
Wat skat julle meet daai MR?
Bly darm maar mooi.
Re: Varkie met klein tandjies
Posted: Tue Aug 07, 2012 2:18 pm
by BLOK
Hy hardloop nou mooi soos n driewiel trike, Groot wiel voor en klein een agter
Re: Varkie met klein tandjies
Posted: Sat Aug 11, 2012 9:08 pm
by Herman Venter
Frikkiedbr,
Januarie het ek net so buite Ellisras gaan jag toe daar so ou maer sog met sulke tande by die hide verby stap! Man van die plaas het mos natuurlik (my geluk) geweier dat ek n sog skiet daardie tyd van die jaar!! :-(
Baie mooi vark!
Re: Varkie met klein tandjies
Posted: Sat Aug 11, 2012 9:16 pm
by Marc
Re: Varkie met klein tandjies
Posted: Tue Aug 14, 2012 12:40 am
by Vark
My maat nou daai is n vark van n ander kaliber se ek jou wow