Page 1 of 1

Springbok & Rooibok jag

Posted: Tue Jun 29, 2010 9:28 pm
by Monrique (SJ)
My eerste rooibok

Image

Image

Re: Springbok & Rooibok jag

Posted: Tue Jun 29, 2010 9:57 pm
by Francois Marais
SJ

Geluk man, so n eerste bok bly n man darem altyd by.

Mooi loop
Francois

Re: Springbok & Rooibok jag

Posted: Thu Jul 01, 2010 8:40 pm
by Monrique (SJ)
FM

Dankie man dit was lekker en dan nog daar in die wereld van 243songdaug en KSV hulle. ;D Het darm al heelwat ander wild geskiet maar so n mooi 1ste rooibok is net lekker  ;)

Groetnis

SJ

Re: Springbok & Rooibok jag

Posted: Thu Jul 01, 2010 11:43 pm
by theedge
Netjies