Page 1 of 1
My 375 Ruger se eerste jag.
Posted: Tue Sep 18, 2012 12:27 pm
by Hingsding
Re: My 375 Ruger se eerste jag.
Posted: Tue Sep 18, 2012 12:29 pm
by Hingsding
Re: My 375 Ruger se eerste jag.
Posted: Tue Sep 18, 2012 12:37 pm
by Eugene
Netjies man, baie geluk!
Vertel bietjie die storie!
Re: My 375 Ruger se eerste jag.
Posted: Tue Sep 18, 2012 12:57 pm
by Hingsding
Hi Eugene.
Dit was in Junie op n plaas naby Koster waar ons gaan jag het.
Ek was so bietjie senuwee agtig oor dat dit die eerste keer was wat ek met die nuwe geweer gaan jag het. Ons het 200gr Frontier punte geskiet so die spoed was lekker hoog en verbasend min vleis skade amper niks.
Die Blesbok ram het eerste geval, in sy spore op so 150m. Later die middag het ons n klein troppie bwbste gekry en toe val die antie. Sy het so 10m van waar ek haar geskiet het gele. Skiet afstand 120m.
Re: My 375 Ruger se eerste jag.
Posted: Tue Sep 18, 2012 1:28 pm
by SV MAD (Henk)
awesome kaliber, en geluk met die bokke!
Re: My 375 Ruger se eerste jag.
Posted: Tue Sep 18, 2012 1:53 pm
by atplay
Mooi man, ek brand om myne veld toe te vat!