Page 1 of 1

Kalahari jag 2010

Posted: Tue Jun 29, 2010 6:35 pm
by Monrique (SJ)
Image

Hier is my gemsbok wat ek die jaar geskiet het.
Sal later nog foto's opsit van ons jag.

Groetnis

SJ

Re: Kalahari jag 2010

Posted: Tue Jun 29, 2010 6:38 pm
by Geno
Mooi bul SJ
Ek like daardie dik horings van hom!

Groete,
Eugene

Re: Kalahari jag 2010

Posted: Thu Jul 01, 2010 8:42 pm
by Monrique (SJ)
Eugene

Dankie man sy biltong smaak dam self oraait.  ;)  ;D ;)

Groete

SJ

Re: Kalahari jag 2010

Posted: Thu Jul 01, 2010 8:53 pm
by Francois Marais
SJ

Daardie is sommer n YSTER bul, groot gegooi.

Mooi loop
Francois

Re: Kalahari jag 2010

Posted: Thu Jul 01, 2010 11:36 pm
by theedge
Mooi een

Re: Kalahari jag 2010

Posted: Fri Jul 02, 2010 10:54 pm
by Christo
Francois het die plek aanbeveel. Dit was lekker. Pa moet nou maar terugstaan sodat die bulletjies kan kans kry. En om alles te bekroon skiet hulle toe met Oujan se 300, ek dink FM laai sy patrone so bietjie af want hulle is baie meer inskiklik met die geweer as my 7x64.

Image
Image

Daar is min mooier plekke in die Kalahari as hier. Ek sal sonder moeite aanpas.

Christo

Re: Kalahari jag 2010

Posted: Sat Jul 03, 2010 1:04 am
by Francois Marais
Christo

Ja, moenie te hard se nie, maar ek voorsien die ammo da suid, bly jy het geniet en is vrede hier weg.

Mooi loop
Francois

Re: Kalahari jag 2010

Posted: Sat Jul 03, 2010 7:35 am
by Monrique (SJ)
Christo dis self mooies. Ja ek sal self tussen daai rooi duine my lewe uitleef. Vertel bietjie meer van die plek,ens.

Re: Kalahari jag 2010

Posted: Sat Jul 03, 2010 11:43 pm
by Korrel
Manne
Daai is nou my wereld! Ai die mooi ou kalahari. As jy in daai wereld n vrou van buite af trou moet jy net haar skoene wegsteek dan weet jy sy sal nie wegloop nie.
Groete
C