Page 1 of 1
my groot vark
Posted: Sat May 08, 2010 1:00 pm
by Theo E
Re: my groot vark
Posted: Sat May 08, 2010 1:24 pm
by Francois Marais
Theo
YSTER van n vark daai, wel gedaan.
Mooi loop
Francois
Het vi jou n link ingesit wat sommer onmiddelik die foto wys, maak in die vervolg jou fotos so n raps kleiner, so 100kb, dan maak dit nie die site so stadig soos die groot fotos doen nie.
Re: my groot vark
Posted: Sat May 08, 2010 6:20 pm
by Theo E
francois
dankie ek maak so !
Re: my groot vark
Posted: Sat May 08, 2010 9:02 pm
by Nico Harris
mooi vark! wat meet die tande?
Re: my groot vark
Posted: Sat May 08, 2010 9:33 pm
by Christo
Met sulke tande lyk hy nogals baie soos die $%@#'de RSM'e wat destyds geleef het en hulle plesiere uit troepe se afk... gekry het.
Christo
Re: my groot vark
Posted: Sun May 09, 2010 12:27 pm
by Theo E
harris
left 14'' & right 12.5''
dit is n jammer oor die een tant.
Re: my groot vark
Posted: Mon May 10, 2010 11:54 am
by Freek
Theo,
Daai is 'n groot bosbeer. Geluk jong! 8)Ek neem aan daai trofee gaan iewers in die huis uitgestal word.
Re: my groot vark
Posted: Mon May 10, 2010 12:57 pm
by JACQUES BOTHA
Theo
Ek hoop nie jy het daai man op n openbare pad geskiet nie so tussen die 2 wildsplase se heinings...?
Nee ek grap sommer die n netjiese varkie daai wonder net wat het van sy arial (stert) geword,, hy si dalk nog aan die wildsheining vas?
Groetnis
Jacques
Re: my groot vark
Posted: Mon May 10, 2010 6:50 pm
by Theo E
Jammer oor die engels maar my Afrikaans spelling is
Freek
I gave the taxidermist 2 pigs,the 14" to shoulder mount and the other for a skull mount guess what he got it wrong. Never the less the other 1 is 12.'' on both teeth and looks good but I might still get a cape for the big 1.
Jacques
that is not a road that is my runway...........nee ek graap maar net.
I was waiting for a comment about that but no.The ground on both sides of the road belong to me,& to cut a long story short it was easier to pull him through a hole under the fence than to drive all the way to the gate so when I pulled him under the fence by his tail it broke off in my hand leaving me on the ground.
Theo
Re: my groot vark
Posted: Sat Jul 17, 2010 3:18 am
by hagar
Baie mooi vark! En ja, hy laat my dink aan sammajoor Holloway, Heidelberg 1975. Sy snor was omtrent dubbel die lengte van die vark se tande, en ons was vir hom SO bang. Bogger die majoor, kaptein en kolonel, Holloway was die een om te vrees!
Re: my groot vark
Posted: Sat Jul 17, 2010 8:15 am
by tafjak
Hagar
O! jy ken die ou roker ook. Ons het hom later jare as samajoor Vakansie geken(een of ander rower kon die engelse van so lekker uitspreek nie). Dink hy het 'n p?l gehad met die van Burger(hy was weer Slangvel, het almal "slangvelle" genoem).
Toevallig(1984 rond) was die Samajoor van die Le?r se van Holiday en die ou was woedend toe hy Holloway se bynaam verneem, dog toe eers dit is syne.
Mooiloop
Taffie
Ps. Hel, dis lekker om "Amerikaner" te hoor wat so lekker Afrikaans praat en nog so korrek ook.
Re: my groot vark
Posted: Sat Jul 17, 2010 9:40 pm
by Monrique (SJ)
Theo
Mooi gegooi oppi vark. Ek wil ook nog eendag n lekker groot vratgesig klop.
Groetnis
SJ
Re: my groot vark
Posted: Mon Jul 19, 2010 2:46 pm
by hagar
Burger - dit klink so vaagweg bekend. En my "claim to fame" is dat ek persoonlik deur die sammajoor van die weermag uitgevreet is oor my hare te lank was.