Page 1 of 1

khan k200 inligting

Posted: Thu Oct 25, 2012 6:09 pm
by KW
Kan enige iemand my meer inligting gee oor die Khan o/u k200 model in 12 br. en of enige iemand een het en hoe vrylik is die 89mm, 31/2 patrone beskikbaar en wie in SA verkoop dit.

Re: khan k200 inligting

Posted: Tue Nov 13, 2012 6:56 pm
by tripodmvr
Ek het die 3 duim model o/u en het nog net 70mm ammunisie in hom gebruik. Ek het nog nie eers navraag oor die magnum lengte van 75mm gedoen nie, wat nog te s? die 3,5 duim model.

Die groot magnum koele is eintlik vir watervo?ls skiet. Ek beperk maar die afstande by die' tipe skiet en kry so my prooi grond toe. Dink net die magnums gaan die skut ook raakskiet.

Re: khan k200 inligting

Posted: Wed Nov 14, 2012 9:06 pm
by Frikkie Coetzee
KW

ek weet hulle word in Turkye gemaak en ek DINK hulle was verkoop deur Classic Arms van Witbank. EK is nie seker nie.

Frikkie