Page 1 of 1
SHOOTING VESTS
Posted: Wed Aug 08, 2012 12:41 pm
by Frikkie Coetzee
Dagse
Ek is opsoek na n skiet baadjie, vir kleiduif.
NIE CAMO NIE
GROOT SIZE
VIR LINKERHANDSE SKUT
Weet iemand waar ek kan soek
Frikkie
Re: SHOOTING VESTS
Posted: Wed Aug 08, 2012 1:10 pm
by Beyers
Wildmand GRt
Re: SHOOTING VESTS
Posted: Wed Aug 08, 2012 3:34 pm
by Frikkie Coetzee
Beyers
Ek karring mos nou aan kolf en ek gaan eers weer November daai rigting kan gaan.
Het jy dalk vir my n nommer dan bel ek hulle en hoor size en prys.
Probleem is gewoonlik dat hulle het of my size of links maar die twee kom nooit bymekaar nie.
Frikkie
Re: SHOOTING VESTS
Posted: Wed Aug 08, 2012 3:53 pm
by tripodmvr
Ek staan ook in die ry vir so 'n baadjie. Laat weet asb kontakbesonderhede.
Re: SHOOTING VESTS
Posted: Mon Aug 13, 2012 10:57 am
by Frikkie Coetzee
Tripod
Ek het n PM ontvang van Willem Steenkamp wat my n dame se nr gaa stuur wat die klerasie kan bou vir ons.
Ek sal jou op hoogte hou.
Frikkie
Re: SHOOTING VESTS
Posted: Mon Aug 13, 2012 5:40 pm
by GERT vd M
Ek stel ook dalk belang maar verduidelik bietjie daai linkerhand storie en hoe lyk die baadjies?
Groetnis
Gert

Re: SHOOTING VESTS
Posted: Tue Aug 14, 2012 5:20 am
by tripodmvr
GERT vd M wrote:
Ek stel ook dalk belang maar verduidelik bietjie daai linkerhand storie en hoe lyk die baadjies?
Groetnis
Gert
. Die baadjie het nie moue nie en is opgestop by die kant wat jy skiet - sommiges selfs beide kante. Agter op die rug is 'n drasak met waterdigting sodat bloed nie kan deur nie.
Re: SHOOTING VESTS
Posted: Tue Aug 14, 2012 9:49 am
by Frikkie Coetzee
Tripod het dit mooi verduidelik.
Die baadjie is meer vir koels se dra en vir die reels van kleiduif as vir beskerming. ( reels soos in Sporting dissipline waar jou geweer onder n sekere hoogte moet wees. Jou baadjie het n merk op.)
N jag baadjie kan camo wees maar nie die skiet baadjie nie. Ek verstaan dit is teen die reels
Frikkie